Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Olimpiese Spele
Olimpiese Spele [boodskap #118308] Di, 12 Augustus 2008 20:01 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Zimbabwe - 2 medaljes
Canada - geen medaljes
Suid-Afrika - geen medaljes
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118309 is 'n antwoord op boodskap #118308] Wo, 13 Augustus 2008 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Aug 12, 9:01 pm, Hessie wrote:
> Zimbabwe -  2 medaljes
> Canada -  geen medaljes
> Suid-Afrika - geen medaljes

----Hierdie is 'n direkte gevolg van die skoolstelsel in die nuwe
SA. Whatever die ou regering polities verkeerd gedoen het, hulle het
stelsels in plek gehad wat die kinders gedruk het na prestasie.
Noudat almal 'maar kan maak soos hulle smaak' en met die misdaad wat
dit moeilik maak vir ouers om hulle kinders weg te stuur van huis af
vir oefening, ens., nou kom daar geen sportmense meer na vore nie.
Voorheen was SA baie sterk in swem, atletiek, ens. Nou? Nix. Wie
moet ons daarvoor bedank?
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118310 is 'n antwoord op boodskap #118309] Wo, 13 Augustus 2008 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Boland Bank?

Jan van Perth

"Suidwester" wrote in message
news:961c601e-d865-46ad-ad3d-3b807e73b8fe@25g2000hsx.googleg roups.com...
On Aug 12, 9:01 pm, Hessie wrote:
> Zimbabwe - 2 medaljes
> Canada - geen medaljes
> Suid-Afrika - geen medaljes

----Hierdie is 'n direkte gevolg van die skoolstelsel in die nuwe
SA. Whatever die ou regering polities verkeerd gedoen het, hulle het
stelsels in plek gehad wat die kinders gedruk het na prestasie.
Noudat almal 'maar kan maak soos hulle smaak' en met die misdaad wat
dit moeilik maak vir ouers om hulle kinders weg te stuur van huis af
vir oefening, ens., nou kom daar geen sportmense meer na vore nie.
Voorheen was SA baie sterk in swem, atletiek, ens. Nou? Nix. Wie
moet ons daarvoor bedank?
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118311 is 'n antwoord op boodskap #118309] Wo, 13 Augustus 2008 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester skryf

> Voorheen was SA baie sterk in swem, atletiek, ens.   Nou?  Nix.   Wie
> moet ons daarvoor bedank?

Ek sien nogal baie SA atlete redelik goed doen in
die heats. Ek dink nie SA behoort skaam te wees
nie. Wat kan lande met kleinerige bevolkings soos
SA en Kanada nou doen teen lande met geweldige
bevolkings soos die VSA en Sjina en Rusland.

Vyftig jaar gelede of meer het Esther Brand 'n goue
medalje in hoogspring gekry. Esther Brand het daar
van my kontrei, wat toe nog Gordonia geheet het,
gekom. Watter ander goue medaljes het SA al
gekry in die afgelope dekades?

Gloudina
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118312 is 'n antwoord op boodskap #118310] Wo, 13 Augustus 2008 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bank van Gloudina! Bank by ons tot jy in jou moer in is.....

"Daniel le Roux" wrote in message news:48a2ecee$0$8669$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
> Boland Bank?
>
> Jan van Perth
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:961c601e-d865-46ad-ad3d-3b807e73b8fe@25g2000hsx.googleg roups.com...
> On Aug 12, 9:01 pm, Hessie wrote:
>> Zimbabwe - 2 medaljes
>> Canada - geen medaljes
>> Suid-Afrika - geen medaljes
>
> ----Hierdie is 'n direkte gevolg van die skoolstelsel in die nuwe
> SA. Whatever die ou regering polities verkeerd gedoen het, hulle het
> stelsels in plek gehad wat die kinders gedruk het na prestasie.
> Noudat almal 'maar kan maak soos hulle smaak' en met die misdaad wat
> dit moeilik maak vir ouers om hulle kinders weg te stuur van huis af
> vir oefening, ens., nou kom daar geen sportmense meer na vore nie.
> Voorheen was SA baie sterk in swem, atletiek, ens. Nou? Nix. Wie
> moet ons daarvoor bedank?
>
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118313 is 'n antwoord op boodskap #118311] Do, 14 Augustus 2008 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Aug 13, 4:16 pm, Hessie wrote:
>  Suidwester  skryf
>
>> Voorheen was SA baie sterk in swem, atletiek, ens.   Nou?  Nix.   Wie
>> moet ons daarvoor bedank?
>
>           Ek sien nogal baie SA atlete redelik goed doen in
>           die heats. Ek dink nie SA behoort skaam te wees
>           nie. Wat kan lande met kleinerige  bevolkings soos
>           SA en Kanada nou doen teen lande met geweldige
>           bevolkings soos die VSA en Sjina en Rusland.
>
>           Vyftig jaar gelede of meer het Esther Brand 'n goue
>           medalje in hoogspring gekry. Esther Brand het daar
>           van my kontrei, wat toe nog Gordonia geheet het,
>           gekom. Watter ander goue medaljes het SA al
>           gekry in die afgelope dekades?
>
>            Gloudina

-------Ek probeer die name onthou. SA het goue medalje in mans aflos
in swem gewen in die vorige Spele. In Oz se spele was daar daai
vroumens [kan nie die naam onthou nie] wat 'n paar goues gewen het.
Vroeër jare egter het jy mense gekry in atletjiek soos Johan van
Reenen [diskus; gewigstoot] wat van die top hande in die wêreld was.
Langafstandtalete was volop, ens. Ockert Britz is een van die min
mans wat nog oor 6m in paalspring kon kom, ens. ens. Die
presteerders is egter besig om te verdwyn want die nuwe regering sorg
nie vir hulle nie....oor hulle velle wit is en dan gaan hulle na 'n
ander land toe en neem namens hulle daar deel. Soos SA se top diskus-
man wat nou 'n Fin is; hul top vroueverspringer, het 'n Turk geword,
ens.
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118314 is 'n antwoord op boodskap #118310] Do, 14 Augustus 2008 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2008 22:17:15 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Boland Bank?
>
> Jan van Perth
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:961c601e-d865-46ad-ad3d-3b807e73b8fe@25g2000hsx.googleg roups.com...
> On Aug 12, 9:01 pm, Hessie wrote:
>> Zimbabwe - 2 medaljes
>> Canada - geen medaljes
>> Suid-Afrika - geen medaljes
>
> ----Hierdie is 'n direkte gevolg van die skoolstelsel in die nuwe
> SA. Whatever die ou regering polities verkeerd gedoen het, hulle het
> stelsels in plek gehad wat die kinders gedruk het na prestasie.
> Noudat almal 'maar kan maak soos hulle smaak' en met die misdaad wat
> dit moeilik maak vir ouers om hulle kinders weg te stuur van huis af
> vir oefening, ens., nou kom daar geen sportmense meer na vore nie.
> Voorheen was SA baie sterk in swem, atletiek, ens. Nou? Nix. Wie
> moet ons daarvoor bedank?

12:23:46

‘Politics hindering Team SA in Beijing'
Hajera Kajee

Kajee says there is too much political interference and too little
support
August 13, 2008, 19:15

John Bailey, Beijing
The reason for South Africa's poor performance at the Beijing Olympics
is too much political interference and too little support. This was
the explanation of the team's Chef de Mission, Hajera Kajee, who had
to answer questions about South Africa's lack of medals at the Beijing
Olympic Games.

Team South Africa is in troubled waters. The gap between South Africa
and other nations at the Olympics, has widened. Five days have come
and gone, and the team still has not won a medal. The team's
management says it's because the focus is not on the athletes.

“We have the talent. If (we could) take the politics out of sport and
concentrate on the athletes. I'm here because of the athletes not
because I'm a politician. We must look after their needs, instead of
our own needs as sports leaders,” says Kajee.

South Africa has 205 athletes competing at the Olympics. Most of them
are African record holders, but the athletes are struggling against
the rest of the world.

Many athletes and administrators in team SA are questioning why the
Ministry of Sport and Recreation has now started its own high
performance programme, when Sascoc already has one. Team SA says
instead of establishing a national academy, stronger emphasis should
be placed on developing regional and provincial training structures.
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118315 is 'n antwoord op boodskap #118314] Do, 14 Augustus 2008 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Team South Africa is in troubled waters. The gap between South Africa
> and other nations at the Olympics, has widened. Five days have come
> and gone, and the team still has not won a medal. The team's
> management says it’s because the focus is not on the athletes.

Vyf dae het gekom en gegaan, en Kanada het ook nog
geen medaljes nie. En die soort gepraat van die sports-
managers is omtrent woord vir woord wat ons hier in
Kanada hoor. Nie genoeg steun van die regerings,
beide provinsiaal en federaal, nie.
Buitendien is dit waar dat in westerse styl lande
daar eenvoudig nie dieselfde soort drang is om ten alle
koste atlete op te lei om te presteer vir die moederland
nie. Ons het twee kleinkinders ( broers) wat waterpolo
speel. Een van hulle (14) swem nou vir Ontario, die ouer
een (18) is nou in die Senior Mans Ontwikkelingsspan
wat vir Kanada swem. Laasgenoemde, as hy vier jaar
in die program kan uithou, en as Kanada kwalifiseer,
kan miskien in 2012 in London vir Kanada swem. Maar
ons kan nie aan hom dink as van die heel beste in
Kanada nie. Want ons weet dat waterpolo so 'n
duur sport is dat alleen taamlike ryk ouers kan bekostig
om hulle kinders aanvanklik in waterpolo klubs te hou,
met die gevolg dat alleen die kinders van professionele
mense wat dit kan bekostig lede van Olimpiese spanne
word. Dis nou maar 'n feit. Dieselfde geld selfs vir
akademiese prestasies. Dit was natuurlik anders in
die ou Soviet-Unie en Oos-Duitsland, en nou in
Sjina.

Gloudina
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118316 is 'n antwoord op boodskap #118313] Do, 14 Augustus 2008 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Aug, 08:56, Suidwester wrote:
> On Aug 13, 4:16 pm, Hessie wrote:
>
>
>
>>  Suidwester  skryf
>
>>> Voorheen was SA baie sterk in swem, atletiek, ens.   Nou?  Nix.   Wie
>>> moet ons daarvoor bedank?
>
>>           Ek sien nogal baie SA atlete redelik goed doen in
>>           die heats. Ek dink nie SA behoort skaam te wees
>>           nie. Wat kan lande met kleinerige  bevolkings soos
>>           SA en Kanada nou doen teen lande met geweldige
>>           bevolkings soos die VSA en Sjina en Rusland.
>
>>           Vyftig jaar gelede of meer het Esther Brand 'n goue
>>           medalje in hoogspring gekry. Esther Brand het daar
>>           van my kontrei, wat toe nog Gordonia geheet het,
>>           gekom. Watter ander goue medaljes het SA al
>>           gekry in die afgelope dekades?
>
>>            Gloudina
>
> -------Ek probeer die name onthou.   SA het goue medalje in mans aflos
> in swem gewen in die vorige Spele.   In Oz se spele was daar daai
> vroumens [kan nie die naam onthou nie] wat 'n paar goues gewen het.
> Vroeër jare egter het jy mense gekry in atletjiek soos Johan van
> Reenen [diskus; gewigstoot] wat van die top hande in die wêreld was.
> Langafstandtalete was volop, ens.   Ockert Britz is een van die min
> mans wat nog oor 6m in paalspring kon kom, ens. ens.   Die
> presteerders is egter besig om te verdwyn want die nuwe regering sorg
> nie vir hulle nie....oor hulle velle wit is en dan gaan hulle na 'n
> ander land toe en neem namens hulle daar deel.   Soos SA se top diskus-
> man wat nou 'n Fin is; hul top vroueverspringer, het 'n Turk geword,
> ens.

Miskien dink jy aan die Wêreldkampioenskappe of Statebondspele waar SA
dalk beter gevaar het in die verlede.
Hier is die Olimpiese medaljestand vir SA die afgelope 100 jaar en dit
lyk nie of dit agteruitgaan nie:
Year Gold Silver Bronze Total
1908 1 1 0 2
1912 4 2 0 6
1920 3 4 3 10
1924 1 1 1 3
1928 1 0 2 3
1932 2 0 3 5
1936 0 1 0 1
1948 2 1 1 4
1952 2 4 4 10
1956 0 0 4 4
1960 0 1 2 3
1992 0 2 0 2
1996 3 1 1 5
2000 0 2 3 5
2004 1 3 2 6
Total 20 23 26 69

As ek die medaljes vir die vorige paar dekades bekyk dan sou ek sê die
vorige regering het ook nie die kinders baie hard gedruk om te
presteer nie. Veral as jy in ag neem die deelnemers aan die 1992 spele
(en voriges) het kwansuis beter omstandighede en minder misdaad gehad
om mee te reken.
Inteendeel, vir my lyk dit of die Olimpiese medaljestand sedert die
nuwe regering aan bewind is besig is om te verbeter...
Voor jy my dalk te ernstig opneem... wat ek eintlik probeer
demonstreer is dat daar geen korrelasie tussen die politieke of
misdaadtoestand en SA atlete se vertoning by die spele blyk te wees
nie so dit is myns insiens 'n swak verskoning. Gee kans, die atletiek
begin nou eers en daar is nog baie kanse vir SA atlete om hulself te
bewys en dalk nog hulle vorige Olimpiese medaljestand te verbeter.
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118317 is 'n antwoord op boodskap #118316] Do, 14 Augustus 2008 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jottie skryf

> Hier is die Olimpiese medaljestand vir SA die afgelope 100 jaar en dit
> lyk nie of dit agteruitgaan nie:
> Year Gold Silver Bronze Total
> 1908   1     1      0     2
> 1912   4     2      0     6
> 1920   3     4      3    10
> 1924   1     1      1     3
> 1928   1     0      2     3
> 1932   2     0      3     5
> 1936   0     1      0     1
> 1948   2     1      1     4
> 1952   2     4      4    10
> 1956   0     0      4     4
> 1960   0     1      2     3
> 1992   0     2      0     2
> 1996   3     1      1     5
> 2000   0     2      3     5
> 2004   1     3      2     6
> Total 20    23     26    69

Wys die gapings in die jare hierbo vir elke vier jaar
dat daar baie jare was wat SA geen medaljes gekry
het nie?

Gloudina
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118318 is 'n antwoord op boodskap #118317] Do, 14 Augustus 2008 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Aug, 21:50, Hessie wrote:
>
>            Wys die gapings in die jare hierbo vir elke vier jaar
>            dat daar baie jare was wat SA geen medaljes gekry
>            het nie?
>
>             Gloudina

Nee dit was die 4 dekades wat SA deur die IOC verban was oor
apartheid. En dit was natuurlik dan ook die tyd wat die regering so
baie druk op die kinders gesit het en soveel geld aan sport spandeer
het dat teen die tyd wat SA weer toegelaat was tot die Olimpiese spele
in 1992, hulle slegs 2 silwer medaljes kon verower. ;-)
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118319 is 'n antwoord op boodskap #118318] Vr, 15 Augustus 2008 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jottie skryf

> Nee dit was die 4 dekades wat SA deur die IOC verban was oor
> apartheid.

Ek het skoon van dié feit vergeet. Was dit só lank
dat SA uitgesluit was?
Ek onthou dat Zola Budd in 1984 in Los Angeles
gehardloop het. Maar toe ek haar google, toe sien
ek sy het dit vir Engeland gedoen.
Watter jaar was die Olimpiese Spele in Rome?
Daardie jaar was daar 'n atleet ( kan nie sy naam
onthou nie) van wie SA 'n goue medalje verwag
het, en toe gaan hy dood in 'n ongeluk erens in
Europa net voor die Olimpiese Spele in Rome.

Gloudina
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118320 is 'n antwoord op boodskap #118319] Vr, 15 Augustus 2008 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Aug, 14:08, Hessie wrote:
>           Watter jaar was die Olimpiese Spele in Rome?
>           Daardie jaar was daar 'n atleet ( kan nie sy naam
>           onthou nie) van wie SA 'n goue medalje verwag
>           het, en toe gaan hy dood in 'n ongeluk erens in
>           Europa net voor die Olimpiese Spele in Rome.

Rome, 1960, voor my tyd...
Re: Olimpiese Spele [boodskap #118323 is 'n antwoord op boodskap #118316] Ma, 18 Augustus 2008 09:16 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Aug 2008 11:55:15 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> Voor jy my dalk te ernstig opneem... wat ek eintlik probeer
> demonstreer is dat daar geen korrelasie tussen die politieke of
> misdaadtoestand en SA atlete se vertoning by die spele blyk te wees
> nie so dit is myns insiens 'n swak verskoning. Gee kans, die atletiek
> begin nou eers en daar is nog baie kanse vir SA atlete om hulself te
> bewys en dalk nog hulle vorige Olimpiese medaljestand te verbeter.

Reken die volgende ook in: Die huidige SA olimpiese span het GEEN
korporatiewe borg nie. Groot maatskappye wat ons olimpiese span
verlede jaar by die spele big time geborg het, het almal uitgetrek
vanwee wanbestuur en probleme by die atletiek-owerhede.
Vorige onderwerp: Rugby Voorspelling
Volgende onderwerp: Nuwe embleem vir die Springbokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:31:27 MGT 2024