News from OppiKoppi Productions - Tuks RAG 2007 [boodskap #112558] |
Wed, 31 January 2007 08:26 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
News from OppiKoppi Productions - Tuks RAG 2007
It's time to ignite 2007 with one of Pretoria's biggest bangs on the social
calender - Tuks RAG. The Jacaranda city will play host to South Africa's
finest musicians for three days in the spirit of goodwill and giving back to
the community. Throughout the years RAG (an abbreviation for Reach out and
Give) has been associated with students helping the poor whilst having a
good time, and this year is no exception.
The following bands have been confirmed to play at the RagFarm and Hatfield
Square&Plaza, and we will keep you updated with more confirmed bands on the
OppiKoppi website:
Wednesday 31 January
The Parlotones and Klopjag will be rocking the green pastures of Tuks
RagFarm, preparing all music lovers for what's still to come.
Friday 2 February
LA Cobra, Wickhead, Skwatta Kamp, Prime Circle, Ef-El, Fuzigush, Koos
Kombuis and Love Jones are going to entertain the crowds with their guitar
chords and homegrown SA tunes, also happening at the Tuks RagFarm.
Saturday 3 February
Hatfield Square&Plaza will host the annual Tuks Rag After Party with Koos
Kombuis, Love Jones and Karma.
The ticket price for 31 January is R30, including one free drink on entry
before 19h30. On 2 February patrons will pay R50, also including one free
drink on entry before 19h30 to get the party started. The entrance fee for
the after party on 3 February will be R20. Tickets will be available at the
gate and leave your cooler box at home - alcohol will be sold at the venue.
For more information, please phone 012 346 2011 or visit
www.oppikoppi.co.za.
Picture: Yes
Submitted by Carina van Heerden
PR Company: OppiKoppi Productions
Telephone Number: 012 346 2011
Cellphone Number: 083 560 7578
Client's name: OppiKoppi Productions
Website: http://www.oppikoppi.co.za
|
|
|
|
Re: News from OppiKoppi Productions - Tuks RAG 2007 [boodskap #112591 is 'n antwoord op boodskap #112558] |
Wed, 31 January 2007 18:20 |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Jan 31, 10:26 am, "TJ" wrote:
> News from OppiKoppi Productions - Tuks RAG 2007
>
... bla bla
> Submitted by Carina van Heerden
> PR Company: OppiKoppi Productions
> Telephone Number: 012 346 2011
> Cellphone Number: 083 560 7578
> Client's name: OppiKoppi Productions
> Website:http://www.oppikoppi.co.za
Baie mooi, Carina, maar het Oupa se kind dan nou haar woorde helemal
vergeet?
Ons maak nie uit van die rooitaal nie, net die "oppi" en die "koppi"
verstaan ons.
(en dis waar jy gemoer behoort te word, ja: oppi koppi.)
Hierdie is mos s.c.s-a.AFRIKAANS, dommie.
O my liewe poppi
kom ek druk jou knoppi
en as jy nie mooi pasoppi
kom klink ons jou doppi
looi jou en ganie stoppi
--
|
|
|
Re: News from OppiKoppi Productions - Tuks RAG 2007 [boodskap #112592 is 'n antwoord op boodskap #112561] |
Wed, 31 January 2007 18:48 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Koot" skryf
:
> Soete herinneringe as oud Kollegehuisman
Lank gelede, net voor ons die tweede
keer na Kanada ge-emigreer het, het
ons in 130 Lunnon-weg gebly. Dit was
tussen 'n klomp manskoshuise aan die
eenkant en die Universiteit aan die
anderkant. Ons hoor dat die Universiteit
dit in die laaste dekade opgekoop het
om nog meer koshuise te bou. Het
hulle al 'n nuwe koshuis daar gebou?
Gloudina
|
|
|
Re: News from OppiKoppi Productions - Tuks RAG 2007 [boodskap #112599 is 'n antwoord op boodskap #112592] |
Thu, 01 February 2007 06:45 |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hessie wrote:
>
> Lank gelede, net voor ons die tweede
> keer na Kanada ge-emigreer het, het
> ons in 130 Lunnon-weg gebly. Dit was
> tussen 'n klomp manskoshuise aan die
> eenkant en die Universiteit aan die
> anderkant. Ons hoor dat die Universiteit
> dit in die laaste dekade opgekoop het
> om nog meer koshuise te bou. Het
> hulle al 'n nuwe koshuis daar gebou?
>
> Gloudina
Ek weet nie regtig nie - het bietjie kontak verloor.
Ek onthou Ds Maans Steyn het in Lunnonweg gebly voor sy vroe? dood,
omtrent 1975.
|
|
|