Daai ou het 'n moerse probleem... [boodskap #111561] |
Vr, 17 November 2006 08:03 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Niemand lees dit nie, hy maak niemand kwaad nie tog gaan hy voort om
dag in dag uit te sit en vloek!
Soos n weirdo wat in die agterplaas sit en vloek vir homself.
Ek weet waar een van die dae (weer) gaan sit...
|
|
|
Re: Daai ou het 'n moerse probleem... [boodskap #111562 is 'n antwoord op boodskap #111561] |
Vr, 17 November 2006 10:07 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 17 Nov 2006 10:03:50 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> Niemand lees dit nie, hy maak niemand kwaad nie tog gaan hy voort om
> dag in dag uit te sit en vloek!
> Soos n weirdo wat in die agterplaas sit en vloek vir homself.
>
> Ek weet waar een van die dae (weer) gaan sit...
wed jou hy glo dat sy scrap gelees word.
Almal kliek tog net oor sy naam.
Ek is selfs oor die stadium om jammer te voel vir hom
want as hyself te onosel is om te besef dat hy mal is,
why warrie. En weet jy wat - hy lees elke woord
wat op die groep geskryf word.
So, ons het 'n bewonderaar:-)
Hy mis nie 'n woord nie.
Miskien is daar tog 'n verband tussen hom en
'n seuntjie wat sy pa dophou wanneer hy bestuur
en dan met sy draadkarretjie brrrr brrrr mmmmm
af in die straat. As sy pa op Internet kan skryf,
kan hy ook. Maar as sy pa so 'n adres gebruik,
kom hy maar uit so 'n huis uit.
|
|
|