Verskonings, verskonings [boodskap #115028] |
Wed, 03 October 2007 23:22 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir almal wat geinteresseerd is: nie alleen gaan ons
weg vir die Kanadese Thanksgiving na ons dogter
in Brantford nie, maar een van ons seuns is op die
oomblik hier by ons, en ek kan eenvoudig net nie
die tyd afneem om die Afrikaanse nuusgroep te
lees en vrae te antwoord nie.
Die seun waarvan ek praat, is die ou wat
in die VSA gewerk het, maar besluit het dat hy
nie meer daar wil bly nie, en nou in Engeland
gaan werk. Hy is hier om n werkvisa op te tel.
Ek weet Dave gaan uitwys dat ek net
probeer om moeilike vrae te ontduik. Hopelik
weet hy dis nie waar nie. Ons gaan altyd teen
hierdie tyd weg vir Thanksgiving.
Gloudina
|
|
|
Re: Verskonings, verskonings [boodskap #115031 is 'n antwoord op boodskap #115028] |
Thu, 04 October 2007 06:51 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 03 Oct 2007 23:22:12 -0000, Hessie wrote:
> Vir almal wat geinteresseerd is: nie alleen gaan ons
> weg vir die Kanadese Thanksgiving na ons dogter
> in Brantford nie, maar een van ons seuns is op die
> oomblik hier by ons, en ek kan eenvoudig net nie
> die tyd afneem om die Afrikaanse nuusgroep te
> lees en vrae te antwoord nie.
> Die seun waarvan ek praat, is die ou wat
> in die VSA gewerk het, maar besluit het dat hy
> nie meer daar wil bly nie, en nou in Engeland
> gaan werk. Hy is hier om n werkvisa op te tel.
> Ek weet Dave gaan uitwys dat ek net
> probeer om moeilike vrae te ontduik. Hopelik
> weet hy dis nie waar nie. Ons gaan altyd teen
> hierdie tyd weg vir Thanksgiving.
> Gloudina
Enige kommentaar hierop sal oorbodig wees.
|
|
|