Sale Flamin Boodskappe: 5 Geregistreer: March 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Sale Flamin" schreef in bericht news:%QZAj.534411$mY5.364059@newsfet15.ams...
> Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
> Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie
> bestaan
> Graag jullie oordeel
>
>
Konkurentes :
On Sun, 9 Mar 2008 23:50:35 +0100, "Sale Flamin"
wrote:
> Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
> Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie bestaan
> Graag jullie oordeel
>
>
>
Ek het dit geniet. Gedownload, gestoor en sal dit met ander deel ook.
Dankie. Ek sal deur die middag gaan kyk na die ander links wat jy in
jou ander skrywe gegee het.
"Dave" skryf in boodskap news:vc8at3d5s93t89qcmkjv2n6jnga7slukup@4ax.com...
> On Sun, 9 Mar 2008 23:50:35 +0100, "Sale Flamin"
> wrote:
>
>> Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
>> Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie
>> bestaan
>> Graag jullie oordeel
>>
>
>
> Ek het dit geniet. Gedownload, gestoor en sal dit met ander deel ook.
> Dankie. Ek sal deur die middag gaan kyk na die ander links wat jy in
> jou ander skrywe gegee het.
>
Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?
> Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?
>
yep... ek stoor dit as mpeg's, Paul.
As jou epos adres eg is, wat ek betwyfel, (123.com klink effe skeef)
stuur ek vir jou 'n program wat jy kan gebruik. Waarheen kan ek dit
stuur?
"Dave" skryf in boodskap news:rtdat3hvs6ilvplqh1ip3g2cgtbh8jkboi@4ax.com...
> On Mon, 10 Mar 2008 14:13:17 +0100, "MoN" wrote:
>
>
>
>> Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?
>
> yep... ek stoor dit as mpeg's, Paul.
> As jou epos adres eg is, wat ek betwyfel, (123.com klink effe skeef)
> stuur ek vir jou 'n program wat jy kan gebruik. Waarheen kan ek dit
> stuur?
>
Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be
>
> "Dave" schreef in bericht
> news:rtdat3hvs6ilvplqh1ip3g2cgtbh8jkboi@4ax.com...
>> On Mon, 10 Mar 2008 14:13:17 +0100, "MoN" wrote:
>>
>>> Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?
>
>> yep... ek stoor dit as mpeg's, Paul.
>> As jou epos adres eg is, wat ek betwyfel, (123.com klink effe skeef)
>> stuur ek vir jou 'n program wat jy kan gebruik. Waarheen kan ek dit
>> stuur?
> Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be
>
> Baie dankie
>
Torreke[1] Boodskappe: 423 Geregistreer: February 2008
Karma: 0
Senior Lid
"MoN" < wrote
> Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be
>
Paul (Ek sien Dave noem jou so),
Indien jy nie 'n hotmail adres het of een wil gebruik nie, is dit beter om
jou epos adres uit te skryf, bv. "p dot droesbeke at telenet dot be". Kan
nie so maklik deur spam programme en ander "ongediertes" wat op die internet
rondsluip, opgetel word as 'n epos adres wat normaal geskryf word nie.
Ek het lank op die DBase nuusgroepe deelgeneem terwyl ek programme op dié
platvorm ontwikkel het. Deelnemers daar sal nie 'n adres anders verskaf as
soos die voorbeeld hierbo nie.
"Torreke" skryf in boodskap news:NKqdnXDchdj1-0janZ2dnUVZ8q6onZ2d@saix.net...
>
> "MoN" < wrote
>
>
>> Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be
>
> Paul (Ek sien Dave noem jou so),
>
> Indien jy nie 'n hotmail adres het of een wil gebruik nie, is dit beter om
> jou epos adres uit te skryf, bv. "p dot droesbeke at telenet dot be".
> Kan nie so maklik deur spam programme en ander "ongediertes" wat op die
> internet rondsluip, opgetel word as 'n epos adres wat normaal geskryf word
> nie.
>
> Ek het lank op die DBase nuusgroepe deelgeneem terwyl ek programme op dié
> platvorm ontwikkel het. Deelnemers daar sal nie 'n adres anders verskaf
> as soos die voorbeeld hierbo nie.
Ja Torreke,dit is die reden vir wat ek my reg adres verberg,daar ek in die
verlede een massa spam gekry het
Nu het ek Spamfighter afgelaai,een aanraer http://www.spamfighter.com/