Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Besigheids registrasies, Finansiering en andere
Besigheids registrasies, Finansiering en andere [boodskap #118503] Ma, 08 Desember 2008 19:54 na volgende boodskap
vidaulparalegal  is tans af-lyn  vidaulparalegal
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2008
Karma: 0
Junior Lid
http://www.vidaulparalegalservices.co.za

http://vidaulparalegalservices.ning.com

http://www.businessservices.startpage.co.za

Ons kan help!

Paul Van Straaten

--
Message posted using http://www.talkaboutculture.com/group/soc.culture.south-afri ca.afrikaans/
More information at http://www.talkaboutculture.com/faq.html
Re: Besigheids registrasies, Finansiering en andere [boodskap #118504 is 'n antwoord op boodskap #118503] Ma, 08 Desember 2008 20:32 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Dec 2008 13:54:06 -0600, "vidaulparalegal"
> Ons kan help!
>
> Paul Van Straaten

Paul, om te spam op nuusgroepe
is soos die swartes se taxi wat hier in die straat verby ry
en hoeter blaas vir die bome en die pale en die winkels.

'n Interessante een was 'n rekenaarwinkel in Pretoria
wat erens my epos-adres gekry het en my tydelik gespam het.
Die eienaars het nogal name en selfoonnommers verskaf,
en ek is iemand wat byna nooit voor middernag tussen die
lakens inklim nie. Nou, net so voor ek in die bed klim, wat dikwels
in die vroeë oggend is, het ek 'n SMS gestuur aan die selfoonnommer
en gesê dat hy my adres van sy spamlys moet haal.
Ek het dit slegs 'n paar keer gedoen, wat verduidelik waarom ek sê
dat hy my *tydelik gespam het.
Natuurlik het hy die link gehad waar ek moes 'unsubscribe'
maar ek unsubscribe nie waarvoor ek nie gesubscribe het nie.
Hulle het eenvoudig net uit my inbox verdwyn.
Vorige onderwerp: Mandela sing
Volgende onderwerp: Nat Kersfees of nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:47:04 MGT 2024