Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Jan
Jan [boodskap #115046] Vr, 05 Oktober 2007 16:54 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 5 Oct 2007 21:41:41 +0800, "Daniel le Roux" wrote:
> Dankie Dave vir jou advies! En dankie vir jou aanbod om meer te verduidelik
> indien ek nie verstaan waarvan jy praat nie, maar ek is oppie dieselfde
> golflengte! Ek maak ook gebruik van Ghost as 'n backup.
>
> Die laaste paar dae het ek iets heeltemaal anders gedoen ten opsigte van
> sp*m emails, met 'n merkwaardige reaksie! Soos reeds genoem gebruik ek
> Sp*mBully, en het tot twee dae gelede maar bloot die sp*m emails gecheck en
> dan ignoreer. Maar sedert Dinsdag maak ek gebruik van die 'Fight Back"
> funksie onder Sp*mBully. In my vorige pos het ek genoem dat ek sowat 80 tot
> 100 sp*m emails per dag ontvang - sedert Dinsdag kry ek sowat 15 tot 20 per
> dag. Ek het dit nie vantevore gedoen nie aangesien ek glo dat bloot die
> 'terugfight' teen sp*m emails bloot dien as bevestiging van 'n werkende
> emailadres. Maar ek was so gatvol vir al die emails dat ek toe besluit het
> om van die 'Fight Back' opsie gebruik te maak om te kyk wat gebeur.
>
> Ek sal laat weet of hierdie positiewe aksie aanhou!
>
> Goebaai vanaf Perth.
>
> Jan van Perth

Met verstaanbare rede het ek die titel verander:-)

Dankie Jan, vir jou advies oor Spam.
Ek het, toe ek van dial-up gebruik gemaak het gebruik gemaak van
Telkom se abusemail fasiliteit, en ek belowe jou dit het gewerk.
Op stadiums het ek moerig geword en vir Telkom gesê dat hulle niks
doen nie, en later opgemerk dat die spamming nie weer van dieselfde
adresse af kom nie. En dat dit minder geword het.

En toe kry ek lokale spamming - iemand met 'n computershop in
Pretoria. Baie handig, daar was tot 'n selfoonnommer by:-)
Behalwe dat ek hulle by Telkom se abusemail gerapporteer het,
het ek so paar keer teen een uur in die oggende SMSse gestuur
dat hulle moet ophou om my te spam.

Die ou storie van kliek hier om te unsubscribe was natuurlik daar,
maar ek unsubscribe nie van iets waarvoor ek nie gesubscribe het nie.
En dit het ek hulle ook sommer so na 1uur in die oggend vertel.
Hulle het onmiddelik my adres van hul spamlys afgehaal.

Toe kry ek breëband en nou,
hou ek my eposadres in 'n kluis. 6 of 7 mense ken dit, en ek het 'n
ander een wat ek gebruik wanneer ek pos moet terugkry vir bevestiging
van iets of in dier voege.

Maar laat weet wat jy regkry met die 'Fight Back' opsie.
Omdat ek spammers gereeld gerapporteer het, het ek eenkeer
'n briefbom gekry. Dit was 'n paar jaar gelede. En dit was weer
waar ek Ghost waardeer het:-)
Re: Jan [boodskap #115048 is 'n antwoord op boodskap #115046] Sa, 06 Oktober 2007 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Op hierdie stadium kan ek noem dat sedert ek van die 'Fight Back' opsie
gebruik maak, het ek die afgelope twee dae niks meer as 10 spam emails
ontvang nie!

Touch wood en alle andere bygelowe!

Jan van Perth

"Dave" skryf in boodskap news:r8pcg39s9pqhlqhc8c9stkimqk83si6bg5@4ax.com...
>
>
> On Fri, 5 Oct 2007 21:41:41 +0800, "Daniel le Roux"
> wrote:
Re: Jan [boodskap #115051 is 'n antwoord op boodskap #115048] So, 07 Oktober 2007 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Twee dae later en my spam het verminder tot agt gister en net ses vandag!

Ek ek moet noem dat ek niks verander het ten opsigte van die gebruik van my
rekenaar nie - ek loer nog net so in by verskillende webtuistes as voorheen.

Amper moeilik om te glo dat die "Fight Back" opsie so 'n verskil kan maak?
Of maybe hou die spammers nie meer van my nie?

Jan van Perth.

"Daniel le Roux" wrote in message
news:47075cef$0$3577$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
> Op hierdie stadium kan ek noem dat sedert ek van die 'Fight Back' opsie
> gebruik maak, het ek die afgelope twee dae niks meer as 10 spam emails
> ontvang nie!
>
> Touch wood en alle andere bygelowe!
>
> Jan van Perth
>
> "Dave" wrote in message
> news:r8pcg39s9pqhlqhc8c9stkimqk83si6bg5@4ax.com...


>> On Fri, 5 Oct 2007 21:41:41 +0800, "Daniel le Roux"
>> wrote:
>
Re: Jan [boodskap #115052 is 'n antwoord op boodskap #115051] So, 07 Oktober 2007 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 8 Oct 2007 00:04:21 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Twee dae later en my spam het verminder tot agt gister en net ses vandag!
>
> Ek ek moet noem dat ek niks verander het ten opsigte van die gebruik van my
> rekenaar nie - ek loer nog net so in by verskillende webtuistes as voorheen.
>
> Amper moeilik om te glo dat die "Fight Back" opsie so 'n verskil kan maak?
> Of maybe hou die spammers nie meer van my nie?
>
> Jan van Perth.
>

Daars nie 'n kans dat jy so gelukkig sal wees dat die spammers nie
meer van jou hou nie.
Mens kry snaakse dinge in jou pos somtyds,
iemand ht vir 'n tyd leë briewe na my gestuur, en toe ek die headers
na Telkom stuur het hulle gesê dat dit uit Asië is.
Ook het ek 'n tyd gelede 'n brief gekry met my bank se briefhoof op
waarin ek gevra is vir my kredietkaarte se PIN nommers. Ek het die
brief na die bank ge-epos en nie eers reaksie daarop gekry nie.

Wat doen jy op rekenaar anders as nuusgroepe?
Re: Jan [boodskap #115067 is 'n antwoord op boodskap #115052] Ma, 08 Oktober 2007 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hello Dave,

Ek is net op een nuusgroep ingeteken, en dit is hierdie een. Maar ek is 'n
moerse web-surfer! Ek geniet dit om op 'n saait af te kom deur watter manier
ookal, en dan volg ek graag al die links wat daar genoem word - 'n tipiese
'webjunkie' is ek! Ek surf graag vir ure...

My geaartheid is een van nuuskierigheid. Dus krap en draai ek orals waar ek
kan. Maar ek doen dit met verantwoordelikheid. Dink ek. Ek gebruik McAfee se
"Site Advisor" wat vir my 'n onmiddelike aanduiding gee van die aard van die
site waarna ek kyk.

Ongelukkig moet ek noem dat my spam emails vandag weer tot 11 verhoog het!

Ek wil nie 'n gratis pluimpie uitdeel nie, maar as die "Fight Back" funksie
van SpamBully doen wat dit vir my doen, dan is dit 'n wafferse opsie!

Groete van Jan van Perth.

>
> Wat doen jy op rekenaar anders as nuusgroepe?
>
Re: Jan [boodskap #115068 is 'n antwoord op boodskap #115067] Ma, 08 Oktober 2007 16:50 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 8 Oct 2007 22:16:53 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Hello Dave,
>
> Ek is net op een nuusgroep ingeteken, en dit is hierdie een. Maar ek is 'n
> moerse web-surfer! Ek geniet dit om op 'n saait af te kom deur watter manier
> ookal, en dan volg ek graag al die links wat daar genoem word - 'n tipiese
> 'webjunkie' is ek! Ek surf graag vir ure...
>
> My geaartheid is een van nuuskierigheid. Dus krap en draai ek orals waar ek
> kan. Maar ek doen dit met verantwoordelikheid. Dink ek. Ek gebruik McAfee se
> "Site Advisor" wat vir my 'n onmiddelike aanduiding gee van die aard van die
> site waarna ek kyk.
>
> Ongelukkig moet ek noem dat my spam emails vandag weer tot 11 verhoog het!
>
> Ek wil nie 'n gratis pluimpie uitdeel nie, maar as die "Fight Back" funksie
> van SpamBully doen wat dit vir my doen, dan is dit 'n wafferse opsie!
>
> Groete van Jan van Perth.
>

>> Wat doen jy op rekenaar anders as nuusgroepe?

>

Ek surf eintlik min, weet jy:-) Ek het my spesifieke belangstellings
en die icons word sommer op die desktop (skerm) gelaai. En links
wat ek opvolg is van daar af. Daar is so 4 of 5 programme wat
'n moet is en dis waar ek meeste van die tyd spandeer.
My rekenaar is so te sê permanent op Internet maar ek spandeer
ure met programme wat op my hardeskyf is. MAW sonder om te
surf en dit terwyl ek op Internet is:-)

En wanneer ek nou heel verveeld raak surf ek soos jy tot ek
dik word daarvoor, en dit neem gewoonlik nie baie tyd om
genoeg daarvan te kry nie, tensy dit iets is waarin ek regtig
belangstel. Dan kan ek ure daar spandeer:-O

En dan is daar 'n forum of twee waar ek saam gesels, somtyds
ander mense help met Tutorials of borsels (wat ek self gebou het)
ens.

Hier is ure se werk waarvoor ek nie Internet nodig het nie:-)

http://dave.photos.gb.net/c1247464.html
Vorige onderwerp: Vandag se Wenk
Volgende onderwerp: Kaarte en semiGPS gratis op selfoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:34:20 MGT 2024