|
|
Re: Tjoppie en 'n Six Pack [boodskap #115991 is 'n antwoord op boodskap #115908] |
Sun, 20 January 2008 05:18 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Jan 17, 10:03 pm, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 21:05:26 +0200, Dave wrote:
>
>> Na ons geselsie van vanmôre het ons na ons gunsteling braaiplek gery
>> vir 'n tjoppie en 'n six pack. Toe ek terugstap om iets in die kar te
>> kry, betrap ek iemand besig om deur die kar se venster te loer.
>
>> Dat ek hom redhanded gevang het, het hom ook nie eens gepla nie
>> want toe gaan maak hy homself tuis. Hier is die bewyse.
>
>> http://images4.fotopic.net/?iid=yri7c1&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
>> http://images3.fotopic.net/?iid=yri7cy&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
> Sommige kinders het ons dopgehouhttp://images2.fotopic.net/?iid=yri8y2&outx=600& amp;noresize=1&nostamp=1
>
> ander het vir hul kinders gesê "haai kyk, daars die kamera. Smile..!" http://images3.fotopic.net/?iid=yri8y3&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
> en dan, so jonk en hoog in die takkehttp://images4.fotopic.net/?iid=yri8yf&outx=600& ;noresize=1&nostamp=1
Dave,
Goed om jou nog hier te kry. Boer jy nog in Durban?
Groot groete - Jonas.
|
|
|
Re: Tjoppie en 'n Six Pack [boodskap #115993 is 'n antwoord op boodskap #115991] |
Sun, 20 January 2008 06:29 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 19 Jan 2008 21:18:01 -0800 (PST), Jonas wrote:
> On Jan 17, 10:03Â pm, Dave wrote:
>> On Thu, 17 Jan 2008 21:05:26 +0200, Dave wrote:
>>> Na ons geselsie van vanmôre het ons na ons gunsteling braaiplek gery
>>> vir 'n tjoppie en 'n six pack. Toe ek terugstap om iets in die kar te
>>> kry, betrap ek iemand besig om deur die kar se venster te loer.
>>> Dat ek hom redhanded gevang het, het hom ook nie eens gepla nie
>>> want toe gaan maak hy homself tuis. Hier is die bewyse.
>>> http://images4.fotopic.net/?iid=yri7c1&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>>> http://images3.fotopic.net/?iid=yri7cy&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>> Sommige kinders het ons dopgehouhttp://images2.fotopic.net/?iid=yri8y2&outx=600& amp;noresize=1&nostamp=1
>> ander het vir hul kinders gesê "haai kyk, daars die kamera. Smile..!" http://images3.fotopic.net/?iid=yri8y3&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>> en dan, so jonk en hoog in die takkehttp://images4.fotopic.net/?iid=yri8yf&outx=600& ;noresize=1&nostamp=1
>
> Dave,
>
> Goed om jou nog hier te kry. Boer jy nog in Durban?
>
> Groot groete - Jonas.
Jonas... wat 'n verassing én toeval..!
Toeval omdat ek enkele dae gelede gewonder het wat van jou geword het
en gewonder het wanneer kom jy terug.
Eintlik is ek nie nòg hier nie, maar weer hier. Ek het ook op die
stadium lekker moer gestrip vir die groep en was vir 'n jaar weg.
Is jy nog 'n Pretorianer? Is jy terug om te bly. Ek hoop so (lg).
O ja, jy's reg. Ek boer nog steeds in Durban.
|
|
|