'n vragie oor meel.... [boodskap #111346] |
Ma, 09 Oktober 2006 09:47 |
kapanol
Boodskappe: 1 Geregistreer: Oktober 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hey almal -
Kan iemand my gou help - ek is mar dom by kosmaak en resepte en sulke
dinge: wat is die verskil tussen koekmeel en broodmeel? En wat is die
Engels?
Dankie by voorbaat...
Daniel
|
|
|
Re: 'n vragie oor meel.... [boodskap #111349 is 'n antwoord op boodskap #111346] |
Ma, 09 Oktober 2006 13:33 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"kapanol" < wrote
> Kan iemand my gou help - ek is mar dom by kosmaak en resepte en sulke
> dinge: wat is die verskil tussen koekmeel en broodmeel? En wat is die
> Engels?
Die verskil is hoe fyn dit gemaal is en hoeveel chemikalieƫ gebruik is om die
meel te bleik. Koekmeel is baie fyner gemaal en witter geblyk. Maar mens
kan ook brood van koekmeel bak; dis besonder wit en lig. Ek sou dink mens
kan andersom ook, maar weet nie of die koek goed sal rys en dus 'n ligte
tekstuur het nie.
Cake flour and Bread flour
|
|
|