|
Re: Besigheids registrasies, Finansiering en andere [boodskap #118504 is 'n antwoord op boodskap #118503] |
Mon, 08 December 2008 20:32 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 08 Dec 2008 13:54:06 -0600, "vidaulparalegal"
> Ons kan help!
>
> Paul Van Straaten
Paul, om te spam op nuusgroepe
is soos die swartes se taxi wat hier in die straat verby ry
en hoeter blaas vir die bome en die pale en die winkels.
'n Interessante een was 'n rekenaarwinkel in Pretoria
wat erens my epos-adres gekry het en my tydelik gespam het.
Die eienaars het nogal name en selfoonnommers verskaf,
en ek is iemand wat byna nooit voor middernag tussen die
lakens inklim nie. Nou, net so voor ek in die bed klim, wat dikwels
in die vroeë oggend is, het ek 'n SMS gestuur aan die selfoonnommer
en gesê dat hy my adres van sy spamlys moet haal.
Ek het dit slegs 'n paar keer gedoen, wat verduidelik waarom ek sê
dat hy my *tydelik gespam het.
Natuurlik het hy die link gehad waar ek moes 'unsubscribe'
maar ek unsubscribe nie waarvoor ek nie gesubscribe het nie.
Hulle het eenvoudig net uit my inbox verdwyn.
|
|
|