|
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110923 is 'n antwoord op boodskap #110922] |
So, 13 Augustus 2006 12:03 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 13 Aug 2006 12:23:14 +0200, "Francois Human"
wrote:
> Hier's nie eers meer iemand wat my kwaad maak nie.
>
> *gaap*
Nie so boring jy nie. Kyk bietjie na jou eie "bydrae" hier bo...
|
|
|
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110924 is 'n antwoord op boodskap #110922] |
So, 13 Augustus 2006 12:03 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Francois Human skryf
> Hier's nie eers meer iemand wat my kwaad maak nie.
>
> *gaap*
Nee, François, dis nou nie die regte manier om
te reageer nie. Hoekom moet ander vir jou vermaak.
Hoekom begin jy nie die proses nie.
Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
|
|
|
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110926 is 'n antwoord op boodskap #110924] |
So, 13 Augustus 2006 14:44 |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek stem - indien jy *gaap* hier, gaan kuier elders, of plaas iets wat die
*gaap* se plek sal inneem.
DanielJan van Perth.
"Hessie" wrote in message
news:1155470622.004893.130460@m73g2000cwd.googlegroups.com.. .
Francois Human skryf
> Hier's nie eers meer iemand wat my kwaad maak nie.
>
> *gaap*
Nee, François, dis nou nie die regte manier om
te reageer nie. Hoekom moet ander vir jou vermaak.
Hoekom begin jy nie die proses nie.
Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
|
|
|
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110937 is 'n antwoord op boodskap #110923] |
Di, 15 Augustus 2006 13:03 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos my tieners met reg sou opmerk, Ferdinand:
WHATEVER
Soois
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:f75ud25bgiuocucpmu0h6o9ni4dllk2amg@4ax.com...
> On Sun, 13 Aug 2006 12:23:14 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
[color=blue]>
|
|
|
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110938 is 'n antwoord op boodskap #110937] |
Di, 15 Augustus 2006 20:18 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Francois Human skryf
> Soos my tieners met reg sou opmerk, Ferdinand:
>
> WHATEVER
Ja, dit staan ook op een van my sewejarige kleindogter
se t-shirts. 'n Ander een lees "Girls rock. Boys don't."
Laasgenoemde irriteer haar vyfjarige broer geweldig.
Hy het my gevra om vir hom iets soortgelyks te vind
vir seuns. Ek het nog nie daarin geslaag nie. Enige
voorstelle?
Gloudina
|
|
|
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110945 is 'n antwoord op boodskap #110938] |
Wo, 16 Augustus 2006 12:11 |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In watter taal?
"Hessie" wrote in message
news:1155673096.344889.189570@i3g2000cwc.googlegroups.com...
>
> Francois Human skryf
>
>> Soos my tieners met reg sou opmerk, Ferdinand:
>> WHATEVER
>
> Ja, dit staan ook op een van my sewejarige kleindogter
> se t-shirts. 'n Ander een lees "Girls rock. Boys don't."
> Laasgenoemde irriteer haar vyfjarige broer geweldig.
> Hy het my gevra om vir hom iets soortgelyks te vind
> vir seuns. Ek het nog nie daarin geslaag nie. Enige
> voorstelle?
>
> Gloudina
>
|
|
|