Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » die boere
die boere [boodskap #118121] Do, 10 Julie 2008 18:28 na volgende boodskap
John Dewar  is tans af-lyn  John Dewar
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
http://nl.youtube.com/watch?v=S90qgBL6pSk
Re: die boere [boodskap #118130 is 'n antwoord op boodskap #118121] So, 13 Julie 2008 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sanderis  is tans af-lyn  Sanderis
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
Glad nie sleg nie.

John Dewar wrote:
> http://nl.youtube.com/watch?v=S90qgBL6pSk
Re: die boere [boodskap #118132 is 'n antwoord op boodskap #118121] So, 13 Julie 2008 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"John Dewar"

Verduidelik asseblief wat bedoel word met
" het die swartes verniet gelei." Was dit
nou voor of na 1994?

Tant Hessie van Boegoeberg se dam.
Re: die boere [boodskap #118160 is 'n antwoord op boodskap #118132] Do, 17 Julie 2008 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[6]  is tans af-lyn  MoN[6]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" schreef in bericht
news:5bc31cc2-c494-4e27-aabb-1bf4e56ea518@m36g2000hse.google groups.com...
> "John Dewar"
>
> Verduidelik asseblief wat bedoel word met
> " het die swartes verniet gelei." Was dit
> nou voor of na 1994?
>
> Tant Hessie van Boegoeberg se dam.

Dit moet jy beter weet als onderwyser
Re: die boere [boodskap #118163 is 'n antwoord op boodskap #118160] Do, 17 Julie 2008 12:04 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoN" skryf

>> Verduidelik asseblief wat  bedoel word met
>> " het die swartes verniet gelei."  Was dit
>> nou voor of na 1994?
>
>> Tant Hessie van Boegoeberg se dam.
>
> Dit moet jy beter weet als onderwyser

Ek wonder of jy weet waarop ek gesinspeel
het? In die teks van die lied, wat onderaan
die video loop, vra die sanger die vraag
"het die boere verniet baklei
het die swartes verniet gelei"
Nou vra ek, as hulle "lei" reggespel het,
waarna verwys hulle? Ek het egter die
suspisie dat die skrywer die woord
verkeerd gespel het, en dat hy eintlik
wou sê "het die swartes verniet gely."
Nog 'n voorbeeld van hoe Afrikaans
in die hande van die Afrikaanssprekendes
in Suid-Afrika tot niet gaan. Dis nie die
beleide van die ANC wat die taal tot niet
laat gaan nie.

Tant Hessie van Hesseling
Vorige onderwerp: Beeld - Vietnam sindroom
Volgende onderwerp: Die (beter en/of) nuwe (God) se Koninkryk om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:31:27 MGT 2024