Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onteiening dalk nie tot landbou beperk
Onteiening dalk nie tot landbou beperk [boodskap #116689] So, 16 Maart 2008 19:26 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Dit is presies wat 'n kommerwekkende kleinerige beriggie in vandag se
Sake Rapport sê.

'Agri SA sê daar is sterk aanduidings dat die regering sy voorgenome
omstrede onteieningsbeleid wil deurvoer en dat die onteieningsproses
nie net tot landboueiendom beperk gaan wees nie, maar eiendomsreg in
die algemeen gaan raak.
Re: Onteiening dalk nie tot landbou beperk [boodskap #116713 is 'n antwoord op boodskap #116689] Di, 18 Maart 2008 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:uorqt31k6348r6v5pljpqp42e1fq6l6q74@4ax.com...
>
>
> Dit is presies wat 'n kommerwekkende kleinerige beriggie in vandag se
> Sake Rapport sê.
>
> 'Agri SA sê daar is sterk aanduidings dat die regering sy voorgenome
> omstrede onteieningsbeleid wil deurvoer en dat die onteieningsproses
> nie net tot landboueiendom beperk gaan wees nie, maar eiendomsreg in
> die algemeen gaan raak.
----En hoekom nie? Stede en dorpe staan ook op grond. Hoekom kan 'n
dorpsbewoner 20 huise besit maar 'n boer nie 2 plase nie? Ook mos
'gesteel', dan nie?
>
Re: Onteiening dalk nie tot landbou beperk [boodskap #116714 is 'n antwoord op boodskap #116713] Di, 18 Maart 2008 09:26 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 17 Mar 2008 21:36:29 -0800, "Suidwester" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:uorqt31k6348r6v5pljpqp42e1fq6l6q74@4ax.com...


>> Dit is presies wat 'n kommerwekkende kleinerige beriggie in vandag se
>> Sake Rapport sê.

>> 'Agri SA sê daar is sterk aanduidings dat die regering sy voorgenome
>> omstrede onteieningsbeleid wil deurvoer en dat die onteieningsproses
>> nie net tot landboueiendom beperk gaan wees nie, maar eiendomsreg in
>> die algemeen gaan raak.
> ----En hoekom nie? Stede en dorpe staan ook op grond. Hoekom kan 'n
> dorpsbewoner 20 huise besit maar 'n boer nie 2 plase nie? Ook mos
> 'gesteel', dan nie?


>

) Toe die Israeliete se lewe as slawe te erg raak, het hulle nie gebly
om liggies onder die Egiptenare te wees nie; God het hulle weggevat na
'n land van melk en heuning, nie voorvadergees-aanbidding en politieke
korrektheid nie. – Hein Hildebrand

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2290065,00. html
Vorige onderwerp: ...maar hy is misdaadvoos en wil vlug
Volgende onderwerp: So pas vanaf 'n vriendin ontvang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 01:27:07 MGT 2024