De la Rey.... [boodskap #113487] |
Vr, 09 Maart 2007 12:04 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
De la Rey, De la Rey, hoe het jy nou die volkie aan't stry! Definitief 'n
volksheld vir die Afrikaner want stryery is die belangrikste eienskap van
die Afrikaners.........
|
|
|
Re: De la Rey.... [boodskap #113489 is 'n antwoord op boodskap #113487] |
Vr, 09 Maart 2007 14:45 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Afrikaner soek vir 'n nuwe Generasie De La Rey, maar hulle kan nie eens
in een kerk saam sit nie....
"Suidwester" skryf in boodskap news:esrih7$b3l$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> De la Rey, De la Rey, hoe het jy nou die volkie aan't stry! Definitief
> 'n volksheld vir die Afrikaner want stryery is die belangrikste eienskap
> van die Afrikaners.........
>
|
|
|
Re: De la Rey.... [boodskap #113494 is 'n antwoord op boodskap #113489] |
Sa, 10 Maart 2007 07:52 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soek die Afrikaner nie maar nog altyd 'n redder nie? Iemand wat hulle
toestand kan kom verlig. Daar was vele in die geskiedenis, De Wet, nou De
la Rey van wie doerie tyd nie veel geweet het nie, Verwoerd, Naas Botha,
ens. In die rugby soek hulle steeds en nou moet De la Rey maar instaan
want die volk se rugby het g'n redder wat vir hulle die wonderwerk kan bring
nie.
"Deneile" skryf in boodskap news:esrs7i$hpd$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> Die Afrikaner soek vir 'n nuwe Generasie De La Rey, maar hulle kan nie
> eens in een kerk saam sit nie....
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:esrih7$b3l$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
>> De la Rey, De la Rey, hoe het jy nou die volkie aan't stry! Definitief
>> 'n volksheld vir die Afrikaner want stryery is die belangrikste eienskap
>> van die Afrikaners.........
>
|
|
|