|
Re: Jonas.... [boodskap #110384 is 'n antwoord op boodskap #110374] |
Di, 23 Mei 2006 05:11 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hy het darem die geld om dit te doen , die luukse wat jy nooit sal he nie
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:lim372peguuhi3ngp50hn1ljv23kvsgp3b@4ax.com...
>
> ...ek hoor jy het weer die bottel begin slaan.
|
|
|
Re: Jonas.... [boodskap #110386 is 'n antwoord op boodskap #110384] |
Di, 23 Mei 2006 08:00 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 23 May 2006 07:11:08 +0200, "Otterkop" wrote:
> Hy het darem die geld om dit te doen , die luukse wat jy nooit sal
he nie
So hy is ryk en dronk.
En jy noem dit 'n luukse.
Ek veronderstel elkeen het maar sy eie voorkeure en rolmodelle in die
lewe.
|
|
|
Re: Jonas.... [boodskap #110400 is 'n antwoord op boodskap #110386] |
Wo, 24 Mei 2006 10:57 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
wie se hys dronk
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:c6g572lv82hnjusqbupje6h9s2eqruaneb@4ax.com...
> On Tue, 23 May 2006 07:11:08 +0200, "Otterkop"
> wrote:
>
> he nie
>
> So hy is ryk en dronk.
> En jy noem dit 'n luukse.
>
> Ek veronderstel elkeen het maar sy eie voorkeure en rolmodelle in die
> lewe.
>
|
|
|
Re: Jonas.... [boodskap #110403 is 'n antwoord op boodskap #110400] |
Wo, 24 Mei 2006 14:45 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek se hy is dronk. Want ek weet. Hy het n periodieke probleem.
On Wed, 24 May 2006 12:57:55 +0200, "Otterkop" wrote:
> wie se hys dronk
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:c6g572lv82hnjusqbupje6h9s2eqruaneb@4ax.com...
>> On Tue, 23 May 2006 07:11:08 +0200, "Otterkop"
>> wrote:
>> > he nie
>> So hy is ryk en dronk.
>> En jy noem dit 'n luukse.
>> Ek veronderstel elkeen het maar sy eie voorkeure en rolmodelle in die
>> lewe.
>
|
|
|