|
Re: War talk [boodskap #113881 is 'n antwoord op boodskap #112789] |
So, 22 April 2007 09:07 |
a.deemter
Boodskappe: 25 Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En in Holland dink die mense dat apartheid heeltemaal weg is.... Hahaha
"fire_" wrote in message
news:1170877167.772657.284110@j27g2000cwj.googlegroups.com.. .
> http://groups.google.com/group/PoliticalForum
>
> http://groups.google.com/group/ssa911/topics
>
> http://groups.yahoo.com/group/Texas-Democrats/
>
> http://groups.yahoo.com/group/GalvestonCountyYoungRepublican s/
>
> Hi
>
> Kan ons nie almal net een maal per dag 'n lokale berug van een van ons
> koerante by die groupe in drop nie.
> Veral berigte inverbant me Mbeki en korupsie, racisme duur die
> regering , Zuma , Pagad en die res van die regering
>
> Meestal dink die yanks ons maak 'n grap as ons praat oor ons regering ,
> maar as ons genoeg blootstelling vir hulle gee sal hulle ewentueel ons
> in 'n simpatieke lig sien .
>
> Met die Donnerse internet het ons 'n baie beter propaganda stelsel as
> wat die ANC oot van kon droom.
>
> Maar ons het ook die mees bespotlike regering op die planeet.
> Ek se weer dat hulle ons meestel nie ernstig opneem nie omdat dit
> buite hulle "Frame of possible existance " is wat ons daaglik in SA
> ervaar
>
> Beste
>
|
|
|