Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets
Toets [boodskap #115100] |
Wo., 10 Oktober 2007 08:51  |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gister op twee poste gereageer wat nie verskyn het nie, en vanoggend
lyk dit asof alaml die ng verlaat het - niks nuuts nie.
So ek probeer uitvind of die fout dalk aan my kant is.
|
|
|
|
|
|
Re: Toets [boodskap #115108 is 'n antwoord op boodskap #115105] |
Wo., 10 Oktober 2007 18:39  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torreke wrote:
> Hi, Jan, lyk my almal behalwe ek en jy het besluit om die ng vandag te
> boikot. Dis koud en nat in SA - wonder of die mense onder die komberse
> wegkruip.
Jy praat net te sag.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:49:46 UTC 2025
|