De Kat [boodskap #110596] |
Fri, 23 June 2006 15:19 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons onlangse besoekers uit Suid-Afrika het 'n kopie van
De Kat saamgebring en by ons gelos. Ek het my verbaas
oor die veranderde formaat. Die vorige De Katte wat ek
onder die oë gehad het, was kleiner en bietjie meer
gekonsentreerd op artikels. Hierdie De Kat is groot,
met meer glansfoto's en advertensies as skrywery,
en dit lyk my dit word net elke seisoen uitgegee en
nie maandeliks (?) soos die vorige een nie. Die redaksie
lyk ook verskillend. Hoekom die verandering?
Gloudina
|
|
|
Re: De Kat [boodskap #110650 is 'n antwoord op boodskap #110596] |
Fri, 30 June 2006 08:48 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Want al die Ofrikoonse meisies lees nou eerder "Heat" of "Cosmo" of "O" en
die manne lees "GQ" en "FHM" in die openbaar en "Hustler" en "Playboy" in
die Garage.
"Hessie" wrote in message news:1151075974.180817.259430@g10g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Ons onlangse besoekers uit Suid-Afrika het 'n kopie van
> De Kat saamgebring en by ons gelos. Ek het my verbaas
> oor die veranderde formaat. Die vorige De Katte wat ek
> onder die oë gehad het, was kleiner en bietjie meer
> gekonsentreerd op artikels. Hierdie De Kat is groot,
> met meer glansfoto's en advertensies as skrywery,
> en dit lyk my dit word net elke seisoen uitgegee en
> nie maandeliks (?) soos die vorige een nie. Die redaksie
> lyk ook verskillend. Hoekom die verandering?
>
> Gloudina
|
|
|