Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ferdi - jy en jou PC
Ferdi - jy en jou PC [boodskap #114702] Vr, 14 September 2007 16:36 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Heelwaarskynlik merk jy ook nou al net soos ek, vele van die posstukke
'read' sonder om dit te read. Op 'n tyd was dit interessant om te sien
dat daar een brief op die nuusgroep is, en nou lees ek van 15 slelgs
5.

Wat maak jy op jou rekenaar? Seker is hier vele mense wat nie veel
meer weet as hoe om nuusgroepe oop te maak nie, maar in teenstellling
daarmee is daar ook diegene wat nuusgroepe slegs as afleiding gebruik.

Ek is een van laasgenoemde en iets wat ek een keer op jou rubriek
gelees het, laat my dink dat dit ook vir jou geld. Wat doen jy op
rekenaar? Sekerlik nie Tetris nie:-)))
Re: Ferdi - jy en jou PC [boodskap #114744 is 'n antwoord op boodskap #114702] Di, 18 September 2007 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Sep 2007 18:36:16 +0200, Dave wrote:

> Wat maak jy op jou rekenaar?

Omdat my werk is om te skryf en mens dit deesdae op rekenaars doen, is
my verskoning dat ek by die huis moet kan werk.
Wat ek inderdaad ook doen . Soms .

Maar my eerste belangstelling is die rekenaar self. Ek is op 'n
primitiewe wyse gefassineer met die rekenaar. Dis lekker om nuwe
programme te sien en nuwe hardware in te sit. Die vreugde van 'n nuwe
hardeskyf installeer is nogal groot.

So, in die eerste plek fassineer die tegnologie my. In die tweede plek
skryf ek actually op die rekenaar. Dan rip ek musiek. Maak en CD's,
copy ek flieks.

Dis toevallig wettig om flieks wat jy uitneem te copy. Jy mag dit net
nie verkoop of weggee nie.

As ek by 'n DVD winkel instap en ek sien drie great flieks waarvoor ek
lankal wag, neem ek al drie uit en copy dit by die huis. dan kan ek in
my eie tyd daarna kyk. So le Mel Gibson se Apocylypto nog vir my en
wag tot ek lus is daarvoor.

Dan werk my vrou ook soms daarop (sy vertaal net) en gebruik die
kinders dit om essays te skryf op te doen, musiek te rip en hul
websites (facebook ens) te bewerk.

En o ja, ek laai musiek ook af.

Come to think - dis 'n baie belangrike media-instrument....

Ek gaan ook van die huis op my werk e-pos in.

Maar is die eerste plek like ek dit om probleme op die PC op te los,
komponente in te sit, dit te upgrade ens.
Re: Ferdi - jy en jou PC [boodskap #114769 is 'n antwoord op boodskap #114744] Wo, 19 September 2007 09:19 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 18 Sep 2007 10:03:30 +0200, Ferdi wrote:

> On Fri, 14 Sep 2007 18:36:16 +0200, Dave wrote:
>
>
>
> Omdat my werk is om te skryf en mens dit deesdae op rekenaars doen, is
> my verskoning dat ek by die huis moet kan werk.
> Wat ek inderdaad ook doen . Soms .
>
> Maar my eerste belangstelling is die rekenaar self. Ek is op 'n
> primitiewe wyse gefassineer met die rekenaar. Dis lekker om nuwe
> programme te sien en nuwe hardware in te sit. Die vreugde van 'n nuwe
> hardeskyf installeer is nogal groot.
>
> So, in die eerste plek fassineer die tegnologie my. In die tweede plek
> skryf ek actually op die rekenaar. Dan rip ek musiek. Maak en CD's,
> copy ek flieks.
>
> Dis toevallig wettig om flieks wat jy uitneem te copy. Jy mag dit net
> nie verkoop of weggee nie.
>
> As ek by 'n DVD winkel instap en ek sien drie great flieks waarvoor ek
> lankal wag, neem ek al drie uit en copy dit by die huis. dan kan ek in
> my eie tyd daarna kyk. So le Mel Gibson se Apocylypto nog vir my en
> wag tot ek lus is daarvoor.
>
> Dan werk my vrou ook soms daarop (sy vertaal net) en gebruik die
> kinders dit om essays te skryf op te doen, musiek te rip en hul
> websites (facebook ens) te bewerk.
>
> En o ja, ek laai musiek ook af.
>
> Come to think - dis 'n baie belangrike media-instrument....
>
> Ek gaan ook van die huis op my werk e-pos in.
>
>
> Maar is die eerste plek like ek dit om probleme op die PC op te los,
> komponente in te sit, dit te upgrade ens.
>
>

Hier is 'n server waar downloads gedoen kan word.
Registrasie kan nie gedoen word sonder om my
vooraf in kennis te stel nie. Ek wil beheer hê
oor wie lede is. Daar is ook 'n forum waar
om spesifieke downloads gevra kan word.

http://169.254.251.137:9999/

davedup at iburst.co.za
Vorige onderwerp: Afrikaanse Spelling
Volgende onderwerp: Vandag se Wenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:04:00 MGT 2024