Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » so b.t.w. Torreke
so b.t.w. Torreke [boodskap #118196] Di, 29 Julie 2008 17:42 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Toe jy gevra het of ek vir ons 'n blog aan mekaar kan slaan
het ek so begin doen, maar dit sal nooit so lekker geselssplek
wees soos kommin Usenet nie. Ek het dit dus nie afgerond
nie.

Dit het 'n paar minute geneem om die templet op te sit
http://kuierplek.blogspot.com
maar ek gaan dit weer afhaal. Hierdie nuusgroepe kuier
lekkerder. Aan 'n blog is daar te veel onderhoudswerk
en my belangstellings het te veel verander om nou weer
daarby betrokke te raak.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118197 is 'n antwoord op boodskap #118196] Wo, 30 Julie 2008 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:68lu84pa8v7d455ia3s62imvji9j1qomqp@4ax.com...
>
>
> Toe jy gevra het of ek vir ons 'n blog aan mekaar kan slaan
> het ek so begin doen, maar dit sal nooit so lekker geselssplek
> wees soos kommin Usenet nie. Ek het dit dus nie afgerond
> nie.
>
> Dit het 'n paar minute geneem om die templet op te sit
> http://kuierplek.blogspot.com
> maar ek gaan dit weer afhaal. Hierdie nuusgroepe kuier
> lekkerder. Aan 'n blog is daar te veel onderhoudswerk
> en my belangstellings het te veel verander om nou weer
> daarby betrokke te raak.
>

So aanvaar.

Tot dusver het die Antie nog nie weer van haar laat hoor nie.

Ek raai daar's 'n paar moontlikhede waarom nie.

1) Sy't weer vir haar dogter gaan kuier
2) Haar rekenaar gee probleme
3) Sy het ook server probleme en weet nie wat Jottie vir ons vertel het nie,
want sy lees nie die ng op Google nie.

Ek noem nie die 4e moontlikheid nie, nl. dat sy lees wat ons sê en nogtans
besluit het om die aftog te blaas.

Dit laat my dink aan 'n storie van 'n Antie wat jare gelede (soos baie ander
mense) die sleg gewoonte gehad het om in te luister op 'n plaaslyn. Almal
het geweet sy doen dit, maar pogings om haar uit te vang het misluk. Toe
beraam hulle 'n netjiese strik in samewerking met amptenare van die
Poskantoor (Telkom het nog nie bestaan nie). Twee bure bel mekaar op die
lyn terwyl die amptenare inluister. Die 2 praat oor dit en dat en toe sê
die een skielik vir die ander een: "Haai, het jy gehoor Ant' Sus en so (die
Antie se naam) is laasnag dood?" Die Antie kon dit nie weerstaan nie en
voor sy haarself kon keer seg sy: "Dit lieg jy!"

Wonder of die Antie in Kanada dood is. Wat dink jy?
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118200 is 'n antwoord op boodskap #118197] Wo, 30 Julie 2008 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 08:33:08 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:68lu84pa8v7d455ia3s62imvji9j1qomqp@4ax.com...


>> Toe jy gevra het of ek vir ons 'n blog aan mekaar kan slaan
>> het ek so begin doen, maar dit sal nooit so lekker geselssplek
>> wees soos kommin Usenet nie. Ek het dit dus nie afgerond
>> nie.

>> Dit het 'n paar minute geneem om die templet op te sit
>> http://kuierplek.blogspot.com
>> maar ek gaan dit weer afhaal. Hierdie nuusgroepe kuier
>> lekkerder. Aan 'n blog is daar te veel onderhoudswerk
>> en my belangstellings het te veel verander om nou weer
>> daarby betrokke te raak.

>
> So aanvaar.
>

Shucks.. ek's steeds bly Jottie het ons van dié server vertel:-)
Het jy dit toe ingespan? Ferdi moet ook daarna kyk.
Ek het met die gesoek ook op 'n (heel waarskynlik die een wat Ferdi
gebruik, maar kan nie die naam onthou nie) afgekom teen 'n koste van,
as ek reg onthou €20 per jaar.

Het jy agtergekom dat selfs Jim stiller geword het?
En het jy toe 'n ander nuusleser gedownload?
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118202 is 'n antwoord op boodskap #118200] Wo, 30 Julie 2008 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
> Shucks.. ek's steeds bly Jottie het ons van dié server vertel:-)
> Het jy dit toe ingespan?

Ja, ek het, en soos gesê, vir die 1e keer kan ek weer die pos op my
nuusleser lees, i.p.v. Google.

Ferdi moet ook daarna kyk.
> Ek het met die gesoek ook op 'n (heel waarskynlik die een wat Ferdi
> gebruik, maar kan nie die naam onthou nie) afgekom teen 'n koste van,
> as ek reg onthou ?20 per jaar.
>
> Het jy agtergekom dat selfs Jim stiller geword het?

Ja, maar hy's steeds baie besig op Kletskerk, tot baie deeelnemers daar se
argwaan. Dieselfde argumente en dieselfde reaksies. Iemand het onlangs
daar vir hom 'n webbladsy aangehaal met wetenskaplike getuienis dat swartes
ook bloos, presies netsoos witmense. Nie dat dit enige indruk op onse Jimmy
gemaak het nie.

> En het jy toe 'n ander nuusleser gedownload?

Nog nie, te besig to "mind my own business".

Wat my laat dink. Laura Miti het gister in haar kolom dit gehad oor swak
dienslewering deur loodgieters. Ek deel haar frustrasies daaroor en met
ander diensverskaffers. Te veel besigheidsmense wil nie besigheid doen nie.
Het onlangs patentregte gereserveer op 'n "invisible fastener" - 'n produk
wat in baie, indien nie meeste, aanwendings "mortices, dowel sticks and
biscuits" asook gewone houtskroewe in die vervaardiging van meubels en ander
skrynwerk kan vervang. Het 'n bekendstellingsbrief oor die produk aan 'n
stuk of 10 SA vervaardigers van "fasteners" gestuur. Slegs 1 het gereageer.
Die Amerikaners, ja, dis 'n ander storie! - onmiddelike en profesionele
reaksie.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118207 is 'n antwoord op boodskap #118202] Wo, 30 Julie 2008 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:g6pdnj$rlc$1@aioe.org...
>
> "Dave" < wrote
>> Shucks.. ek's steeds bly Jottie het ons van dié server vertel:-)
>> Het jy dit toe ingespan?
>
> Ja, ek het, en soos gesê, vir die 1e keer kan ek weer die pos op my
> nuusleser lees, i.p.v. Google.
>
> Ferdi moet ook daarna kyk.
>> Ek het met die gesoek ook op 'n (heel waarskynlik die een wat Ferdi
>> gebruik, maar kan nie die naam onthou nie) afgekom teen 'n koste van,
>> as ek reg onthou ?20 per jaar.

>> Het jy agtergekom dat selfs Jim stiller geword het?
>
> Ja, maar hy's steeds baie besig op Kletskerk, tot baie deeelnemers daar se
> argwaan. Dieselfde argumente en dieselfde reaksies. Iemand het onlangs
> daar vir hom 'n webbladsy aangehaal met wetenskaplike getuienis dat
> swartes ook bloos, presies netsoos witmense. Nie dat dit enige indruk op
> onse Jimmy gemaak het nie.
>
>> En het jy toe 'n ander nuusleser gedownload?
>
> Nog nie, te besig to "mind my own business".
>
> Wat my laat dink. Laura Miti het gister in haar kolom dit gehad oor swak
> dienslewering deur loodgieters. Ek deel haar frustrasies daaroor en met
> ander diensverskaffers. Te veel besigheidsmense wil nie besigheid doen
> nie. Het onlangs patentregte gereserveer op 'n "invisible fastener" - 'n
> produk wat in baie, indien nie meeste, aanwendings "mortices, dowel sticks
> and biscuits" asook gewone houtskroewe in die vervaardiging van meubels en
> ander skrynwerk kan vervang. Het 'n bekendstellingsbrief oor die produk
> aan 'n stuk of 10 SA vervaardigers van "fasteners" gestuur. Slegs 1 het
> gereageer. Die Amerikaners, ja, dis 'n ander storie! - onmiddelike en
> profesionele reaksie.

Het jy net vergeet van my vraag oor die Antie of het jy my doelbewus nie
geantwoord nie?

In elk geval lyk dit asof die ouens weer uit die gate begin kruip.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118212 is 'n antwoord op boodskap #118207] Wo, 30 Julie 2008 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jul 2008 13:08:28 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Het jy net vergeet van my vraag oor die Antie of het jy my doelbewus nie
> geantwoord nie?
>
> In elk geval lyk dit asof die ouens weer uit die gate begin kruip.

Ek het jou doelbewus nie daarop geantwoord nie.

Eers het ek jou geantwoord, en toe daarteen besluit.
Hier is wat ek geskryf het en dit toe nie gepos het nie:

***********
..... Jou 4rde alternatief is die waarskynlikste. Dat sy wakker gelê
het en die waarheid besef het in my stelling dat sy geen algemene
kennis het nie en daarom oor niks anders kan praat as oor 4 dekades
gelede se SA.
(en blackberries; of is dit blueberries?)
Dat 'n genoegsame hoeveelheid selfrespek toe na die oppervlak gedobber
het, genoeg om haar te oorreed om van die verhoog af te klim en heel
agter in die donker te gaan sit. So ver agter dat ons nie eens haar
handeklap kan hoor nie. Want sy sal steeds net vir die swartes
handeklap.

Kom ons kry haar as tema uit die gesprek. As sy 'n tema bly het sy
rede om terug te kom. Of is jy so bly dat sy afgetree het:-)))
Feit is dat ons nou nie van sitkamer hoef te verander nie.
******************

Dit was my antwoord maar as jy lees wat ek geskryf het, is dit
ooglopend waarom ek dit nie gepos het nie.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118213 is 'n antwoord op boodskap #118212] Wo, 30 Julie 2008 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Kom ons kry haar as tema uit die gesprek. As sy 'n tema bly het sy[/color]
> rede om terug te kom.

Akkoord!!! :))
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118236 is 'n antwoord op boodskap #118197] Wo, 30 Julie 2008 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Ek noem nie die 4e moontlikheid nie, nl. dat sy lees wat ons sê en nogtans
> besluit het om die aftog te blaas.

Jy en Dave is twee patetiese ou tannies
wat oor my sit en gesels selfs as ek nie
op die nuusgroep pos nie. Kry 'n lewe.

Hessie van Ficksburg
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118238 is 'n antwoord op boodskap #118213] Do, 31 Julie 2008 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" [/color]
> "Dave" > Kom ons kry haar as tema uit die gesprek. As sy 'n tema bly het sy
>> rede om terug te kom.
>
> Akkoord!!! :))

Ek deel jou gevoel oor die lekker gebruik van 'n usenet groep.

Miskien moet ons oorweeg om 'n nuwe groep te stig.
Gaan kyk asseblief vir die vereistes by
http://www.faqs.org/faqs/usenet/creating-newsgroups/part1/
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118241 is 'n antwoord op boodskap #118238] Do, 31 Julie 2008 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 07:29:11 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Torreke"

>> "Dave" >> Kom ons kry haar as tema uit die gesprek. As sy 'n tema bly het sy
>>> rede om terug te kom.

>> Akkoord!!! :))
>
> Ek deel jou gevoel oor die lekker gebruik van 'n usenet groep.
>
> Miskien moet ons oorweeg om 'n nuwe groep te stig.
> Gaan kyk asseblief vir die vereistes by
> http://www.faqs.org/faqs/usenet/creating-newsgroups/part1/
>

Wat lastig is hieraan is 'discussion period'
'a call for votes may be posted to
news.announce.newgroups'
en so aan.

Ek *dink daar is 'n manier om dit vry te spring en sal daarna kyk.
Afgesien daarvan is daar hope ongebruikte nuusgroepe by UseNet.
Die naam sal net nie verander kan word nie en dit behoort nie 'n
probleem te wees nie. Ons kies een wat ons van hou.
'South African Boikotters' 'The Rebels' of so iets:-)))
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118243 is 'n antwoord op boodskap #118241] Do, 31 Julie 2008 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

>
> Ek *dink daar is 'n manier om dit vry te spring en sal daarna kyk.
> Afgesien daarvan is daar hope ongebruikte nuusgroepe by UseNet.
> Die naam sal net nie verander kan word nie en dit behoort nie 'n
> probleem te wees nie. Ons kies een wat ons van hou.
> 'South African Boikotters' 'The Rebels' of so iets:-)))
>

Mmmmmm. Hou daarvan!!!
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118244 is 'n antwoord op boodskap #118243] Do, 31 Julie 2008 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> "Dave" < wrote

>> Ek *dink daar is 'n manier om dit vry te spring en sal daarna kyk.
>> Afgesien daarvan is daar hope ongebruikte nuusgroepe by UseNet.
>> Die naam sal net nie verander kan word nie en dit behoort nie 'n
>> probleem te wees nie. Ons kies een wat ons van hou.
>> 'South African Boikotters' 'The Rebels' of so iets:-)))

>
> Mmmmmm. Hou daarvan!!!

Ek het een opgespoor wat klaarblyklik nie gebruik word nie en wat ons doel
kan pas. Laat weet my by my hotmail adres waar ek jou kan kontak om dit vir
jou deur te gee.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118245 is 'n antwoord op boodskap #118244] Do, 31 Julie 2008 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 10:02:46 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Torreke" skryf
>
>> "Dave" < wrote
>
>>> Ek *dink daar is 'n manier om dit vry te spring en sal daarna kyk.
>>> Afgesien daarvan is daar hope ongebruikte nuusgroepe by UseNet.
>>> Die naam sal net nie verander kan word nie en dit behoort nie 'n
>>> probleem te wees nie. Ons kies een wat ons van hou.
>>> 'South African Boikotters' 'The Rebels' of so iets:-)))
>

>> Mmmmmm. Hou daarvan!!!
>
> Ek het een opgespoor wat klaarblyklik nie gebruik word nie en wat ons doel
> kan pas. Laat weet my by my hotmail adres waar ek jou kan kontak om dit vir
> jou deur te gee.

3 Alternatiewe

1. laat weet my by davedup at iburst.co.za

2. Miskien moet jy dit sommer hier plaas want anders moet ons die
res van die crew een een laat weet. As ons dan rede kry om daarvandaan
te moet skuif, wat ek betwyfel want daar is perke, dan kan ons dit een
een doen. Of stem jy nie saam nie?

3. Ander voorstel, hou die naam wat jy het, en bly voorlopig hier.
Ek en jy was skuldig want ons was uitlokkend.
Kom ons toets wat gebeur as ons nie aas uitgooi nie.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118247 is 'n antwoord op boodskap #118245] Do, 31 Julie 2008 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf

> 3 Alternatiewe
>
> 1. laat weet my by davedup at iburst.co.za

Doen so.

>
> 2. Miskien moet jy dit sommer hier plaas want anders moet ons die
> res van die crew een een laat weet. As ons dan rede kry om daarvandaan
> te moet skuif, wat ek betwyfel want daar is perke, dan kan ons dit een
> een doen. Of stem jy nie saam nie?

Nee, ek stem nie saam nie. Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
belangstel nie of tevrede is met die status quo.

>
> 3. Ander voorstel, hou die naam wat jy het, en bly voorlopig hier.
> Ek en jy was skuldig want ons was uitlokkend.
> Kom ons toets wat gebeur as ons nie aas uitgooi nie.
>

Ons kan maar gerus voorlopig hier voortgaan, maar ek dink nie iets sal
verander nie. Daar's terselfdertyd geen rede waarom ons nie intussen op die
ander groep kan begin pos nie.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118251 is 'n antwoord op boodskap #118247] Do, 31 Julie 2008 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 11:53:53 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" skryf


>> 1. laat weet my by davedup at iburst.co.za
>
> Doen so.
>

Ek wag
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118252 is 'n antwoord op boodskap #118247] Do, 31 Julie 2008 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
> belangstel nie of tevrede is met die status quo.

Hoekom email julle mekaar nie maar eenvoudig nie. Kry vir jou 'n gmail
account - baie effektiewe spam filters, pop mail fasiliteit, en vele
meer..
Alternatiewelik, create a groep op Google groups. Jy kan daar ook
besluit of 'n moderator nodig is en of deelnemers vooraf moet aansoek
doen al dan nie. Ook of die groep oop is vir enigiemend om dit te lees
of nie... (Agent sal ongelukkig nie daarmee werk nie)
Dan kan jy mos self besluit wie jy wil insluit in die gesprek en vir
wie se oë dit bedoel is? Dit maak dit ook maklik om van orige
deelnemers ontslae te raak.
Dit was sommer maar net so paar idees vir die van julle wat wil
afstig. Persoonlik stel ek nie belang daarin nie maar voel vry om te
groet en te gaan
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118253 is 'n antwoord op boodskap #118252] Do, 31 Julie 2008 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.
>
> Hoekom email julle mekaar nie maar eenvoudig nie. Kry vir jou 'n gmail
> account - baie effektiewe spam filters, pop mail fasiliteit, en vele
> meer..
> Alternatiewelik, create a groep op Google groups. Jy kan daar ook
> besluit of 'n moderator nodig is en of deelnemers vooraf moet aansoek
> doen al dan nie. Ook of die groep oop is vir enigiemend om dit te lees
> of nie... (Agent sal ongelukkig nie daarmee werk nie)
> Dan kan jy mos self besluit wie jy wil insluit in die gesprek en vir
> wie se oë dit bedoel is? Dit maak dit ook maklik om van orige
> deelnemers ontslae te raak.
> Dit was sommer maar net so paar idees vir die van julle wat wil
> afstig. Persoonlik stel ek nie belang daarin nie maar voel vry om te
> groet en te gaan

Inteendeel Jottie, dit sal lekker wees om jou saam te nooi.
Dit is belangrik dat jy die rede vir verhuising verstaan.
Meer as 'n dekade al sit ons opgeskeep met dieselfde
holholholruggeryde rympies uit Kanada. Om een of ander
onverstaanbare rede sien sy haar papagaaispraak as relevant
en verstaan nie wanneer ons sê dat ons dik is daarvoor nie.
Ons is al mooi groot, mondig en so aan, en gaan nou uit die huis uit.
Want sy is 'n verleentheid vir ons.

Ek herhaal myself wanneer ek sê dat jy genooi word om saam te trek.
Ferdi se adres, wat erens op my hardeskyf was is nou effe weg
en het nie 'n profile geskep by usenet nie, wat beteken dat sy adres
daar onefektief is. Die ander word ook gevra om my of Torreke te
kontak.
My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
en die inwoners het beter maniere.
Kom saam asseblief.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118254 is 'n antwoord op boodskap #118253] Do, 31 Julie 2008 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:57b3941cvb6hcmv12iped7a8vmhbgm2eum@4ax.com...
> On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
> wrote:
>
>> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.

>> Hoekom email julle mekaar nie maar eenvoudig nie. Kry vir jou 'n gmail
>> account - baie effektiewe spam filters, pop mail fasiliteit, en vele
>> meer..
>> Alternatiewelik, create a groep op Google groups. Jy kan daar ook
>> besluit of 'n moderator nodig is en of deelnemers vooraf moet aansoek
>> doen al dan nie. Ook of die groep oop is vir enigiemend om dit te lees
>> of nie... (Agent sal ongelukkig nie daarmee werk nie)
>> Dan kan jy mos self besluit wie jy wil insluit in die gesprek en vir
>> wie se oë dit bedoel is? Dit maak dit ook maklik om van orige
>> deelnemers ontslae te raak.
>> Dit was sommer maar net so paar idees vir die van julle wat wil
>> afstig. Persoonlik stel ek nie belang daarin nie maar voel vry om te
>> groet en te gaan
>
>
> Inteendeel Jottie, dit sal lekker wees om jou saam te nooi.
> Dit is belangrik dat jy die rede vir verhuising verstaan.
> Meer as 'n dekade al sit ons opgeskeep met dieselfde
> holholholruggeryde rympies uit Kanada. Om een of ander
> onverstaanbare rede sien sy haar papagaaispraak as relevant
> en verstaan nie wanneer ons sê dat ons dik is daarvoor nie.
> Ons is al mooi groot, mondig en so aan, en gaan nou uit die huis uit.
> Want sy is 'n verleentheid vir ons.
>
> Ek herhaal myself wanneer ek sê dat jy genooi word om saam te trek.
> Ferdi se adres, wat erens op my hardeskyf was is nou effe weg
> en het nie 'n profile geskep by usenet nie, wat beteken dat sy adres
> daar onefektief is. Die ander word ook gevra om my of Torreke te
> kontak.
> My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
> graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
> die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
> en die inwoners het beter maniere.
> Kom saam asseblief.

Encore!!!
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118255 is 'n antwoord op boodskap #118253] Do, 31 Julie 2008 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ditto Dave! Mag ek saam kom asb!

Jan van Perth..

"Dave" skryf in boodskap news:57b3941cvb6hcmv12iped7a8vmhbgm2eum@4ax.com...
> On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
> wrote:
>
>> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.

> My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
> graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
> die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
> en die inwoners het beter maniere.
> Kom saam asseblief.
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118257 is 'n antwoord op boodskap #118255] Do, 31 Julie 2008 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel le Roux" wrote in message
news:4891b6b6$0$8938$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
> Ditto Dave! Mag ek saam kom asb!
>
> Jan van Perth..
>
> "Dave" wrote in message
> news:57b3941cvb6hcmv12iped7a8vmhbgm2eum@4ax.com...
>> On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
>> wrote:

>>> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>>>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>>>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>>>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.
>
>> My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
>> graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
>> die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
>> en die inwoners het beter maniere.
>> Kom saam asseblief.
>
>

Adres reeds vir jou aangestuur, Jan. Sien jou daar!
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118258 is 'n antwoord op boodskap #118255] Do, 31 Julie 2008 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 20:57:23 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Ditto Dave! Mag ek saam kom asb!
>
> Jan van Perth..
>
> "Dave" wrote in message
> news:57b3941cvb6hcmv12iped7a8vmhbgm2eum@4ax.com...
>> On Thu, 31 Jul 2008 05:08:17 -0700 (PDT), Jottie
>> wrote:

>>> On 31 Jul, 11:53, "Torreke" wrote:
>>>> Dié wat saam wil skuif, kan ons 'n adres verskaf
>>>> waar ons hulle kan laat weet, anders aanvaar mens maar dat hulle nie
>>>> belangstel nie of tevrede is met die status quo.
>
>> My adres is davedup at iburst.koza oftewel .co.za en ons wil baie
>> graag hê dat julle mense saam gaan. Die lug is skoner daar,
>> die uitsig is beter, en die verkeer steeds nie raserig baie nie
>> en die inwoners het beter maniere.
>> Kom saam asseblief.
>

Jy's welkom Jan! Lekker om van jou te hoor!!!
Ek pos dit na dieselfde adres toe.

Dave
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118261 is 'n antwoord op boodskap #118236] Do, 31 Julie 2008 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" wrote in message
news:e567aaec-dbd7-406c-9ac2-c7510afa9742@c58g2000hsc.google groups.com...
"Torreke" skryf

>> Jy en Dave is twee patetiese ou tannies
>> wat oor my sit en gesels selfs as ek nie
>> op die nuusgroep pos nie. Kry 'n lewe.

>> Hessie van Ficksburg

Wys hulle wie's baas Antie Stienie!!!
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118264 is 'n antwoord op boodskap #118261] Do, 31 Julie 2008 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 15:37:03 +0200, "E\(u\)we\(l\)knie"
wrote:

>
> "Hessie" wrote in message
> news:e567aaec-dbd7-406c-9ac2-c7510afa9742@c58g2000hsc.google groups.com...
> "Torreke" skryf
>
>>> Jy en Dave is twee patetiese ou tannies
>>> wat oor my sit en gesels selfs as ek nie
>>> op die nuusgroep pos nie. Kry 'n lewe.
>
>>> Hessie van Ficksburg
>
> Wys hulle wie's baas Antie Stienie!!!
>

Ek wou eers encore skree, maar toe besef ek ek like Antie Stienie:-)
Ant Stienie is eintlik baie orraait
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118268 is 'n antwoord op boodskap #118264] Do, 31 Julie 2008 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf

>
> Ek wou eers encore skree, maar toe besef ek ek like Antie Stienie:-)
> Ant Stienie is eintlik baie orraait

Antie Stienie se vingers is geel gevlek
en haar tanne nog geler!!!

Dis die nikotien, jy weet...
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118269 is 'n antwoord op boodskap #118268] Do, 31 Julie 2008 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" Antie Stienie se vingers is geel gevlek[/color]
> en haar tanne nog geler!!!
>
> Dis die nikotien, jy weet...
>
Onder 'n eensame booom
sit 'n tante en droooom...
haar gedagtes hoooooog in die takke!!

En sy droom van plaas
sonder enkele baas...
waar 'n mens pos hande innie sakke
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118271 is 'n antwoord op boodskap #118269] Do, 31 Julie 2008 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> En sy droom van plaas
> sonder enkele baas...
> waar 'n mens pos hande innie sakke

Arme Torreke, wat hom nie daarvan kan
weerhou om van my te praat nie, selfs
wanneer hy in die proses is om voor te
gee dat hy die nuusgroep wil verlaat
as gevolg van my teenwoordigheid hier.

Onthou jou Survivor-speel, Torreke.
Toe jy 'n party wou gee en niemand
het gekom nie. Selfs ou Dave het op
die laaste oomblik teen jou gedraai.
Onthou wat ek toe vir jou gesê het
oor watter kanse daar is dat ek die
laaste Survivor sou wees.

Laat ek vir jou 'n bietjie raad gee.
Loop lig vir Du Plessis. Hy is 'n
draad-sitter, in-die-rug-steker en
mooi-weer vriend. As ek jy is, maak
ek met ander op hierdie nuusgroep
vriende. Die ewigheid gestrand op
'n eiland met Dave is erger as om
op 'n eiland met 'n volleyball gestrand
te wees.

Gloudina
Re: so b.t.w. Torreke [boodskap #118272 is 'n antwoord op boodskap #118253] Do, 31 Julie 2008 17:09 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Ons is al mooi groot, mondig en so aan, en gaan nou uit die huis uit.

Hiep-hiep-hoera! Wanneer breek die blye
dag aan?

Tant Hessie van die London Missionary
Society
Vorige onderwerp: 39 web views last 40 minutes
Volgende onderwerp: Ferdi, Riaan, Jim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:41:34 MGT 2024