Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Kyk julle na die 7 uur nuus?
Kyk julle na die 7 uur nuus? [boodskap #117443] Di, 27 Mei 2008 08:35 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Julle ken my moerigheid daar oor dat die kniebuigende Afrikaanse media
na martelaars, verkragters en moordenaars as 'meneer moordenaar ens.'
verwys. Ferdi se verduideliking daaroor was dat hy die 'meneer' titel
verloor na skuldigbevinding.

Gisteraand se 7 uur nuusbulletin het, met verwysing na die Durban
anc-munisipaliteit se verafgoding van moordenaar Andrew Zondo tot
sulke afmetings dat 'n straat in 'toti na hom vernoem word, die
teendeel bewys. (die straat waar hy die bom geplant het
waarmee hy 5 mense vermoor het.
Die moordenaar is in 1985 gehang en selfs sy pa is teen die benoeming
gekant)

Toe die nuusleser gisteraand tydens die sewe uur nuusbulletin
verduidelik wie en wat die moordenaar is, het sy verwys dat 'meneer
zondo' in 1985 daarvoor gehang is.

Die Afrikaanse media is op hulle knieë en almal weet tot watter
geweldige invloed hulle in staat is. Hulle kan die witmense se
ondergang wees.

Ek was verras met Tim Du Plessis se uitgesprokenheid in verlede Sondag
se Rapport waar hy mbeki 'n nul op 'n kontrak genoem het.
Re: Kyk julle na die 7 uur nuus? [boodskap #117447 is 'n antwoord op boodskap #117443] Di, 27 Mei 2008 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" [/color]
> Julle ken my moerigheid daar oor dat die kniebuigende Afrikaanse media
> na martelaars, verkragters en moordenaars as 'meneer moordenaar ens.'
> verwys. Ferdi se verduideliking daaroor was dat hy die 'meneer' titel
> verloor na skuldigbevinding.
>
> Gisteraand se 7 uur nuusbulletin het, met verwysing na die Durban
> anc-munisipaliteit se verafgoding van moordenaar Andrew Zondo tot
> sulke afmetings dat 'n straat in 'toti na hom vernoem word, die
> teendeel bewys. (die straat waar hy die bom geplant het
> waarmee hy 5 mense vermoor het.
> Die moordenaar is in 1985 gehang en selfs sy pa is teen die benoeming
> gekant)
>
> Toe die nuusleser gisteraand tydens die sewe uur nuusbulletin
> verduidelik wie en wat die moordenaar is, het sy verwys dat 'meneer
> zondo' in 1985 daarvoor gehang is.
>
> Die Afrikaanse media is op hulle knieë en almal weet tot watter
> geweldige invloed hulle in staat is. Hulle kan die witmense se
> ondergang wees.
>
> Ek was verras met Tim Du Plessis se uitgesprokenheid in verlede Sondag
> se Rapport waar hy mbeki 'n nul op 'n kontrak genoem het.
>

Jy't Ferdi se stilswye op my herhaalde uitnodigings om my oor die Fidentia
debakel te weerspreek of die Noseweek artikel te weerspreek, gesien.

Sy swye is natuurlik ook 'n antwoord.

Rapport en Tim du Plessis is in dié opsig nogal meer aanvaarbaar. Hulle het
vantevore verskeie van my briewe waarin ek die ANC skerp gekritiseer het oor
hulle rassebeleid redelik onveranderd geplaas - in een geval selfs
woordeliks van verwoerdisme beskuldig het.
Re: Kyk julle na die 7 uur nuus? [boodskap #117458 is 'n antwoord op boodskap #117447] Di, 27 Mei 2008 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < wrote
>
> Jy't Ferdi se stilswye op my herhaalde uitnodigings om my oor die Fidentia
> debakel te weerspreek of die Noseweek artikel te weerspreek, gesien.
>
> Sy swye is natuurlik ook 'n antwoord.
>
> Rapport en Tim du Plessis is in dié opsig nogal meer aanvaarbaar. Hulle
> het vantevore verskeie van my briewe waarin ek die ANC skerp gekritiseer
> het oor hulle rassebeleid redelik onveranderd geplaas - in een geval selfs
> woordeliks van verwoerdisme beskuldig het.
>

Gisteraand 7-uur nuus gekyk, Dave? - gehoor Brown het laat by die hof
opgedaag omdat hy aan sy hospitaalbed vasgeboei was? As jy getwyfel het of
hy op middeleeuse wyse behandel word, hoef jy nou nie meer te twyfel nie -
dit was op SABC 2 se nuus.

Sy groot vervolger, Adc Bruce Morrison, SC, trek sommer ook in die openbaar
op TV die psigiater se opinie in twyfel dat die man gehospitaliseer moet bly
vir behandeling.

En steeds swyg onse Ferdi!!!
Re: Kyk julle na die 7 uur nuus? [boodskap #117461 is 'n antwoord op boodskap #117458] Wo, 28 Mei 2008 09:06 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2008 19:57:14 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Torreke" < wrote

>> Jy't Ferdi se stilswye op my herhaalde uitnodigings om my oor die Fidentia
>> debakel te weerspreek of die Noseweek artikel te weerspreek, gesien.

>> Sy swye is natuurlik ook 'n antwoord.

>> Rapport en Tim du Plessis is in dié opsig nogal meer aanvaarbaar. Hulle
>> het vantevore verskeie van my briewe waarin ek die ANC skerp gekritiseer
>> het oor hulle rassebeleid redelik onveranderd geplaas - in een geval selfs
>> woordeliks van verwoerdisme beskuldig het.

>
> Gisteraand 7-uur nuus gekyk, Dave? - gehoor Brown het laat by die hof
> opgedaag omdat hy aan sy hospitaalbed vasgeboei was? As jy getwyfel het of
> hy op middeleeuse wyse behandel word, hoef jy nou nie meer te twyfel nie -
> dit was op SABC 2 se nuus.
>
> Sy groot vervolger, Adc Bruce Morrison, SC, trek sommer ook in die openbaar
> op TV die psigiater se opinie in twyfel dat die man gehospitaliseer moet bly
> vir behandeling.
>
> En steeds swyg onse Ferdi!!!

Dit klink so onsinnig om hom so te behandel terwyl swart kriminele
met 'n veel erger geskiedenis somtyds borg toegestaan word.
Wat wil jy met Ferdi utklaar? Metode van beriggewing?
Vorige onderwerp: Vreemdelingehaat
Volgende onderwerp: Nog nuus oor die voorbeeldige Afrikaners tussen die swart barbare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:07:35 MGT 2024