Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Gedig van verlange
Gedig van verlange [boodskap #7061] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
Castet  is tans af-lyn  Castet
Boodskappe: 10
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek is dalk net nog 'n korrel in die sand van menigte strande bondbesaai
ek is miskien wat hulle noem een van die gelukkiges
maar ek wonder of ek ooit die biltong tussen my tande gaan probeer uithaal
die beeste in die kraal saam met oupa gaan tel
ek bere maar my herinneringe in die swaar ou laaitjies van my hart en
emigreer of nie emigreer, ek is nou geïntegreer, soos 'n fyn
biesiemandtjie is my liefde vir my land ingeweef, en dit is nie sommer
iets wat ek uitrafel nie;
enige een wat graag wil chat is welkom, glo my, in 'n see van frans honger
'n mens vir Afrikaans op jou eie eiland

Anna oniem
Re: Gedig van verlange [boodskap #7091 is 'n antwoord op boodskap #7061] Do, 22 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die gedig van verlange is nog steeds mooi,
wie dit nou geskryf het weet ek nie en dit maak seker nie
saak nie. Castet het ook nogal 'n paar waar dinge gesê
oor die nuusgroep...

Groete.
Vorige onderwerp: Gedig van verlange ontrek
Volgende onderwerp: Gedigte van ELIZABETH EYBERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 16:54:13 MGT 2024