Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die Môrester " deur DONALD RIEKERT
" Die Môrester " deur DONALD RIEKERT [boodskap #115544] Do, 29 November 2007 15:30 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
DIE MÔRESTER
Donald Riekert

Die môrester laat val
kort voor dagbreek drie
druppels nektar
op die rooi duin
en drie wyse manne
het op drie wit
môreblomme afgekom
en die geur van 'n
babatjie geruik
en hom gevind
wat sou praat
oor die een ster
bo verlate duine
Re: " Die Môrester " deur DONALD RIEKERT [boodskap #115559 is 'n antwoord op boodskap #115544] Vr, 30 November 2007 23:02 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> en die geur van 'n
> babatjie geruik

Twee weke gelede is ons agste
kleinkind gebore, die vierde kind
van ons oudste seun. Haar naam
is Jennifer. Die ander drie kinders
noem haar baby jenny.

Gloudina
Vorige onderwerp: "Wy " deur Breyten Breytenbach
Volgende onderwerp: " Kersfees in Ouetehuis" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 08:54:46 MGT 2024