Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Die belangrikheid van 'n tweede taal...
Die belangrikheid van 'n tweede taal... [boodskap #117404] Vr, 23 Mei 2008 06:13
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Muis familie sit en gesels om tafel. Kat kom ingehardloop, Pa muis skrik
hom in sy @#%& in en vlieg op en begin blaf, kat hol weg.

Toe pa muis weer gaan sit en tot verhaal kom, sê hy vir kinders aan
tafel: EK HOOP JULLE BESEF NOU DIE BELANGRIKHEID VAN 'N TWEEDE
TAAL!!!!!!
Vorige onderwerp: Wanneer het jy laas geskaterlag?
Volgende onderwerp: Die vermetele boemelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:50:53 MGT 2024