Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alles is weer Hônkie Dôrrie
Alles is weer Hônkie Dôrrie [boodskap #118194] Di, 29 Julie 2008 16:10
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Alles is weer soos dit was - reg:-)
Selfs nuusgroepe wat ek nie kon opspoor deur UUNET is nou beskikbaar.
Byvoorbeeld alt.languages kon ek nie kry deur UUNET en deur Aioe.org
is dit daar. Daar sal beslis meer wees wat nie beskikbaar was nie maar
nou wel op die nuusleser is.

Dankie Jottie, dit was GROOT ADVIES wat jy gegee het toe jy my van
Aioe.org vertel het. Aan die ander wat daarvan gebruik wil maak, as
julle om een of ander rede hulp nodig het, praat net.
Dit is egter onwaarskynlik want die configuration is eenvoudig.
Jou server is nntp.aioe.org.

Nou is die setup weer soos ek daaraan gewoon is.
Vorige onderwerp: Die Klug van Grondhervorming
Volgende onderwerp: 39 web views last 40 minutes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:33:08 MGT 2024