Re: Op Vakansie [boodskap #111738] |
So, 17 Desember 2006 15:12 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD - waar kuier jy?
Jonas.
Dave wrote:
> Ek is nog op vakansie maar het die geleentheid gekry om my
> vriend se PC te gebruik om hier in te loer.
>
> Ek sien suidwester is nog besig om oor my te praat.
>
> Luister nou mooi suidwester, ek is moeg vir jou stront. Ek het
> van my vriende in Namibia gereel om jou te kom besoek. Nou sal
> ons sien hoe anoniem jy is.
>
> Dave
|
|
|
Re: Op Vakansie [boodskap #111751 is 'n antwoord op boodskap #111738] |
Di, 19 Desember 2006 11:41 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave wrote:
>> Ek sien suidwester is nog besig om oor my te praat.
Ek het nie een van julle twee gekillfile nie, maar ek moes nogtans van
Suidwester se poste gemis het, want ek het nie die vaagste benul waarvan jy
praat nie.
Help my asseblief met die verlore inligting, Dave?
|
|
|
Re: Op Vakansie [boodskap #111752 is 'n antwoord op boodskap #111738] |
Di, 19 Desember 2006 11:49 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, as jy vir DD kontak, sê tog vir die ou hy is al jarre op my 'kill
file' en die enigste manier wat ek hom kan lees, is as jy 'n stuk van sy
boodskap gebruik om hom te antwoord. Sê hom tog om sy patattatoon-maniere
te los en liewer by sy hawe te speel.....
"Jonas" wrote in message
news:1166368360.950439.215060@n67g2000cwd.googlegroups.com.. .
> DD - waar kuier jy?
> Jonas.
>
>
> Dave wrote:
>
>> Ek is nog op vakansie maar het die geleentheid gekry om my
>> vriend se PC te gebruik om hier in te loer.
>> Ek sien suidwester is nog besig om oor my te praat.
>> Luister nou mooi suidwester, ek is moeg vir jou stront. Ek het
>> van my vriende in Namibia gereel om jou te kom besoek. Nou sal
>> ons sien hoe anoniem jy is.
>> Dave
>
|
|
|