Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Universiteitskoshuise en lyfstraf
|
|
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf [boodskap #113479 is 'n antwoord op boodskap #113478] |
Fri, 09 March 2007 00:59   |
Willem....
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink nou weer dis 100% waar. Dis net in 'n lekker storie-trant
geskryf, maar sulke goed gebeur werklik nog oral in manskoshuise, ek
het in 'n ou thread oor dieselfde onderwerp afgekom op die volgende
link, en dis DEFNITIEF nie "opgeskilder" nie : http://www.collegehumor.com/pictures/1635469/
My seun is nou hierdie jaar klaar met universiteit, en vertel my dat
lyfstraf niks vreemds is in die koshuise nie.
On Mar 8, 11:19 pm, camerama wrote:
> Ek kan daar die storie nie geloof nie, ag tog, sy ouwers teleurstel,
> die eerste jaar vermors ens. En 'n foto van sy rooigeslaan kaal gat,
> bwa - opgeskilderd sonder twyfel -
> bullshit storie daar dese!
> patrick
>
> In article , Schalk
>
>
>
> wrote:
>> Daar was lank gelede 'n hele rits gesprekke oor hierdie topic, maar
>> hier het dit nou net weer aan die lig gekom op een of ander arme
>> drommer se blog by http://
>
>> http://
>
>> In my dae in die 70s was sulke goed niks vreemd nie, maar ek het
>> regtig nie kon dink dat sulke tradisies tot na die 90s sou oorleef
>> nie. enigiemand anders se ervarings?- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 12:55:14 UTC 2025
|