Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #108946] |
Vr, 17 Februarie 2006 05:30 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jim,
Terwyl jy die man speel ...
Jou veelvuldige gebruik van krutaal, is oorgenoeg bewys van jou gebrek aan
opvoeding. Die soort taal wat jy gebruik, bv die drieletter "k..." woord
vir menslike ontlasting is barbaars!! Jy gaan aan oor jou hoë
beskawingspeil - net die woord "gat" is al onaanvaarbaar in opgevoede
swartes se geselskap.
Ek sou dink beskawing gaan nie in die eerste plek oor die gebruik van die
alfabet, wiel en boukuns nie, maar oor die beheersing van die tong!
Torreke
NS. Dieselfde geld vir Riaan
|
|
|
|
Re: Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #108976 is 'n antwoord op boodskap #108946] |
Vr, 17 Februarie 2006 18:31 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Nelson Eugene Mandela" wrote > Torreke wrote:
> Please refrain from trying to tell people how to live their lives. If
> you don't like what they have to say, killfile them. Or do you get a
> feeling of authority when you whine on a public forum?
>
> Stop trolling this group, your kind is not wanted here.
En mense wat nie Afrikaans wil praat nie, ook nie!!!
|
|
|
Re: Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #109006 is 'n antwoord op boodskap #108946] |
Ma, 20 Februarie 2006 05:44 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Torreke ek bespeur krake in jou mondering.
Jyt hierdie geneigdheid om mense sleg te se sonder om
te vloek maar jou bedoelling is dieselfde.
Ek wonder nou net hoe dit inpas met bybelse beginsels
... miskien het jy die Griekse vertaling verkeerd verstaan
"Torreke" wrote in message
news:dt3sr7$eab$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jim,
>
> Terwyl jy die man speel ...
>
> Jou veelvuldige gebruik van krutaal, is oorgenoeg bewys van jou gebrek aan
> opvoeding. Die soort taal wat jy gebruik, bv die drieletter "k..." woord
> vir menslike ontlasting is barbaars!! Jy gaan aan oor jou hoë
> beskawingspeil - net die woord "gat" is al onaanvaarbaar in opgevoede
> swartes se geselskap.
>
> Ek sou dink beskawing gaan nie in die eerste plek oor die gebruik van die
> alfabet, wiel en boukuns nie, maar oor die beheersing van die tong!
>
> Torreke
>
> NS. Dieselfde geld vir Riaan
>
|
|
|
Re: Jim Again jou kru taalgebruik verraai jou! [boodskap #109012 is 'n antwoord op boodskap #109006] |
Ma, 20 Februarie 2006 06:34 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Otterkop" wrote
> Torreke ek bespeur krake in jou mondering.
> Jyt hierdie geneigdheid om mense sleg te se sonder om
> te vloek maar jou bedoelling is dieselfde.
> Ek wonder nou net hoe dit inpas met bybelse beginsels
> ... miskien het jy die Griekse vertaling verkeerd verstaan
Jy's reg! Ek het my laat verlei om kwaad met kwaad te vergeld. My
bedoeling was om Jim Again en Riaan so bietjie te laat voel wat hulle aan
ander doen, maar verkeerd bly verkeerd. Twee verkeerdes maak nie een regte
nie!
|
|
|