Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Toyota creating alcohol detection system
Toyota creating alcohol detection system [boodskap #111987] Ma, 08 Januarie 2007 19:19 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bes moontlik sal daar oor 'n jaar of twee
donkerbrille en handskoene in sommige
bestuurders (wat dit nooit gebruik het nie)
se paneelkissies wees.

Toyota creating alcohol detection system

TOKYO - Toyota Motor Corp. is developing a fail-safe system for cars
that detects drunken drivers and automatically shuts the vehicle down
if sensors pick up signs of excessive alcohol consumption, a news
report said Wednesday. Cars fitted with the detection system will not
start if sweat sensors in the driving wheel detect high levels of
alcohol in the driver's bloodstream, according to a report carried by
the mass-circulation daily, Asahi Shimbun. The system could also kick
in if the sensors detect abnormal steering, or if a special camera
shows that the driver's pupils are not in focus. The car is then
slowed to a halt, the report said.
Re: Toyota creating alcohol detection system [boodskap #111994 is 'n antwoord op boodskap #111987] Ma, 08 Januarie 2007 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hoe de donner gaan McBride by die werk kom
Re: Toyota creating alcohol detection system [boodskap #111995 is 'n antwoord op boodskap #111994] Ma, 08 Januarie 2007 23:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Jan 2007 08:51:30 +1000, "ekke" wrote:
> Hoe de donner gaan McBride by die werk kom
>

met die metro polisie as lyfwagte,
as hy sy kar op sy dak kan hou
Re: Toyota creating alcohol detection system [boodskap #111996 is 'n antwoord op boodskap #111995] Ma, 08 Januarie 2007 23:16 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 09 Jan 2007 01:13:15 +0200, DD wrote:
> On Tue, 9 Jan 2007 08:51:30 +1000, "ekke" wrote:
>
>> Hoe de donner gaan McBride by die werk kom
>
> met die metro polisie as lyfwagte,
> as hy sy kar op sy dak kan hou

en handskoene en 'n donkerbril
om die car te crack
Vorige onderwerp: Fiets vs Motor
Volgende onderwerp: Enjins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 09:56:52 MGT 2024