Re: All At Sea [boodskap #113672] |
Wo, 04 April 2007 20:27 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave skryf
> All At Sea
> It was last summer when
Sien, du plessis, dis wat my die josie
in maak. Hierdie stuk Engels het niks
met SA te make nie, en is nie in
Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
die Afrikaanse nuusgroep in direkte
ontkenning van die oktrooi van hierdie
nuusgroep. En dan is ek seker dis
mense soos jy wat hulle bekke rek
as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
uitsaai nie."
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
Re: All At Sea [boodskap #113675 is 'n antwoord op boodskap #113672] |
Wo, 04 April 2007 21:21 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave skryf
> All At Sea
> It was last summer when
Sien, du plessis, dis wat my die josie
in maak. Hierdie stuk Engels het niks
met SA te make nie, en is nie in
Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
die Afrikaanse nuusgroep in direkte
ontkenning van die oktrooi van hierdie
nuusgroep. En dan is ek seker dis
mense soos jy wat hulle bekke rek
as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
uitsaai nie."
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
Re: All At Sea [boodskap #113676 is 'n antwoord op boodskap #113672] |
Wo, 04 April 2007 21:21 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 4 Apr 2007 13:27:30 -0700, "Hessie" wrote:
> Dave skryf
>
>> All At Sea
>> It was last summer when
>
> Sien, du plessis, dis wat my die josie
> in maak. Hierdie stuk Engels het niks
> met SA te make nie, en is nie in
> Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
> die Afrikaanse nuusgroep in direkte
> ontkenning van die oktrooi van hierdie
> nuusgroep. En dan is ek seker dis
> mense soos jy wat hulle bekke rek
> as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
> uitsaai nie."
>
> Penkop van die Derde Republiek
Laat ek nou vir jou iets gaan wys bouwer; iets wat my 'n paar dae
besig gehou het. No 3 hang reeds in A2 geraam in my huiskantoor,
en ek het dit minute gelede by 'n versameling gevoeg.
Dit was heelwat werk so ek wil 'n goue sterretjie hê daarvoor.
http://dave.photos.gb.net/c1247464.html
|
|
|
Re: All At Sea [boodskap #113677 is 'n antwoord op boodskap #113675] |
Wo, 04 April 2007 21:33 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 4 Apr 2007 14:21:46 -0700, "Hessie" wrote:
> Dave skryf
>
>> All At Sea
>> It was last summer when
>
> Sien, du plessis, dis wat my die josie
> in maak. Hierdie stuk Engels het niks
> met SA te make nie, en is nie in
> Afrikaans nie. Nogtans pos jy dit op
> die Afrikaanse nuusgroep in direkte
> ontkenning van die oktrooi van hierdie
> nuusgroep. En dan is ek seker dis
> mense soos jy wat hulle bekke rek
> as die SAUK "nie genoeg Afrikaans
> uitsaai nie."
>
> Penkop van die Derde Republiek
Hakkel jy? Ek staan hier met my duim in my mond
en staar stip na my groottoon wat in die mat boor,
van skaamte, en nou hakkel jy ook nog.
Nou kyk ek sommer weer straight voor my en ek
warrie okkie meer nie want jy kan nie twee hofsake hou
oor die selle ding nie.
|
|
|