Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » FOKUS - SAUK 2
FOKUS - SAUK 2 [boodskap #117634] Vr, 13 Junie 2008 16:57
Sanderis  is tans af-lyn  Sanderis
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
Sent: 13 Junie 2008 12:07 nm
Subject: FOKUS Program op SAUK 2

Geagte vriende,

Sondag aand 15 Junie word op die program FOKUS die bedrywighede van
Sannieshof, met Carin Visser as ons eie Charlize Theron as hoofstêr,
dokumentêr uigesaai.

Hantie Schrader wat die opname gemaak het, het my laat weet dat die hoof
regisseur van die SAUK die program geweldig verkort het. Ons sal dus maar
sien wat werklik vertoon gaan word.

Op 6 Julie word daar op dieselfde program ‘n opname oor Ventersburg
vertoon. Die program handel blykbaar meer oor die omstandighede van die
swart mense en hulle probleme op Ventersburg maar Maxie Badenhorst, die
voorsitter van die lokale belasting betalers vereniging, speel daar ook
‘n rol indien nie die hoofrol nie.

Lekker kyk.

Groete

Jaap Kelder
Vorige onderwerp: Belangrik, as jy dit nie geweet het nie.
Volgende onderwerp: You Don't Mess With the Zohan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:38:55 MGT 2024