2 Maal Cullinan [boodskap #114399] |
Mon, 27 August 2007 19:26 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
|
|
|
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114400 is 'n antwoord op boodskap #114399] |
Tue, 28 August 2007 06:16 |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Aug 27, 9:26 pm, Dave wrote:
> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
Ek wonder of dit die "skaapkop" is wat Siener van Rensburg voorspel
het?
|
|
|
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114423 is 'n antwoord op boodskap #114399] |
Wed, 29 August 2007 07:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar nou vandag, al klaar, word daar getwyfel oor die bestaan van die sg
nuwe groot diamant.
Blykbaar het niemand dit nog gesien nie.
Almal moet die vinder glo.
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:5o86d3d04466fm3n136j1u4mgojvlr0pdc@4ax.com...
>
>
> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
>
|
|
|
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114424 is 'n antwoord op boodskap #114400] |
Wed, 29 August 2007 07:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die skaapkoppe is diegene wat die storie glo.
Presies waar is hierdie klip gevind?
Kan iemand vir my 'n skakel gee?
Kan iemand ook asb vir my die boek en bladsy nommer gee van die boek waar
"Siener" van die skaapkopdiamant praat?
Annette
"Walter die Wonderman" wrote in message
news:1188281782.082094.52930@k79g2000hse.googlegroups.com...
> On Aug 27, 9:26 pm, Dave wrote:
>> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
>> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
>> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
>
> Ek wonder of dit die "skaapkop" is wat Siener van Rensburg voorspel
> het?
>
|
|
|
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114427 is 'n antwoord op boodskap #114399] |
Wed, 29 August 2007 09:41 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 27 Aug 2007 21:26:17 +0200, Dave wrote:
> Diie Cullinan Diamant was 3,106.75 karaat
> toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
Die nuwe fonds gaan uitdraai om klein vir stuk glas te wees.
|
|
|
Re: 2 Maal Cullinan [boodskap #114446 is 'n antwoord op boodskap #114427] |
Thu, 30 August 2007 14:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai, hoe kan jy so iets sê? Daar is glo 'n pragtige prentjie van dit op
Wikkipedia - groen, geslyp en gepoleer, de lot!
:))
Annette
"Ferdi" skryf in boodskap news:tpfad3963uo8mat819uo2vq6ci0nl17aia@4ax.com...
> On Mon, 27 Aug 2007 21:26:17 +0200, Dave wrote:
>
> > toe dit gevind is, en natuurlik voor dit verwerk is.
>> Dit blyk dat in NoordWes 'n nuwe rekord grootte gevind is.
>
> Die nuwe fonds gaan uitdraai om klein vir stuk glas te wees.
>
|
|
|