Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lewe in Johannesburg Deel 66754
Lewe in Johannesburg Deel 66754 [boodskap #118390] Do, 09 Oktober 2008 11:31 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die krag was lank laas af. Dit is seker weer aan die kom.
Maar die water was die week vir 2 dae af. 'n Pyp het iewers gebars.
Toe sny die stadraad die water af sonder om vir iemand in te lig hulle
gaan dit doen.
Toe ek uiteindelik Dinsdag deurkom na die inbelsentrum toe se die gek
aan die ander kant maar hulle kon ons nie laat weet het nie (dit was
so 7 woonbuurte, insluitende Hillbrow met sy high rises) want die pyp
het daardie dag (Dinsdag) eers gebars.
Ha!
Dit was wat die idooit SONDAG ook gese het toe hulle die water Sondag
vir 'n paar uur afgesny het. En die pyp WAS Sondag gebars want ek het
daar verbygery en dit gesien.
Op City Water se webblad se hulle weer die pyp het Maandag gebars.
Intussen berig The Star oor die 70 jarige tannie van Hillbrow wat
uiteindelik deurgekom het na die inbelsentrum en gevra het waar kan sy
water kry?
Hulle se toe aan haar daar staan 'n tenkwa met water in Parkview en
een in bedfordview. Hulle se sy moet "containers" vat, Parkview of
Bedfordview toe stap en gaan water haal.
Gister het die water by ons darem weer aangekom.
Maar gister het die rioolpyp bo in die straat weer gebreek. Nou stroom
rou riool al vir twee dae in die pad af en vergader onder by
Kitchener-weg in 'n poel waardeur die karre ry.
Re: Lewe in Johannesburg Deel 66754 [boodskap #118391 is 'n antwoord op boodskap #118390] Do, 09 Oktober 2008 14:27 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Oct 2008 13:31:17 +0200, Ferdi wrote:

>
> Die krag was lank laas af. Dit is seker weer aan die kom.
> Maar die water was die week vir 2 dae af. 'n Pyp het iewers gebars.
> Toe sny die stadraad die water af sonder om vir iemand in te lig hulle
> gaan dit doen.
> Toe ek uiteindelik Dinsdag deurkom na die inbelsentrum toe se die gek
> aan die ander kant maar hulle kon ons nie laat weet het nie (dit was
> so 7 woonbuurte, insluitende Hillbrow met sy high rises) want die pyp
> het daardie dag (Dinsdag) eers gebars.
> Ha!
> Dit was wat die idooit SONDAG ook gese het toe hulle die water Sondag
> vir 'n paar uur afgesny het. En die pyp WAS Sondag gebars want ek het
> daar verbygery en dit gesien.
> Op City Water se webblad se hulle weer die pyp het Maandag gebars.
> Intussen berig The Star oor die 70 jarige tannie van Hillbrow wat
> uiteindelik deurgekom het na die inbelsentrum en gevra het waar kan sy
> water kry?
> Hulle se toe aan haar daar staan 'n tenkwa met water in Parkview en
> een in bedfordview. Hulle se sy moet "containers" vat, Parkview of
> Bedfordview toe stap en gaan water haal.
> Gister het die water by ons darem weer aangekom.
> Maar gister het die rioolpyp bo in die straat weer gebreek. Nou stroom
> rou riool al vir twee dae in die pad af en vergader onder by
> Kitchener-weg in 'n poel waardeur die karre ry.

Sies. Onder in Kitchenerweg lyk dit dus soos in die ANC kombuis - of
soos in hul kleuterskool met Julius Malema as prefek.
Ek wonder as ek nou na die Gypsie antie by haar karavaan hier naby die
Casino ry en haar vra om in haar kristalbal te kyk hoe diè swart land
waarin ons woon, gaan lyk oor 10 jaar van nou af, wat sy sal sê.
Die regsgesinde grappie wat in my grootwordjare vertel is, van hoe hy
'n dokter word en naweke sy spreekkamer verlaat en na sy hut gaan en
sy wit oorjas en skoene uittrek en 'n karos omhang met krale en
dolosse, moet waar wees. Want vir hulle beteken beskawing steeds nie
waardes nie.
3rde Wêrelds, en dit bly daal. Ssteeds affer en affer.
Vorige onderwerp: Re: Get the Holy Spirit baptism.
Volgende onderwerp: Luke Watson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:28:30 MGT 2024