Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi wat het gebeur ?
Ferdi wat het gebeur ? [boodskap #118342] Vr, 29 Augustus 2008 05:11 na volgende boodskap
PW  is tans af-lyn  PW
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2008
Karma: 0
Junior Lid
Geluk Ferdi

Ek sien deesdae in die Beeld jou oe het uiteindelik oopgegaan.

Mens kan ook net vir solank oe toeknyp, wegkyk, verskonings soek en
anderpad kyk.

Gaan voort met die goeie werk.

Groete
Re: Ferdi wat het gebeur ? [boodskap #118359 is 'n antwoord op boodskap #118342] Di, 02 September 2008 12:58 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Aug 2008 22:11:28 -0700 (PDT), PW wrote:

> Geluk Ferdi
>
>
> Ek sien deesdae in die Beeld jou oe het uiteindelik oopgegaan.
>
> Mens kan ook net vir solank oe toeknyp, wegkyk, verskonings soek en
> anderpad kyk.
>
>
> Gaan voort met die goeie werk.
>
> Groete

Wat het met jou gebeur? Het jy uiteindelik die waarde van beginsels
begin insien - onafhanklik van party-verband?

Dit sal werklik great wees as iemand soos jy daardie stap kon geneem
het!

'n Tyd terug sou jy nooit kon begryp wat ek skryf nie. Nou lyk dit of
jy die beginsels kan raaksien - of is dit maar net dat jy raaksien dat
ek ook die ANC kritiseer en nou begin jy dink ek hardloop in dieselfde
emosionele trop as jy?

Hoop dit is eersgenoemde....
Vorige onderwerp: fotos van die wereld
Volgende onderwerp: Stories van die week: 11 September 2008
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:01:15 MGT 2024