|
|
|
|
|
Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto. [boodskap #110880 is 'n antwoord op boodskap #110875] |
Mon, 31 July 2006 11:23 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daai foto bestaan nie in ons land nie. Die foto is 'getrek' om die duine
so skerp te laat punt maak. As jy bv die foto in CorelDRAW vat en jy
select die foto as 'n entiteit en dan trek jy jy dit slegs na die een kant
toe sonder dat die ander as in perpektief bly, dan gaan jy die effek kry.
Glo my egter vry, soos daai foto lyk, so is dit nie by Sossuvlei of enige
plek in Namibië nie.
Wat die PPSA aanbetref, as jy 'n foto digitaal neem, dan neem jy hom op
RAW en hulle wil die aanvanklike RAW kopie op 'n CD hê voor hulle die foto
gaan aanvaar asof werklik soos geneem en die op die rekenaar ge-'modify'
nie.
wrote in message
news:7mkrc2pg6ulhaf2bapfcggd0o8f3ld0d1i@4ax.com...
> On Mon, 31 Jul 2006 07:38:20 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Wonderlike werk in Photoshop! Die PPSA sal in hul polisierokke skeit as
>> hulle daai foto sien......
>
> Ek is nie biedjie dom. Verduidelik asb.
>
> Groete
>
> Julius
>
>
>> wrote in message
>> news:5sunc25rn96muukvitc8sdkcuri6qi2t7v@4ax.com...
>
>>> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=4633343&size =lg
>
>>> Groete
>
>>> Julius
|
|
|