Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » As jy nie elke dag lees
As jy nie elke dag lees [boodskap #118476] Wo, 26 November 2008 15:13 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Mense wat nie *elke dag* die daaglikse pos in *meer as een koerant*
lees nie het nie naastenby 'n besef van wat gaan aan in
Oom Hendrik French se Suid Afrika nie, en moet
nie vermetel genoeg wees om kommentaar te lewer nie.

High-performance cops nab suspects

26 November 2008, 14:50Four armed men who allegedly hijacked a car
from its owner in Motetema, were arrested after the car was spotted by
a police patrol, Limpopo police said on Wednesday.

Spokesperson Superintendent Ronel Otto said the four were arrested on
Tuesday. It was hijacked on Saturday.

"Yesterday [Tuesday] at about 3.30pm, officers on patrol spotted the
vehicle and gave chase. The occupants fled, but with the help of
officers in high performance vehicles, they were traced again and
forced off the road."

Otto said the four ran in different directions as the police pursued
them.

"One of the suspects was shot in the leg. He is currently recovering
in hospital."

The other three were all overpowered and arrested. The car and its
canopy, which had been removed and stored at the house of one of the
suspects, were both recovered.

They four were expected to appear in the Motetema Magistrate's Court
on Thursday. - Sapa
Re: As jy nie elke dag lees [boodskap #118479 is 'n antwoord op boodskap #118476] Do, 27 November 2008 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2008 17:13:53 +0200, Dave wrote:

> Mense wat nie *elke dag* die daaglikse pos in *meer as een koerant*
> lees nie het nie naastenby 'n besef van wat gaan aan in
> Oom Hendrik French se Suid Afrika nie, en moet
> nie vermetel genoeg wees om kommentaar te lewer nie.

My kind werk in Suid-Korea. Sy sê haar mede-werkers van Brittanje,
Kanada en die VSA vra haar oor geweld en misdaad in SA dan vertel sy
maar net kalm aan hulle wat alles met haar persoonlik al gebeur het
dan hang hulle monde oop en hul oë vul met afgryse - soos die cliche
in B-graad spy novels gaan.
Re: As jy nie elke dag lees [boodskap #118484 is 'n antwoord op boodskap #118479] Do, 27 November 2008 19:33 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Nov 2008 09:59:48 +0200, Ferdi wrote:

> On Wed, 26 Nov 2008 17:13:53 +0200, Dave wrote:
>
> > lees nie het nie naastenby 'n besef van wat gaan aan in
>> Oom Hendrik French se Suid Afrika nie, en moet
>> nie vermetel genoeg wees om kommentaar te lewer nie.
>
> My kind werk in Suid-Korea. Sy sê haar mede-werkers van Brittanje,
> Kanada en die VSA vra haar oor geweld en misdaad in SA dan vertel sy
> maar net kalm aan hulle wat alles met haar persoonlik al gebeur het
> dan hang hulle monde oop en hul oë vul met afgryse - soos die cliche
> in B-graad spy novels gaan.

en Alfred Hitchcock se opvolger
hang aan haar lippe en sien potensiaal vir 'n reeks.
Miskien vind die uitdrukking 'daai's nog niks. Jy't nog nie van Suid
Afrika gehoor nie.' daar beslag.
Vorige onderwerp: toe boek hy afsiek weesn spanning - shame
Volgende onderwerp: Stephen Hawking kom na Ontario
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:26:37 MGT 2024