Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stephen Hawking kom na Ontario
Stephen Hawking kom na Ontario [boodskap #118485] Vr, 28 November 2008 02:31
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis offisiëel. Stephen Hawking kom na die Perimeter
Institute in Waterloo, Ontario. Dis natuurlik as gevolg
van die feit dat sy vriend, Neil Turok, wat ook Suid-
Afrikaner is, hom oorreed het om dit te doen.
Die Perimeter Institute word gefinansieer deur
die ou wat die brein agter die blackberry is, Mike
Lazarides ( ek hoop ek het sy naam reg gespel),
een van die twee CEO's van Research in Motion.
Hawking het natuurlik ook al SA besoek op
uitnodiging van Neil Turok.

Gloudina
Vorige onderwerp: As jy nie elke dag lees
Volgende onderwerp: Gloudina - Sit dit in jou pyp en vat 'n paar trekke !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:02:53 MGT 2024