Ferdi wat het gebeur ? [boodskap #118342] |
Fri, 29 August 2008 05:11 |
PW
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Geluk Ferdi
Ek sien deesdae in die Beeld jou oe het uiteindelik oopgegaan.
Mens kan ook net vir solank oe toeknyp, wegkyk, verskonings soek en
anderpad kyk.
Gaan voort met die goeie werk.
Groete
|
|
|
Re: Ferdi wat het gebeur ? [boodskap #118359 is 'n antwoord op boodskap #118342] |
Tue, 02 September 2008 12:58 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Aug 2008 22:11:28 -0700 (PDT), PW wrote:
> Geluk Ferdi
>
>
> Ek sien deesdae in die Beeld jou oe het uiteindelik oopgegaan.
>
> Mens kan ook net vir solank oe toeknyp, wegkyk, verskonings soek en
> anderpad kyk.
>
>
> Gaan voort met die goeie werk.
>
> Groete
Wat het met jou gebeur? Het jy uiteindelik die waarde van beginsels
begin insien - onafhanklik van party-verband?
Dit sal werklik great wees as iemand soos jy daardie stap kon geneem
het!
'n Tyd terug sou jy nooit kon begryp wat ek skryf nie. Nou lyk dit of
jy die beginsels kan raaksien - of is dit maar net dat jy raaksien dat
ek ook die ANC kritiseer en nou begin jy dink ek hardloop in dieselfde
emosionele trop as jy?
Hoop dit is eersgenoemde....
|
|
|