Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap
Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap [boodskap #112089] Vr, 12 Januarie 2007 05:57 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave,

Ek het jou pos gelees oor die interpretasie van die Skrif in die lig van die
wtenskap. Hoewel ek nie met alles saamstem wat jy gesê het nie - Sal mens
ooit oor alles saamstem? - is dit bie duidelik dat ek en jy baie eenders
dink.

Ek het gister en vanoggend gesoek, maar kan ongelukkig nie jou pos "opspoor"
nie. Gee jy om om dit weer onder hierdie string te plaas, dan sal ek
probeer om meer volledig te reageer.

Torreke
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap [boodskap #112106 is 'n antwoord op boodskap #112089] Vr, 12 Januarie 2007 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Jan 2007 07:57:22 +0200, "Torreke" wrote:

> Dave,
>
> Ek het jou pos gelees oor die interpretasie van die Skrif in die lig van die
> wtenskap. Hoewel ek nie met alles saamstem wat jy gesê het nie - Sal mens
> ooit oor alles saamstem? - is dit bie duidelik dat ek en jy baie eenders
> dink.
>
> Ek het gister en vanoggend gesoek, maar kan ongelukkig nie jou pos "opspoor"
> nie. Gee jy om om dit weer onder hierdie string te plaas, dan sal ek
> probeer om meer volledig te reageer.
>
> Torreke
>

LOL... ek het meer aanhangers op die nuusgroep as wat ek of jy
sou raai, Torreke. Ek vind dit ook nie, wat beteken dat dit uitgevee
is, deur een van die wat met jou in gesprek is.

Natuurlik kan ek dit weer skryf, hoe ek daaroor voel en waarom ek glo
soos ek glo, maar ek glo nie ek gaan dit doen nie. Jy het dit reeds
gelees, en beslis het meer mense dit gelees, ten minste die een wat
dit uitgevee het En jy sê dat dit baie duidelik is dat ek en jy baie
eenders dink.
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap (Torreke) [boodskap #112108 is 'n antwoord op boodskap #112089] Vr, 12 Januarie 2007 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf:

> Ek het gister en vanoggend gesoek, maar kan ongelukkig nie jou pos "opspoor"
> nie. Gee jy om om dit weer onder hierdie string te plaas, dan sal ek
> probeer om meer volledig te reageer.
>
> Torreke
>

Hier is sy boodskap, Torreke. Wees maar versigtig vir hierdie vent,
hoor? Dit het my amper 4 jaar geneem om sy streke agter te kom. :(

------

"Torreke"
>
> In ieder geval sê ek nie dat my standpunt dat daar meer hominiede wesens as
> net Adam en Eva was, maar dat net lsg. ware "mense" is - na die beeld van
> God geskape! - die waarheid is nie! - ek weet nie! - dis gewoon een
> moontlike verklaring van hoe mens die eerste hoofstukke van Genesis kan
> interpreteer.

Torreke, diti word sò algemeen aanvaar dat Adam en Eva die eerste
mense was, dat mense al verstom was wanneer ek hul gevra het na
enige verwysing in die Bybel wat daarop dui. Feit is, dit staan nie so
geskryf nie. Kain het tog na 'n ander land gegaan en daar vrou geneem.

Ook moet in ag geneem word dat daar blykbaar 'n era (wat selfs
miljoene jare kon wees,) verstryk het tussen Gen 1: vers 1 & 2 want:

1. In die begin het God die hemel en aarde geskape.
2. En die aarde was woes en leeg.

Wat God skep is perfek, nie in chaos nie, maar perfek.
Erens was daar dinasauruse en mev Ples.
Dit dink ek was tussen daardie twee verse. Genesis vertel ons basies
die geskiedenis van nà die sondeval, terwyl Jesaja ons vertel van die
tyd voor die sondeval. Die tyd waarin Lucifer 'n Gerub was. Van die
tyd waarin hy 'n hoofengel was wat later 'n staatsgreep probeer toepas
het. Van die tyd toe hy en die gevalle engele uit Eden gedryf is.
En dan vertel Genisis ons verder.

Net net miskien was die sonvloed die tweede vloed. Dat die eerste
vloed was toe Lucifer se pogings misluk het. En dat die dinasaurusse
toe verdrink het - miskien die dame Ples en haar tydgenote ook.

En dat die Gees van God oor die waters gesweef het. En Hy op 'n
stadium besluit het om Sy oorspronklike werk in glorie te laat
herleef.

Hierdie siening maak geloof vir my oneindig makliker, want omdat ek 'n
praktiese mens is, soek ek 'n verstaanbare antwoord vir alles.
Waarom telekenesis moontlik is. Of levitasie kan wees.
Waarom die atome in wind nie deur 'n ruit kan beweeg nie
maar dié in sonlig wel.
Of daar meer dimensies bestaan as slegs die drie wat ons ken,
en ek glo dat daar meer is, en dat God aller dimensioneel is.

Ek glo dat die hemel 'n ster in die heelal is. Soos die aarde,
net baie groter. Jesaja sê selfs vir ons dat dit Noord van die aarde
geleë is. Ons weet dat ons op (saam met) hierdie aarde teen 'n
allemintige spoed beweeg, al voel dit of die aarde bewegingloos is.

Nou, lig beweeg teen 186,600 myl per sekonde of te wel 300 000 kms.
Teorie sê dat, as jy daardie spoed kan ewenaar, sal die tyd vir jou
stilstaan. Heelwaarskynlik nie slegs teorie nie maar prakties wel.

As die planeet Hemel dan, teen 'n spesifieke spoed in 'n spesifieke
rigtiing beweeg, kan mens vir ewig daarop leef.

Lees jou laaste sin hierbo - hierdie is die manier waarop die
antwoordsoeker in my, my vrae beantwoord. Miskien werk dinge
op heel ander basisse as dié antwworde aan myself. Maar
my manier van redeneer maak die Geloof vir my prakties.
As kind het die grootmense op my vrae gesê: Ons is te dom
om te verstaan. Dit was nie 'n antwoord nie. Nòu verstaan ek,
of ten minste weet ek hòe dit alles moontlik is, en dat dit
die waarheid is.

Eendag het ek dit so aan 'n kliënt van my, 'n afgetrede skoolhoof,
vertel. Oom Braam het nuuskierig geluister, en sy antwoord was slegs
dat dit wat ek glo, geensins aan die basis van die geloof wat die
Bybel ons leer, verander nie.

DD
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap [boodskap #112114 is 'n antwoord op boodskap #112089] Sa, 13 Januarie 2007 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Jan 2007 07:57:22 +0200, "Torreke" wrote:

> Dave,
>
> Ek het jou pos gelees oor die interpretasie van die Skrif in die lig van die
> wtenskap. Hoewel ek nie met alles saamstem wat jy gesê het nie - Sal mens
> ooit oor alles saamstem? - is dit bie duidelik dat ek en jy baie eenders
> dink.
>
> Ek het gister en vanoggend gesoek, maar kan ongelukkig nie jou pos "opspoor"
> nie. Gee jy om om dit weer onder hierdie string te plaas, dan sal ek
> probeer om meer volledig te reageer.
>
> Torreke
>

LOL... ek het meer aanhangers op die nuusgroep as wat ek of jy
sou raai, Torreke. Ek vind dit ook nie, wat beteken dat dit uitgevee
is, deur een van die wat met jou in gesprek is. Vorentoe sal jy haar
ook beter leer ken.

Natuurlik kan ek dit weer skryf, hoe ek daaroor voel en waarom ek glo
soos ek glo, maar ek glo nie ek gaan dit doen nie. Jy het dit reeds
gelees.
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap (Torreke) [boodskap #112123 is 'n antwoord op boodskap #112108] Ma, 15 Januarie 2007 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Eva was adam se tweede vrou, die eerste was Lilith volgens die joode .
Dit is n intresante sprokie of dalk meer :

http://en.wikipedia.org/wiki/Lilith
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap (Torreke) [boodskap #112124 is 'n antwoord op boodskap #112123] Ma, 15 Januarie 2007 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"fire_" wrote in message
news:1168840762.111402.251260@q2g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Eva was adam se tweede vrou, die eerste was Lilith volgens die joode .
> Dit is n intresante sprokie of dalk meer :
>
> http://en.wikipedia.org/wiki/Lilith
>

Firefox!

Ek dog onse Kolevraat had die gees gegee! - maar hier is hy terug in lewende
lywe.

Onthou om volgende keer Wikipedia volledig aan te haal: "Late medieval
Jewish legend portrays her as the first wife and equal of Adam."
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap (Torreke) [boodskap #112153 is 'n antwoord op boodskap #112124] Di, 16 Januarie 2007 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hi Torrek my Kufr chom

gaan google dit maar, wiki is net n maklike plek om gou informasie te
kry, nie noodwendig akuraat nie.

Beste

Fire

Torreke wrote:
> "fire_" wrote in message
> news:1168840762.111402.251260@q2g2000cwa.googlegroups.com...
>>
>> Eva was adam se tweede vrou, die eerste was Lilith volgens die joode .
>> Dit is n intresante sprokie of dalk meer :
>>
>> http://en.wikipedia.org/wiki/Lilith
>>
>
> Firefox!
>
> Ek dog onse Kolevraat had die gees gegee! - maar hier is hy terug in lewende
> lywe.
>
> Onthou om volgende keer Wikipedia volledig aan te haal: "Late medieval
> Jewish legend portrays her as the first wife and equal of Adam."
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap (Torreke) [boodskap #112168 is 'n antwoord op boodskap #112153] Wo, 17 Januarie 2007 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"fire_" < wrote

> Hi Torrek my Kufr chom

Wonder oor die Dink jy wil nie "nasty" wees nie, maar gorrelgrade
en al, kan ek nie besluit of dié 'n bedekte seëning of vervloeking is nie.

As "Kufr" vir daardie onsalige "k..." woord staan wat na heidene verwys en
vroeër na donker pigmente mense, moet mens begin wonder of jy die
vent is wat die ng teister met gemorsstories oor die "boERE" - wat die
onwelvoeglik drie-letterwoord wat met "k" begin se "a" telkens met "u"
skryf.

Aan die ander kant, Dave het vir Suidwester daarvan beskuldig,
maar dis nie Suidwester se styl nie. My gevoel sê my dis okkie jou styl
nie - of is dit?

>
> gaan google dit maar, wiki is net n maklike plek om gou informasie te
> kry, nie noodwendig akuraat nie.

Verstaan! Hulle artikel oor Afrikaner Calvinisme waarna Katryn ons verwys
is, is so onakkuraat dat dit 'n ernstige vraagteken oor Wikipedia bring?

Ek wou maar eintlik net sê dat die wyse waarop jy dit aangehaal het die
Joodse legende ongedateerd gee, terwyl Wikipedia sê dat dit uit die laat
Middel Eeue kom. Dat jy ons nie doelbewus probeer mislei het nie, is
duidelik uit die feit dat jy die skakel na die webbladsy verskaf het.

>
> Beste

Ditto.

Torreke
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap (Torreke) [boodskap #112194 is 'n antwoord op boodskap #112168] Do, 18 Januarie 2007 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek gebryk die arabic version van die woord my liewe ou ""infedel pel"
Torreke wrote:
> "fire_" < wrote
>
>> Hi Torrek my Kufr chom
>
> Wonder oor die Dink jy wil nie "nasty" wees nie, maar gorrelgrade
> en al, kan ek nie besluit of dié 'n bedekte seëning of vervloeking is nie.
>
> As "Kufr" vir daardie onsalige "k..." woord staan wat na heidene verwys en
> vroeër na donker pigmente mense, moet mens begin wonder of jy die
> vent is wat die ng teister met gemorsstories oor die "boERE" - wat die
> onwelvoeglik drie-letterwoord wat met "k" begin se "a" telkens met "u"
> skryf.
>
> Aan die ander kant, Dave het vir Suidwester daarvan beskuldig,
> maar dis nie Suidwester se styl nie. My gevoel sê my dis okkie jou styl
> nie - of is dit?
>
>>
>> gaan google dit maar, wiki is net n maklike plek om gou informasie te
>> kry, nie noodwendig akuraat nie.
>
> Verstaan! Hulle artikel oor Afrikaner Calvinisme waarna Katryn ons verwys
> is, is so onakkuraat dat dit 'n ernstige vraagteken oor Wikipedia bring?
>
> Ek wou maar eintlik net sê dat die wyse waarop jy dit aangehaal het die
> Joodse legende ongedateerd gee, terwyl Wikipedia sê dat dit uit die laat
> Middel Eeue kom. Dat jy ons nie doelbewus probeer mislei het nie, is
> duidelik uit die feit dat jy die skakel na die webbladsy verskaf het.
>
>>
>> Beste
>
> Ditto.
>
> Torreke
Re: Vir Dave oor interpretasie van Skrif in lig van wetenskap (Torreke) [boodskap #112277 is 'n antwoord op boodskap #112194] Ma, 22 Januarie 2007 07:36 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"fire_" < wrote
Ek gebryk die arabic version van die woord my liewe ou ""infedel pel"

Soos ek gedink het.

Is jy die vent wat nie "k..." kan spel nie - "kuk" skryf?
Vorige onderwerp: Oor ongeloof en geloof (Torreke)
Volgende onderwerp: Groepe in en om die kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:38:29 MGT 2024