Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Lewe in Johannesburg
Lewe in Johannesburg [boodskap #115789] Wo, 16 Januarie 2008 07:49 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Op pad huis toe is die krag WEER af in Braamfontein. Die gevolg is dat
nie een van die verkeersligte werk nie. Soos gewoonlik is daar geen
metro-polisie te bespeur om die verkeer te reel by die uiters besige
kruisings nie.
Vat dus so 'n uur om die stuk of twee kilometer deur Braanfontein te
ry.

Die aand by die huis, sit ek kwart oor nege voor die PC en skielik is
die ligte WEER af. Ervaring het geleer dit van minstens twee uur voor
dit weer aankom. Dis as jy gelukkig is. Party plekke was in die
afgelope maand 'n hele dag op 'n slag sonder krag.

City Power antwoord die foon na 20 minute en bevestig dis Eskom. "two
to four hours" skat hulle voor die krag weer aankom.

Dis die derde keer die week, hoewel ek vermoed daar was 'n vierde keer
ook omdat die DVD opnemer se tyd en datum een oggend weg was. Dit
gebeur as die krag afgaan.

Moet vandag onthou om kerse te koop. En nog flitse, want die
kragonderbrekings gebeur altyd sonder waarskuwing en dan is dit
pikdonker.

Vanoggend in die Star is daar 'n storie van 'n rekenaar-bedryf in
Wendywood wat se van die 40 uur per week wat hulle kan werk, kan hulle
deesdae net 20 uur iets doen. Die res van die tyd is die krag af.

Ek begin nou amptelik spaar vir 'n klein krag-opwekker.
En, o ja, moet nie vergeet om te se die prys van elektrisiteit van een
van die dae met iets soos 10% styg.

So, hoe maak dit ons anders as ander state wat uitrafel? Ons is baie
anders! Daardie state het krag-onderbrekings. Of gebrekkige
krag-lewering. Ons het "beurtkrag"!!
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115791 is 'n antwoord op boodskap #115789] Wo, 16 Januarie 2008 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koop 'n kragopwekker van so 3,5KVA. Jy maak vir jou 'n lekker swaar draad
met twee driepunt plugs weerskante. Sit jou mains af, en prop die driepunt
van die kragopwekker in by enige prop in jou huis. Sit net swaar
energieverbruikers soos jou geiser af. Onthou net dat jy nie die mains kan
aansit terwyl die kragopwekker gekoppel is nie, want as dit gebeur dan
'spike' die hooflynkrag die opwekker se opwekker! Moenie China koop
nie...koop iets bekend en met diensondersteuning soos Breek en Staan [Briggs
and Stratton']. Dan lag jy vir die spul van die krag.....

"Ferdi" skryf in boodskap news:u8dro3pk3i4vj684q2f2un1jrv9idsmeo9@4ax.com...
>
> Op pad huis toe is die krag WEER af in Braamfontein. Die gevolg is dat
> nie een van die verkeersligte werk nie. Soos gewoonlik is daar geen
> metro-polisie te bespeur om die verkeer te reel by die uiters besige
> kruisings nie.
> Vat dus so 'n uur om die stuk of twee kilometer deur Braanfontein te
> ry.
>
> Die aand by die huis, sit ek kwart oor nege voor die PC en skielik is
> die ligte WEER af. Ervaring het geleer dit van minstens twee uur voor
> dit weer aankom. Dis as jy gelukkig is. Party plekke was in die
> afgelope maand 'n hele dag op 'n slag sonder krag.
>
> City Power antwoord die foon na 20 minute en bevestig dis Eskom. "two
> to four hours" skat hulle voor die krag weer aankom.
>
> Dis die derde keer die week, hoewel ek vermoed daar was 'n vierde keer
> ook omdat die DVD opnemer se tyd en datum een oggend weg was. Dit
> gebeur as die krag afgaan.
>
> Moet vandag onthou om kerse te koop. En nog flitse, want die
> kragonderbrekings gebeur altyd sonder waarskuwing en dan is dit
> pikdonker.
>
> Vanoggend in die Star is daar 'n storie van 'n rekenaar-bedryf in
> Wendywood wat se van die 40 uur per week wat hulle kan werk, kan hulle
> deesdae net 20 uur iets doen. Die res van die tyd is die krag af.
>
> Ek begin nou amptelik spaar vir 'n klein krag-opwekker.
> En, o ja, moet nie vergeet om te se die prys van elektrisiteit van een
> van die dae met iets soos 10% styg.
>
> So, hoe maak dit ons anders as ander state wat uitrafel? Ons is baie
> anders! Daardie state het krag-onderbrekings. Of gebrekkige
> krag-lewering. Ons het "beurtkrag"!!
>
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115797 is 'n antwoord op boodskap #115791] Wo, 16 Januarie 2008 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 10:07:18 +0200, "Suidwester" wrote:

> Koop 'n kragopwekker van so 3,5KVA. Jy maak vir jou 'n lekker swaar draad
> met twee driepunt plugs weerskante. Sit jou mains af, en prop die driepunt
> van die kragopwekker in by enige prop in jou huis. Sit net swaar
> energieverbruikers soos jou geiser af. Onthou net dat jy nie die mains kan
> aansit terwyl die kragopwekker gekoppel is nie, want as dit gebeur dan
> 'spike' die hooflynkrag die opwekker se opwekker! Moenie China koop
> nie...koop iets bekend en met diensondersteuning soos Breek en Staan [Briggs
> and Stratton']. Dan lag jy vir die spul van die krag.....

Wat bedoel jy prop in by enige muurprop?
Prop jy die driepunt-kontak vanaf die opwekker in by enige muurprop
in, sit die mains (en geiser) af en skakel die opwekker aan en sit dit
dan krag deur die koppeling in jou huis se netwerk waarvan goed soos
die TV ens kan werK?

Al wat ek wil he is PC, TV (met dekodeerder en opnemer en so ene lig).

Laat ek verder improvise - kan ek dus net die TV bv by die prop vanaf
die opwekker inprop?

Laat ek net gou duidelikheid kry oor die proppe ook - my common sense
se die kabel vanaf die opwekker sal 'n "female" prop he, maar jou
aanbeveling om dit by die muurprop in te sit, vereis dan 'n "male"
prop?
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115799 is 'n antwoord op boodskap #115789] Wo, 16 Januarie 2008 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 09:49:34 +0200, Ferdi wrote:
>
> Die aand by die huis, sit ek kwart oor nege voor die PC en skielik is
> die ligte WEER af. Ervaring het geleer dit van minstens twee uur voor
> dit weer aankom. Dis as jy gelukkig is. Party plekke was in die
> afgelope maand 'n hele dag op 'n slag sonder krag.
>

As jy sou besig wees met formatering
en die krag gaan af,
kan dit jou 'n hardeskyf kos.
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115800 is 'n antwoord op boodskap #115799] Wo, 16 Januarie 2008 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 11:37 am, Dave wrote:
> On Wed, 16 Jan 2008 09:49:34 +0200, Ferdi wrote:
>
>> Die aand by die huis, sit ek kwart oor nege voor die PC en skielik is
>> die ligte WEER af. Ervaring het geleer dit van minstens twee uur voor
>> dit weer aankom. Dis as jy gelukkig is. Party plekke was in die
>> afgelope maand 'n hele dag op 'n slag sonder krag.
>
> As jy sou besig wees met formatering
> en die krag gaan af,
> kan dit jou 'n hardeskyf kos.

Die laaste 3 dae gaan die krag hier 14h10 af en kom weer 18h10
aan....dis nie 'n grappie in die somer nie glo my!
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115802 is 'n antwoord op boodskap #115800] Wo, 16 Januarie 2008 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 01:45:49 -0800 (PST), fb
wrote:

>
> Die laaste 3 dae gaan die krag hier 14h10 af en kom weer 18h10
> aan....dis nie 'n grappie in die somer nie glo my!

Waar is 'hier'..?
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115804 is 'n antwoord op boodskap #115802] Wo, 16 Januarie 2008 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 11:53 am, Dave wrote:
> On Wed, 16 Jan 2008 01:45:49 -0800 (PST), fb
>
> wrote:
>
>> Die laaste 3 dae gaan die krag hier 14h10 af en kom weer 18h10
>> aan....dis nie 'n grappie in die somer nie glo my!
>
> Waar is 'hier'..?

Nie in Jhb nie, so klipgooi van Pta af, amper in die bosveld, en dit
raak vreeeeeeslik warm
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115805 is 'n antwoord op boodskap #115804] Wo, 16 Januarie 2008 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 01:59:25 -0800 (PST), fb
wrote:

> On Jan 16, 11:53 am, Dave wrote:
>> On Wed, 16 Jan 2008 01:45:49 -0800 (PST), fb

>> wrote:

>>> Die laaste 3 dae gaan die krag hier 14h10 af en kom weer 18h10
>>> aan....dis nie 'n grappie in die somer nie glo my!

>> Waar is 'hier'..?
>
> Nie in Jhb nie, so klipgooi van Pta af, amper in die bosveld, en dit
> raak vreeeeeeslik warm

Mmm, ek woon in die bosveld. En op die rand van die land.
Jy kan van jou af vir Riaan met 'n klip gooi, as jy hard gooi.
Hy woon in Verwoerdburg.

Van warm gepraat, die laaste tyd, soos gisteraand en meer kere die
afgelope week, is daar so 3° verskil tussen ons voorspelde minimum en
maksimum temperature. Laas nag 23°C en vandag 26°C.
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115807 is 'n antwoord op boodskap #115805] Wo, 16 Januarie 2008 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 12:17 pm, Dave wrote:
> On Wed, 16 Jan 2008 01:59:25 -0800 (PST), fb
>
> wrote:
>> On Jan 16, 11:53 am, Dave wrote:
>>> On Wed, 16 Jan 2008 01:45:49 -0800 (PST), fb
>
>>> wrote:
>
>>>> Die laaste 3 dae gaan die krag hier 14h10 af en kom weer 18h10
>>>> aan....dis nie 'n grappie in die somer nie glo my!
>
>>> Waar is 'hier'..?
>
>> Nie in Jhb nie, so klipgooi van Pta af, amper in die bosveld, en dit
>> raak vreeeeeeslik warm
>
> Mmm, ek woon in die bosveld. En op die rand van die land.
> Jy kan van jou af vir Riaan met 'n klip gooi, as jy hard gooi.
> Hy woon in Verwoerdburg.
>
> Van warm gepraat, die laaste tyd, soos gisteraand en meer kere die
> afgelope week, is daar so 3° verskil tussen ons voorspelde minimum en
> maksimum temperature. Laas nag 23°C en vandag 26°C.

Dis vandag 31 in Pta so dis so 33 by ons. nou gaan ek seker weer hoor
ek moet meer as een sin op 'n slag tik ne
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115808 is 'n antwoord op boodskap #115797] Wo, 16 Januarie 2008 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:cqhro3pqjlikdkgd47dffkqnq942sa28bd@4ax.com...
> On Wed, 16 Jan 2008 10:07:18 +0200, "Suidwester"
> Wat bedoel jy prop in by enige muurprop?
> Prop jy die driepunt-kontak vanaf die opwekker in by enige muurprop
> in, sit die mains (en geiser) af en skakel die opwekker aan en sit dit
> dan krag deur die koppeling in jou huis se netwerk waarvan goed soos
> die TV ens kan werK?
----Beskou jou huis se krag soos 'n pyp vol water. Alle plugs en ligte is
gekoppel aan mekaar. Jy kan dus 'water' inpomp van enige prop af op die
kringloop, maar jou main switch moet AF wees sodat munisipale krag nie
skielik kan bykom nie. Ook, as jy jou main aanlos, terwyl die krag af is,
gaan jou 'water' ook na jou buurmanne wat op dieselfde netwerk is, versprei
en jou genny gaan bietjie flou wees!
>
> Al wat ek wil he is PC, TV (met dekodeerder en opnemer en so ene lig).
----3,5KVA is lekker vir 'n gewone huis met ligte, TV, dekodeerder, rekaars,
ens. Jy moet net die geiser afsit en as jy water kook, dan gaan jou ligte
effens geler word tot jy klaar is.
>
> Laat ek verder improvise - kan ek dus net die TV bv by die prop vanaf
> die opwekker inprop?
----Nee! 'n Genny moet werk en nie bloot vry hardloop nie. Dis waarom
dit beter is om redelik ligte aan te sit in die huis en jou yskaste te laat
werk sodat die genny kan krag opwek.
>
> Laat ek net gou duidelikheid kry oor die proppe ook - my common sense
> se die kabel vanaf die opwekker sal 'n "female" prop he, maar jou
> aanbeveling om dit by die muurprop in te sit, vereis dan 'n "male"
> prop?
----Jou genny het 'n Janus plug op [daai rubber-goete met 2x 3-punt female
plugs beide kante] en daar kan jy net 'n draad met 'n 3-punt male inplug.
Jou muur se prop is ook mos 'n 3-punt female. So jy het 'n male tot male
draad nodig.

Onthou: As jy 'n genny koop, soek een met die grootste tenk want dan hoef
jy hom minder gereeld volmaak.
>
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115810 is 'n antwoord op boodskap #115807] Wo, 16 Januarie 2008 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
>> Van warm gepraat, die laaste tyd, soos gisteraand en meer kere die
>> afgelope week, is daar so 3° verskil tussen ons voorspelde minimum en
>> maksimum temperature. Laas nag 23°C en vandag 26°C.
>
> Dis vandag 31 in Pta so dis so 33 by ons. nou gaan ek seker weer hoor
> ek moet meer as een sin op 'n slag tik ne

LOL.. skuus vir die vertraging.
My rekenaar het 'n virus opgetel erens en ek het Image vervang.
Wat die geklike virusskrywers nie weet nie, is dat 'n virus niks meer
is as 'n paar oomblikke se lastigheid.

Nee, ek kan jou een sin hanteer, want dis darem nie meer 'n
gewoonte:-)
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115811 is 'n antwoord op boodskap #115789] Wo, 16 Januarie 2008 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 04:31:27 -0800 (PST), fb
wrote:

>
> Het jy dan nie antivirus program nie?????

Yep, ek gebruik NOD32 maar dit wat ek raakgeloop het
het so vinnig die bladsye begin vou, dat ek dit beter gevind het
om 'n kompleet nuwe blaadjie om te slaan.
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115813 is 'n antwoord op boodskap #115789] Wo, 16 Januarie 2008 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 05:17:12 -0800 (PST), fb
wrote:

> On Jan 16, 2:10 pm, Dave wrote:
>> On Wed, 16 Jan 2008 04:31:27 -0800 (PST), fb

>> wrote:

>>> Het jy dan nie antivirus program nie?????

>> Yep, ek gebruik NOD32 maar dit wat ek raakgeloop het
>> het so vinnig die bladsye begin vou, dat ek dit beter gevind het
>> om 'n kompleet nuwe blaadjie om te slaan.
>
> Ek gebruik AVG en het nog nooit probleme gehad met virusse nie, solank
> ek net my updates gereeld doen en natuurlik my system scans.

Daar is twee rekenaars op my Netwerk en NAV wat ek eers gebruik het,
het daarmee gebots. Oorgeslaan na NOD32 en ek het geen drama.

> Vir my het dit na 'n simpel spulletjie gelyk.

> Nie rerig so simpel spulletjie nie ....maar nou ja to each his own
> lol. Alweer net een sin

LOL, ek het nou nie meer probleme met een sin nie:-)

Facebook is, so lyk dit vir my, as jy jou rekaar slegs vir gesels
gebruik en nie geselsskap voer terwyl jy ander dinge doen nie.
Dit is 'n uiters aktiewe program wat baie dominerend kan wees.

http://images5.fotopic.net/?iid=ymtlyy&outx=600&nore size=1&nostamp=1
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115814 is 'n antwoord op boodskap #115810] Wo, 16 Januarie 2008 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 1:19 pm, Dave wrote:
>>> Van warm gepraat, die laaste tyd, soos gisteraand en meer kere die
>>> afgelope week, is daar so 3° verskil tussen ons voorspelde minimum en
>>> maksimum temperature. Laas nag 23°C en vandag 26°C.
>
>> Dis vandag 31 in Pta so dis so 33 by ons. nou gaan ek seker weer hoor
>> ek moet meer as een sin op 'n slag tik ne
>
> LOL.. skuus vir die vertraging.
> My rekenaar het 'n virus opgetel erens en ek het Image vervang.
> Wat die geklike virusskrywers nie weet nie, is dat 'n virus niks meer
> is as 'n paar oomblikke se lastigheid.
>
> Nee, ek kan jou een sin hanteer, want dis darem nie meer 'n
> gewoonte:-)
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115815 is 'n antwoord op boodskap #115810] Wo, 16 Januarie 2008 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 1:19 pm, Dave wrote:
>>> Van warm gepraat, die laaste tyd, soos gisteraand en meer kere die
>>> afgelope week, is daar so 3° verskil tussen ons voorspelde minimum en
>>> maksimum temperature. Laas nag 23°C en vandag 26°C.
>
>> Dis vandag 31 in Pta so dis so 33 by ons. nou gaan ek seker weer hoor
>> ek moet meer as een sin op 'n slag tik ne
>
> LOL.. skuus vir die vertraging.
> My rekenaar het 'n virus opgetel erens en ek het Image vervang.
> Wat die geklike virusskrywers nie weet nie, is dat 'n virus niks meer
> is as 'n paar oomblikke se lastigheid.
>
> Nee, ek kan jou een sin hanteer, want dis darem nie meer 'n
> gewoonte:-)

Het jy dan nie antivirus program nie?????
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115824 is 'n antwoord op boodskap #115811] Wo, 16 Januarie 2008 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 2:10 pm, Dave wrote:
> On Wed, 16 Jan 2008 04:31:27 -0800 (PST), fb
>
> wrote:
>
>> Het jy dan nie antivirus program nie?????
>
> Yep, ek gebruik NOD32 maar dit wat ek raakgeloop het
> het so vinnig die bladsye begin vou, dat ek dit beter gevind het
> om 'n kompleet nuwe blaadjie om te slaan.

Ek gebruik AVG en het nog nooit probleme gehad met virusse nie, solank
ek net my updates gereeld doen en natuurlik my system scans.
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115825 is 'n antwoord op boodskap #115789] Wo, 16 Januarie 2008 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 16:16:29 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" < wrote
>
>> Wat die geklike virusskrywers nie weet nie, is dat 'n virus niks meer
>> is as 'n paar oomblikke se lastigheid.
>
> Dink jy regtig die virusskrywers is so gek? Waarom kan ek nie die gevoel
> afskud dat die goed opsetlik geskryf word om anti-virus sagteware te kan
> bemark nie?
> Waarom loop vang hulle nie die "culprits" nie, behalwe as dit 'n outjie is
> wat van buite die sagteware bedryf iets skryf wat almal op hulle knieë
> dwing?

yep, dit is van die sinvolle redenasies wat die redes kan wees.
Maar ek het ook 'n idee dat die ou wat al die jare met 'n spyker
geloop het en ander se karre daarmee gekrap het in die verbyloop,
die grafiti vandalliste ens., meer gesofistikeerd geraak het.
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115827 is 'n antwoord op boodskap #115813] Wo, 16 Januarie 2008 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 16, 2:29 pm, Dave wrote:
> On Wed, 16 Jan 2008 05:17:12 -0800 (PST), fb
>
> wrote:
>> On Jan 16, 2:10 pm, Dave wrote:
>>> On Wed, 16 Jan 2008 04:31:27 -0800 (PST), fb
>
>>> wrote:
>
>>>> Het jy dan nie antivirus program nie?????
>
>>> Yep, ek gebruik NOD32 maar dit wat ek raakgeloop het
>>> het so vinnig die bladsye begin vou, dat ek dit beter gevind het
>>> om 'n kompleet nuwe blaadjie om te slaan.
>
>> Ek gebruik AVG en het nog nooit probleme gehad met virusse nie, solank
>> ek net my updates gereeld doen en natuurlik my system scans.
>
> Daar is twee rekenaars op my Netwerk en NAV wat ek eers gebruik het,
> het daarmee gebots. Oorgeslaan na NOD32 en ek het geen drama.
>
>> Vir my het dit na 'n simpel spulletjie gelyk.
>> Nie rerig so simpel spulletjie nie ....maar nou ja to each his own
>> lol. Alweer net een sin
>
> LOL, ek het nou nie meer probleme met een sin nie:-)
>
> Facebook is, so lyk dit vir my, as jy jou rekaar slegs vir gesels
> gebruik en nie geselsskap voer terwyl jy ander dinge doen nie.
> Dit is 'n uiters aktiewe program wat baie dominerend kan wees.
>
> http://images5.fotopic.net/?iid=ymtlyy&outx=600&nore size=1&nostamp=1

Ok ok jys reg hehe...
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115834 is 'n antwoord op boodskap #115810] Wo, 16 Januarie 2008 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

> Wat die geklike virusskrywers nie weet nie, is dat 'n virus niks meer
> is as 'n paar oomblikke se lastigheid.

Dink jy regtig die virusskrywers is so gek? Waarom kan ek nie die gevoel
afskud dat die goed opsetlik geskryf word om anti-virus sagteware te kan
bemark nie?
Waarom loop vang hulle nie die "culprits" nie, behalwe as dit 'n outjie is
wat van buite die sagteware bedryf iets skryf wat almal op hulle knieë
dwing?
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115840 is 'n antwoord op boodskap #115825] Wo, 16 Januarie 2008 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Maar ek het ook 'n idee dat die ou wat al die jare met 'n spyker[/color]
> geloop het en ander se karre daarmee gekrap het in die verbyloop,
> die grafiti vandalliste ens., meer gesofistikeerd geraak het.
>

O, beslis, ek kan my goed voorstel dat daar siek geeste is wat gloei van die
gevoel van mag wat dit hulle gee as hulle 'n virus geskep het wat werk,
veral as dit soos 'n veldbrand versprei en hele stelsels lamlê! - mense met
dieselfde soort persoonlikheid as die bullebakke wat op skool die kleiner
kinders afknou.

Moeilikheid vir die ouens is dat hulle nie hulle triomf met iemand durf deel
nie. Maar die eensame bleeksiele het seker ook nie nodig om dit met iemand
te deel nie.
Re: Lewe in Johannesburg [boodskap #115841 is 'n antwoord op boodskap #115840] Wo, 16 Januarie 2008 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2008 17:36:29 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Moeilikheid vir die ouens is dat hulle nie hulle triomf met iemand durf deel
> nie. Maar die eensame bleeksiele het seker ook nie nodig om dit met iemand
> te deel nie.

Wat erger is, is dat hul nie eens kan by wees as die ou in sy gekrapte
kar klim en nie die teleurstelling op sy gesig kan waardeer nie.

Ek was gister en vandag met iemand in Amerika in 'n nasty baklei oor
Photoshop. Hy het uiters vuilbekkig geraak en ek het hom 'n vark
genoem en geweier om verder te reageer op sy pos. Kort daarna is dit
in 'n HTML file, wat outomaties begin installeer het toe ek daarop
kliek, aan my gestuur.
Miskien is dit ook nie hy nie. Maar iemand dink nou dat ek besig is om
te formateer en al my drywers weer te installeer, terwyl dit 15 min
se lastigheid was.
Hoe raak ek ontslae van die JS.Kak virus [boodskap #115899 is 'n antwoord op boodskap #115841] Do, 17 Januarie 2008 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" Maar iemand dink nou dat ek besig is om[/color]
> te formateer en al my drywers weer te installeer, terwyl dit 15 min
> se lastigheid was.
>

My liefste eggenote het die inligting van 'n ou "desktop" na my draagbare
hardeskyf gekopieer, onbewus van die feit dat dit die "JS.Kak.A" en die
variant "JS.Kak.mm @ mm" so-iets op het. Ek het sowat 'n maand terug 'n
nuwe notebook met Windows Vista Business gekoop wat natuurlik Norton vir 'n
toetslopie van 60-dae ingebou het. Alhowel ek nie van Norton hou nie en
plaaslik deur my handelaar geadviseer is dat BitDefender die beste is, was
ek nie te bekommerd nie. Ek het vroeër die week Bitdefender gekoop en
geinstalleer wat dadelik die virus opgetel het, maar dit nie kan verwyder
nie. Het my gekos deur die "full recovery process" gaan, formateer en
herinstalleer. Maar nou kan ek nie waag om my data terug te sit nie, want
ek sit met die virus op my "back-up" skyf.

Jy sal waarskynlik weet dat dit 'n baie ou virus is, sowat 8 jaar gelede
amok gemaak. Slegste van alles is dat Bitdefender nie vir my uitwys watter
lêers die virus het nie - dis 4 lêers uit 'n magdom! - anders sou ek dit
gewoon self uitwis.

Het jy vir my 'n antwoord?
Re: Hoe raak ek ontslae van die JS.Kak virus [boodskap #115900 is 'n antwoord op boodskap #115899] Do, 17 Januarie 2008 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2008 16:03:32 +0200, "Torreke" wrote:

> variant "JS.Kak.mm @ mm" so-iets op het. Ek het sowat 'n maand terug 'n
> nuwe notebook met Windows Vista Business gekoop wat natuurlik Norton vir 'n
> toetslopie van 60-dae ingebou het.

Ek gebruik NIE Norton nie. Dis baie groot, clunky en nie naastenby so
goed soos mense soms se nie.

Try die gratis weergawe van AVG wat jy kan aflaai by
http://free.grisoft.com/

Dit werk goed en jy kan dit maklik (outomaties as jy verkies) gratis
opdateer.
Re: Hoe raak ek ontslae van die JS.Kak virus [boodskap #115901 is 'n antwoord op boodskap #115899] Do, 17 Januarie 2008 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2008 16:03:32 +0200, "Torreke" wrote:
"JS.Kak.A" en die
> variant "JS.Kak.mm @ mm" so-iets op het.

Check ook hier:
http://www.protectorplus.com/virus_info/worms/kak.htm

Hulle se jy kry 'n 30 dae evaluation period. 'n Tyd ghelede het dit
actually beteken jy kan die program vir 30 dae gebruik, maar deesdae
beteken dit al hoe meer jy kan vir 30 dae stukkies van die program
gebruik - hy sal bv. se ja jy het die virus, maar om dit af te haal,
koop die program.

Het die een nie gecheck nie, miskien is dit 'n regte 30 dae evaluasie.
Re: Hoe raak ek ontslae van die JS.Kak virus [boodskap #115902 is 'n antwoord op boodskap #115899] Do, 17 Januarie 2008 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2008 16:03:32 +0200, "Torreke" wrote:
Of hier:

http://www.symantec.com/security_response/writeup.jsp?docid= 2002-041507-4157-99

Right click op REMOVAL TOOL en laai die programmetjie af en run dit.
Re: Hoe raak ek ontslae van die JS.Kak virus [boodskap #115905 is 'n antwoord op boodskap #115900] Do, 17 Januarie 2008 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" Try die gratis weergawe van AVG wat jy kan aflaai by[/color]
> http://free.grisoft.com/
>
> Dit werk goed en jy kan dit maklik (outomaties as jy verkies) gratis
> opdateer.
>

Dankie vir jou hulp, Ferdi. Ek voel so bietjie van 'n gek, maar ek dink my
rekenaar support besigheid dalk nog meer. Hulle het die hardeskyf vir 'n
dag gehad en sê hulle het 3 verskillende virusprogramme daarop gehardloop,
insluitend BitDefender, maar kon niks kry nie. Ek het dit by my huis weer
met BitDefender gescan en binne 10 minute die virus weereens gekry, met
BitDefender skynbaar magteloos om dit te verwyder. Ek is terug na hulle toe
met notebook, en hardeskyf en het dit vir hulle gewys. Waarom ek 'n gek
voel, is dat ek moes raakgesien het dat die naam van die virus wat
BitDefender uitgewys het, in werklikheid 'n skakel is. Die tegnikus het
daarop gekliek en onmiddelik was dit duidelik watter lêer die virus het, wat
ons toe gewoon delete het. Probleem opgelos. Maar dink net die eier op die
rekenaarbesigheid - dié plaaslike rekenaarbesigheid met wie ek al jare sake
doen! - se gesigte dat hulle met al hulle gesofitikeerde programmatuur die
virus nie kon opspoor nie.
Re: Hoe raak ek ontslae van die JS.Kak virus [boodskap #115906 is 'n antwoord op boodskap #115902] Do, 17 Januarie 2008 18:59 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2008 16:40:52 +0200, Ferdi wrote:

> On Thu, 17 Jan 2008 16:03:32 +0200, "Torreke"
> wrote:
> Of hier:
>
> http://www.symantec.com/security_response/writeup.jsp?docid= 2002-041507-4157-99
>
> Right click op REMOVAL TOOL en laai die programmetjie af en run dit.

Torreke Ek is bly dit is opgelos. Soos jy sê, is die kak virus so oud
EN nie meer in omloop nie, wat dit blykbaar onnodig maak om virus
definisies daarvoor te hê. Nie dat enige virus 'n ander naam verdien
nie.
Vorige onderwerp: Kaarte en semiGPS gratis op selfoon
Volgende onderwerp: Youtube
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 06:49:23 MGT 2024