Bees loer in [boodskap #115745] |
Vr, 11 Januarie 2008 21:27 |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het jare terug bietjie tyd spandeer op die groep, en nou die dag gewonder
of dit nog bestaan, en of Gloudina nog gedigte pos, en so aan.
Lyk nie of baie verander het intussen nie!
Groete
Bees
|
|
|
Re: Bees loer in [boodskap #115747 is 'n antwoord op boodskap #115745] |
Sa, 12 Januarie 2008 13:04 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Bees" skryf
> Ek het jare terug bietjie tyd spandeer op die groep, en nou die dag gewonder
> of dit nog bestaan, en of Gloudina nog gedigte pos, en so aan.
Genugtig, Bees. Is jy nog in Kanada? Waar?
Bly bietjie op die nuusgroep. Ons het nuwe
bloed nodig. As ek reg onthou, was jy in
Alberta laas?
Gloudina
|
|
|
Re: Bees loer in [boodskap #115748 is 'n antwoord op boodskap #115747] |
So, 13 Januarie 2008 06:31 |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy onthou reg, Doudie.
Ek was in Calgary van 1997 tot 2001, toe in Perth vir 2 jaar, en nou in
Brisbane sedert 2003.
Nou net terug uit Kanada, was in die Rockies (Alberta en BC) vir amper 3
weke oor kersfees en nuwejaar om 'n bietjie met ou makkers om die vuur te
sit, en 'n bietjie ski in te kry. Die sneeu toestande was fantasties vir
ski, maar minder goed agter die stuurwiel van 'n kar.
Bly lief vir die Kanada, maar Oz het nou ook onder die vel begin inkruip.
Groete
Bees
"Hessie" wrote in message
news:a9d26157-9ed7-413e-a829-e60e3ab6e2cf@k2g2000hse.googleg roups.com...
> "Bees" skryf
>
>> Ek het jare terug bietjie tyd spandeer op die groep, en nou die dag
>> gewonder
>> of dit nog bestaan, en of Gloudina nog gedigte pos, en so aan.
>
> Genugtig, Bees. Is jy nog in Kanada? Waar?
> Bly bietjie op die nuusgroep. Ons het nuwe
> bloed nodig. As ek reg onthou, was jy in
> Alberta laas?
>
> Gloudina
|
|
|