ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #110919] |
Thu, 10 August 2006 08:38 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling, bied
vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by die
ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.
Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons die
kunste enigsins nodig?
Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en kunstebestuurders
oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
loopbaan, en "image".
Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues" en
feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.
Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes en
kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.
EINDE
Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
Kontaknommer: 084 513 5196
Opgestel deur: Suzann Prinsloo
Selfoonnommer: 083 388 7529
ATKV
Posbus 4586
Randburg 2125
www.atkv.org.za
|
|
|
Re: ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #111026 is 'n antwoord op boodskap #110919] |
Thu, 31 August 2006 09:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
TJ - plaas asseblief die webblad van die kultuurfees wat in die Paarl gaan
plaasvind in September.
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:Zt6dnQzX68AcbUfZnZ2dnUVZ_uqdnZ2d@is.co.za...
> ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
>
> Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling, bied
> vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by die
> ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.
>
> Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons die
> kunste enigsins nodig?
>
> Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en
> kunstebestuurders
> oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
> loopbaan, en "image".
>
> Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues" en
> feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.
>
> Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes en
> kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
> Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.
>
>
> EINDE
>
> Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
> Kontaknommer: 084 513 5196
>
> Opgestel deur: Suzann Prinsloo
> Selfoonnommer: 083 388 7529
> ATKV
> Posbus 4586
> Randburg 2125
> www.atkv.org.za
>
|
|
|
Re: ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #111035 is 'n antwoord op boodskap #111026] |
Thu, 31 August 2006 12:46 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
http://www.cultivaria.com/
Paarl Cultivaria
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:HbidnVM7d8t4OmvZnZ2dnUVZ_sSdnZ2d@is.co.za...
> TJ - plaas asseblief die webblad van die kultuurfees wat in die Paarl gaan
> plaasvind in September.
>
> Annette
>
> "TJ" wrote in message
> news:Zt6dnQzX68AcbUfZnZ2dnUVZ_uqdnZ2d@is.co.za...
>> ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
>>
>> Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling, bied
>> vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by die
>> ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.
>>
>> Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons die
>> kunste enigsins nodig?
>>
>> Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en
>> kunstebestuurders
>> oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
>> loopbaan, en "image".
>>
>> Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues" en
>> feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.
>>
>> Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes en
>> kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
>> Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.
>>
>>
>> EINDE
>>
>> Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
>> Kontaknommer: 084 513 5196
>>
>> Opgestel deur: Suzann Prinsloo
>> Selfoonnommer: 083 388 7529
>> ATKV
>> Posbus 4586
>> Randburg 2125
>> www.atkv.org.za
>>
>
|
|
|
Re: ATKV-entrepreneurskursus in die kunste [boodskap #111041 is 'n antwoord op boodskap #111035] |
Thu, 31 August 2006 15:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie - ons koor tree die Sondagaand op in die Stadsaal.
Ek beplan om van die hele Sondag 'n varia-besoek te maak.
"TJ" skryf in boodskap news:1157028277.46724@ethon.isdsl.net...
> http://www.cultivaria.com/
>
> Paarl Cultivaria
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:HbidnVM7d8t4OmvZnZ2dnUVZ_sSdnZ2d@is.co.za...
>> TJ - plaas asseblief die webblad van die kultuurfees wat in die Paarl
>> gaan
>> plaasvind in September.
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:Zt6dnQzX68AcbUfZnZ2dnUVZ_uqdnZ2d@is.co.za...
>>> ATKV-entrepreneurskursus in die kunste
>>>
>>> Die ATKV en Art�ma, die Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling,
> bied
>>> vanaf 5 - 7 September 2006 'n Entrepreneurskursus in die Kunste aan by
> die
>>> ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord.
>>>
>>> Wie en wat is 'n kunstenaar? Wat verstaan jy onder die kunste? Het ons
> die
>>> kunste enigsins nodig?
>>>
>>> Kom gesels saam met van Suid-Afrika se top kunstenaars en
>>> kunstebestuurders
>>> oor jou eie besigheid (van finansies en bemarking tot die arbeidswet),
>>> loopbaan, en "image".
>>>
>>> Alles oor die organisering van "events"' en "gigs", teaters, "venues"
>>> en
>>> feeste. Die CD -industrie, -opnames en kopiereg.
>>>
>>> Die kursus beloop R2 900 vir 3 dae en sluit in die akkommodasie, etes
>>> en
>>> kursusmateriaal. Vir meer besonderhede en registrasie kontak Johan
>>> Esterhuizen by 011 919 9000 voor of op 22 Augustus 2006.
>>>
>>>
>>> EINDE
>>>
>>> Onderhoude kan gevoer word met: Johan Esterhuizen
>>> Kontaknommer: 084 513 5196
>>>
>>> Opgestel deur: Suzann Prinsloo
>>> Selfoonnommer: 083 388 7529
>>> ATKV
>>> Posbus 4586
>>> Randburg 2125
>>> www.atkv.org.za
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|