Die 2 Dames [boodskap #117612] |
Tue, 10 June 2008 12:53 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was daar in die boendoes toe ek 2 dames (nie langs maar) ìn die
pad gewaar. Ek het stil gehou om geen ander rede as dat hulle in die
pad was. Nie probeer aandag trek nie en selfs daarteen besluit om
hulle aan te spreek daaroor en slegs die geduldige ek gewees wat
gewag het vir eie ruimte.
Hulle het hulle nie aan my gesteur nie (wat geensins opbouend was
vir die ego nie) en slegs mekaar geselsskap gehou. Ek moes omtrent
verbyskuur en het hulle nie 'n geleentheid om saam te ry gebied nie.
Hulle kan loop.
http://dave.photos.gb.net/p51116826.html
|
|
|