Nuwe naam vir Unie-gebou [boodskap #111518] |
Di, 07 November 2006 22:13 |
ekke
Boodskappe: 88 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hulle wil die Uniegebou se naam verander enige idees?
Ama Knoffel Knoffel
The Brown Building
Korupsie en Breek gebou
Onbevoeg en Stupid Headquarters
"Dum & Dammer Building"
Ons Breek
Miskien n nuwe leuse ook:
As ons dit nie kon opfok nie was dit opgefok.
As ons dit nie gebreek het nie was dit gebreek
Eendrag breek mag
Ons weet niks van baie
Eecchh hy is hom die apartheid se skuld
Ons kan nie, ons weet nie, ons wil nie.
|
|
|
Re: Nuwe naam vir Unie-gebou [boodskap #111521 is 'n antwoord op boodskap #111518] |
Wo, 08 November 2006 16:14 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ekke skryf
> Korupsie
Alweer een van hierdie ver-regses, wat kla dat
Afrikaans afgeskeep word, dat die huidige
regime totaal korrup is, wat gedurig onsmaak-
like grappe oor gays en lesbians vertel, en
heelwaarskynlik in die werklike lewe maklik
vloek. Hoe weet ek dit? Omdat regse
stoere-boere gewoonlik nie hulle eie moedertaal
se spelling magtig is nie.
Penkop van die Derde Republiek.
|
|
|