Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116298] |
Ma, 18 Februarie 2008 17:51 |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
[Gepost in soc.culture.south-africa.afrikaans en nl.taal.]
http://www.wereldomroep.nl/actua/nl/taal/080211zuid-afrikaan s
In het artikel wordt een paar keer de term 'Zuid-Afrikaans' gebruikt.
Hoe noemen Afrikaners zelf hun taal? Afrikaans? In de usenetgroep
news:nl.taal is daar al dikwijls en heftig over gediscussieerd.
En maken jullie je geen zorgen bij volgende passage in de tekst:
"Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
"een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
"'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo). Het is wat
"kinderen ook hebben: ontwapenend en tegelijkertijd heel treffend.
Jullie zijn in goed gezelschap want als ze Vlamingen horen praten
reageren ze net hetzelfde:-)
--
Michel
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116299 is 'n antwoord op boodskap #116298] |
Ma, 18 Februarie 2008 18:32 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Feb 2008 18:51:40 +0100, Michel wrote:
> [Gepost in soc.culture.south-africa.afrikaans en nl.taal.]
>
> http://www.wereldomroep.nl/actua/nl/taal/080211zuid-afrikaan s
>
> In het artikel wordt een paar keer de term 'Zuid-Afrikaans' gebruikt.
> Hoe noemen Afrikaners zelf hun taal? Afrikaans? In de usenetgroep
> news:nl.taal is daar al dikwijls en heftig over gediscussieerd.
>
Jy is 100% reg, Michel, ons praat Afrikaans.
Ons is Suid Afrikaners wat Afrikaans praat.
U bent 100% recht.
Wij zijn Zuid-Afrikanen die Afrikaans spreken.
> En maken jullie je geen zorgen bij volgende passage in de tekst:
>
> "Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
> "een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
> "'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo). Het is wat
> "kinderen ook hebben: ontwapenend en tegelijkertijd heel treffend.
Korrek, ons taal is baie beskrywend, né:-)
Zeer beschrijvend, is het niet:-)
>
> Jullie zijn in goed gezelschap want als ze Vlamingen horen praten
> reageren ze net hetzelfde:-)
Wanneer 'n Belg hier kom kuier, verstaan ons mekaar dadelik.
Wanneer een bezoek Zuid-Afrika van België, wij elkaar onmiddellijk
begrijpen. Welke mooie talen:-0
Dave
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116300 is 'n antwoord op boodskap #116298] |
Ma, 18 Februarie 2008 19:03 |
Piet Beertema
Boodskappe: 2 Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Michel wrote:
> "Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
> "een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
> "'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo).
En niet te vergeten het juweeltje "gemorspos" (spam).
-p
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116301 is 'n antwoord op boodskap #116298] |
Ma, 18 Februarie 2008 19:31 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Michel skryf
> "Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
> "een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
> "'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo). Het is wat
> "kinderen ook hebben: ontwapenend en tegelijkertijd heel treffend.
Ja, regtig. Mens kan alleen maar jou kop skud.
Want Afrikaans gebruik oorspronklike Dietse
woorde, terwyl moderne Nederlands in die drie
gevalle leenwoorde uit ander tale gebruik.
Die Afrikaanse professor Jansen wat aangehaal
word, is ook egter bietjie misleidend wanneer sy
kom by haar verklaring van die "ontstaan van Afrikaans."
Die Nederlands wat in 1652 aan wal gestap het, was
die taal van die Suid-Brabantse familie van Riebeeck
en van der Stael en nie die Hooghollands van die
Statebybel nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116302 is 'n antwoord op boodskap #116301] |
Ma, 18 Februarie 2008 20:00 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Feb 2008 11:31:31 -0800 (PST), Hessie wrote:
> En niet te vergeten het juweeltje "gemorspos" (spam).
> -p
> Ja, regtig. Mens kan alleen maar jou kop skud.
> Want Afrikaans gebruik oorspronklike Dietse
> woorde, terwyl moderne Nederlands in die drie
> gevalle leenwoorde uit ander tale gebruik.
> Die Afrikaanse professor Jansen wat aangehaal
> word, is ook egter bietjie misleidend wanneer sy
> kom by haar verklaring van die "ontstaan van Afrikaans."
> Die Nederlands wat in 1652 aan wal gestap het, was
> die taal van die Suid-Brabantse familie van Riebeeck
> en van der Stael en nie die Hooghollands van die
> Statebybel nie.
>
> Gloudina
Ek twyfel of die Nedrlanders julle pos gaan lees
omdat julle albei slegs lokaal gepos het.
Hulle het gekruispos vanaf hulle nuusgroep
en lees heelwaarskynlik die reaksies daar.
Ek stel voor dat julle weer pos en bevestig
dat dit ook na die ander nuusgroep gestuur word.
Hierdie pos ek ook net lokaal.
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116304 is 'n antwoord op boodskap #116300] |
Ma, 18 Februarie 2008 23:30 |
Tonnie[1]
Boodskappe: 1 Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Mon, 18 Feb 2008 20:03:36 +0100, Piet Beertema
wrote:
> Michel wrote:
>> "Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
>> "een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
>> "'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo).
>
> En niet te vergeten het juweeltje "gemorspos" (spam).
of prikkelpoppie...
--
Don't take life so seriously... It's not permanent.
|
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116314 is 'n antwoord op boodskap #116310] |
Di, 19 Februarie 2008 12:07 |
Ruud Harmsen
Boodskappe: 31 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Tue, 19 Feb 2008 10:14:52 +0100: "Math1985"
: in nl.taal:
> Michel wrote:
>> Hoe noemen Afrikaners zelf hun taal? Afrikaans?
>
> Ja. En ook in het Engels (dus niet African of zo).
Chaka Kkan (the artist) did not speak Afrikaans, but did share teh
vowel Yugoslavia.
En dat klinkt dus NIET als You Go Slay Veea, zoals sommige dwaze
Nederlanders wel eens dachten. Ik hoorde laatst ook weer zo'n grotesk
voorbeeld, maar ik ben het vergeten
O ja, en BarACK oBAma schijnt ook die klinker te hebben, twee keer
zelfs.
--
Ruud Harmsen
http://rudhar.com
Blij dat ik twijfel!
"Ignorância, com mais frequência que o conhecimento, gera confiança"
http://de.wikipedia.org/wiki/Dunning-Kruger-Effekt
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116365 is 'n antwoord op boodskap #116301] |
Vr, 22 Februarie 2008 11:40 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" < wrote
> Die Nederlands wat in 1652 aan wal gestap het, was
> die taal van die Suid-Brabantse familie van Riebeeck
> en van der Stael en nie die Hooghollands van die
> Statebybel nie.
Die dubbele negatief in Afrikaans was blykbaar ook 'n kenmerk van 17e eeuse
Suid-Nederlands en is dus nie uniek Afrikaans nie.
Interessant dat mens ook die dubbele negatief in antieke Grieks teëkom - wat
'n sterk negatief uitdruk! - en in ouer vorme van Amerikaans (vgl Louis
L'Amour se Western)
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116374 is 'n antwoord op boodskap #116365] |
Vr, 22 Februarie 2008 12:26 |
Nieckq
Boodskappe: 9 Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Torreke" meldde:
> Die dubbele negatief in Afrikaans was blykbaar ook 'n kenmerk van 17e eeuse Suid-Nederlands en is dus nie uniek Afrikaans nie.
Algemeen gebruikelijk, ook tot laat na de oorlog.
Waarschijnlijk nog steeds wijd en zijd verbreid.
"Je moet nooit geen dubbele ontkenning maken"
zoals Mijn Goede Vader Zei.
[...]
Nieckq
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116557 is 'n antwoord op boodskap #116301] |
So, 09 Maart 2008 08:46 |
Sale Flamin
Boodskappe: 5 Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Hessie" schreef in bericht
news:3554b9ff-e576-41fb-ac0a-e806904638c1@s37g2000prg.google groups.com...
> Michel skryf
>
>> "Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
>> "een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
>> "'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo). Het is wat
>> "kinderen ook hebben: ontwapenend en tegelijkertijd heel treffend.
>
> Ja, regtig. Mens kan alleen maar jou kop skud.
> Want Afrikaans gebruik oorspronklike Dietse
> woorde, terwyl moderne Nederlands in die drie
> gevalle leenwoorde uit ander tale gebruik.
> Die Afrikaanse professor Jansen wat aangehaal
> word, is ook egter bietjie misleidend wanneer sy
> kom by haar verklaring van die "ontstaan van Afrikaans."
> Die Nederlands wat in 1652 aan wal gestap het, was
> die taal van die Suid-Brabantse familie van Riebeeck
> en van der Stael en nie die Hooghollands van die
> Statebybel nie.
>
> Gloudina
>
http://www.suid-afrika.de/taal1.htm
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116566 is 'n antwoord op boodskap #116301] |
Ma, 10 Maart 2008 13:40 |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" < wrote
>
>> "Veel Nederlanders kunnen met moeite een glimlach onderdrukken als ze
>> "een Afrikaner horen praten over een 'broeikas'(een couveuse), een
>> "'hijsbak'(een lift) of een 'foppil' (een placebo). Het is wat
>> "kinderen ook hebben: ontwapenend en tegelijkertijd heel treffend.
>
> Ja, regtig. Mens kan alleen maar jou kop skud.
> Want Afrikaans gebruik oorspronklike Dietse
> woorde, terwyl moderne Nederlands in die drie
> gevalle leenwoorde uit ander tale gebruik.
Verkeerd!
Die woorde "hysbak" en "foppil" is moderne woorde wat waarskynlik in die
laaste eeu ontstaan het. Ek weet nie wanneer die eerste hysbakke gebou is
nie, maar ek twyfel of daar enige in SA geinstalleer is in die 19e eeu.
Geboue was gewoonlik nie meer as 2 of 3 verdiepings hoog nie! Pres Kruger
was een van die 1e mense om elektriesiteit in sy huis te kry - nie lank voor
die uitbreek van die AB oorlog nie.
Diselfde geld van "foppil". Ek twyfel ook of dit voor die 20e eeu la
bestaan het. Want wetenskaplike kontrolering oor die effektiwiteit van
medikasie deur van 2 groepe gebruik te maak, een wat die regte pil ontvang
en die ander wat die placebo (terloops die woord is heeltemal toelaatbaar in
Afrikaans) gebruik, is 'n redelik moderne ontwikkeling in die wetenskappe!
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116568 is 'n antwoord op boodskap #116301] |
Ma, 10 Maart 2008 14:00 |
Torreke[1]
Boodskappe: 423 Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" < wrote
> Die Afrikaanse professor Jansen wat aangehaal
> word, is ook egter bietjie misleidend wanneer sy
> kom by haar verklaring van die "ontstaan van Afrikaans."
> Die Nederlands wat in 1652 aan wal gestap het, was
> die taal van die Suid-Brabantse familie van Riebeeck
> en van der Stael en nie die Hooghollands van die
> Statebybel nie.
Haar verklaring is heeltemal in lyn met die feite. Die eerste geskrewe stuk
wat duidelik Afrikaans (en nie meer Nederlands is nie) het uit die pen van
'n Maleier of Kleurling (nie seker nie) gekom.
Afrikaans het weggedoen met al die komplekse vorme van ouer tale, en is in
dié opsig die mees moderne taal ter wêreld. Die neiging van alle jonger
tale is om te vereenvoudig, teenoor ouer tale met hulle komplekse vorme.
Afrikaans het weggedoen met al manlike en vroulike vorme, vervoegings van
die werkwoord en verbuigings van die naamwoord. In plaas van "I am", "You
are" en "He/She/It is", of "Ich bin", "Du bist" en "Er/Sie/Es ist" (ken
ongelukkig nie Nederlands goed genoeg dat ek sal waag om die Nederlands te
probeer skryf nie) is dit in Afrikaans 'Ek is", "Jy is", Hy/Sy en dit is".
Vanuit Dietse grammatika reëls is dit totaal verkeerd om te sê "Ek is".
Netso is dit totaal verkeerd om te sê "Die man". Hoewel ek Duits op skool
gehad het, het ek nooit besef hoe dit op 'n Duitser se ore moet klink totdat
hy vir my gesê het hy praat nie Afrikaans nie, al ken hy die taal, want dit
gaan dwars teen sy grein in om te sê "Die man" ; dit is "Der Mann" en "Die
Frau".
Hoe't dit gekom dat Afrikaans weggedoen het met al die kompleksiteite en so
'n eenvoudige grammatika - die eenvoudigste van alle tale wat ek ken! -
ontwikkel het?
Maklik om jou voor te stel wat gebeur het: Die Maleiers het Nederlands
verkeerd gepraat, gesê "Ik is" in plaas van "Ik ben" en hulle Nederlaqndse
base het hulle daarin nagevolg om hulleself verstaanbaar te maak. Dit
gebeur tot vandag toe wanneer Afrikaans se moedertaal sprekers met swart
mense en/of kleurling praat dat ons asof so geprogrammeer agter hulle aan
sso hulle begin praat.
|
|
|
Re: Meer aandacht voor Afrikaans. [boodskap #116661 is 'n antwoord op boodskap #116568] |
Sa, 15 Maart 2008 16:13 |
rpost
Boodskappe: 1 Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Torreke schrijft:
[...]
> Haar verklaring is heeltemal in lyn met die feite. Die eerste geskrewe stuk
> wat duidelik Afrikaans (en nie meer Nederlands is nie) het uit die pen van
> 'n Maleier of Kleurling (nie seker nie) gekom.
>
> Afrikaans het weggedoen met al die komplekse vorme van ouer tale, en is in
> dié opsig die mees moderne taal ter wêreld. Die neiging van alle jonger
> tale is om te vereenvoudig, teenoor ouer tale met hulle komplekse vorme.
(Excuus dat ik geen Afrikaans beheers ...)
Heel interessant ...
Het klopt precies met wat ik geleerd heb: de grammatica en woordbouw
van een taal worden vereenvoudigd als de taal als "lingua franca"
gaat fungeren voor mensen die niet al thuis een verwante taal spreken.
In extreme gevallen, waarin de taal bijna alleen zulke sprekers heeft,
wordt de grammatica extreem simpel, een "pidgin". Bij het Afrikaans
is er altijd een grote groep sprekers geweest van Nederlandse afkomst,
waardoor de grammatica niet zo sterk is vereenvoudigd.
Verder geloof ik dat alle talen voortdurend vereenvoudigen,
maar tegelijk ook ingewikkelder worden. Oude systemen in de taal
worden steeds minder goed begrepen en sterven tenslotte af; intussen
zijn er nieuwe systemen voor teruggekomen. Ik ken het Afrikaans niet
goed genoeg, maar het moet wel zo zijn dat het nieuwe manieren van
uitdrukken ontwikkelt die in het Nederlands niet bestaan. Dat kan
gewoon niet anders.
--
Reinier Post
Eindhoven, Nederland
|
|
|