Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Helen Zille koor ook 'genoeg is genoeg'
Helen Zille koor ook 'genoeg is genoeg' [boodskap #117983] |
Fri, 27 June 2008 15:10 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'genoeg is genoeg'. Ek wens ek kan verduidelik hoe dit my irriteer
wanneer iemand daardie holrug geryde uitdrukking uiter.
Mense wat net agter ander aan praat en nie 'n eie woordeskat het nie.
Dit is nog erger as die boere wat elke keer na 'n plaasmoord dreig om
die wet in eie hande te neem.
Die woorde 'genoeg is genoeg' beteken, vir die mense wat te dom is om
dit te verstaan, dat daar 'n spesifieke hoeveelheid moes wees, maar
dat dit nou genoeg is.
|
|
|
|
|
Re: Helen Zille koor ook 'genoeg is genoeg' [boodskap #118008 is 'n antwoord op boodskap #117983] |
Sun, 29 June 2008 12:34 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 27 Jun 2008 17:10:12 +0200, Dave wrote:
> 'genoeg is genoeg'. Ek wens ek kan verduidelik hoe dit my irriteer
> wanneer iemand daardie holrug geryde uitdrukking uiter.
> Mense wat net agter ander aan praat en nie 'n eie woordeskat het nie.
> Dit is nog erger as die boere wat elke keer na 'n plaasmoord dreig om
> die wet in eie hande te neem.
>
> Die woorde 'genoeg is genoeg' beteken, vir die mense wat te dom is om
> dit te verstaan, dat daar 'n spesifieke hoeveelheid moes wees, maar
> dat dit nou genoeg is.
Ja wel genoeg is obviously genoeg anders sou mense gesê het "genoeg is
te min!!" en hulle name gat gemaak het...
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Jan 06 20:19:52 UTC 2025
|