Infrastruktuur [boodskap #108927] |
Thu, 16 February 2006 10:36 |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
die' maar wat is die waarheid ?
|
|
|
Re: Infrastruktuur [boodskap #108936 is 'n antwoord op boodskap #108927] |
Thu, 16 February 2006 14:17 |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 16 Feb 2006 12:36:48 +0200, Etienne Marais
wrote:
> Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
> in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
> het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
> slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
> verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
> oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
> die' maar wat is die waarheid ?
Soos jy se, al drie.
Plus goud.
Moet nooit vergeet nie dat SA teen die draai van die vorige eeu in die
posisie was wat Saoedi Arabie nou is met olie.
|
|
|
Re: Infrastruktuur [boodskap #108955 is 'n antwoord op boodskap #108936] |
Fri, 17 February 2006 12:34 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling skryf
> Moet nooit vergeet nie dat SA teen die draai van die vorige eeu in die
> posisie was wat Saoedi Arabie nou is met olie.
En kyk wie sit nou plonk in die Midde Ooste
met hulle vingers op die sneller, net soos
Engeland maak of breek in Suidelike Afrika
gesit het. En kyk wie het vir Paul Kruger
gestoot om oorlog teen Engeland te verklaar-
die klomp Nederlanders in sy regering wat
teen Engeland was.
Gloudina
|
|
|
Re: Infrastruktuur [boodskap #108956 is 'n antwoord op boodskap #108927] |
Fri, 17 February 2006 12:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die waarheid is bietjie van elkeen.
--
Groetnis
Annette
"Etienne Marais" skryf in boodskap news:svk8v1p9t0g56nendvrrjgipu4vljvelig@4ax.com...
> Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
> in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
> het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
> slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
> verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
> oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
> die' maar wat is die waarheid ?
|
|
|