Mohamed spotprente [boodskap #108784] |
Thu, 09 February 2006 16:26 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?
Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
|
|
|
|
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108792 is 'n antwoord op boodskap #108784] |
Thu, 09 February 2006 20:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gaan kyk by:
http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index
Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas mooi
in 'n ry.
Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie - Waar
Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" skryf in boodskap news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?
>
> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>
|
|
|
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108799 is 'n antwoord op boodskap #108784] |
Fri, 10 February 2006 06:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja man - jy weet mos dood moet 'n oorsaak hê.
Ek lees net vanoggend dat die spotprente in 'n Arabiese, Islamitiese
Egiptiese koerant verskyn het - vier maande gelede al - en die
protesterendes vergeet dit maar el te lekker gerieflikheidshalwe.
In die lig van hoeveel mense al gevra het waar mens dit spotprente te siene
kan kry, het ek 'n vermoede dat 'n bitter klein persentasie van die 10 000
Moslems wat gister in Kaapstad opgeruk het, dit te sien gekry het. Soos
gewoonlik verlaat hulle hulle op die menings van ander mense.
Ek dink die hele optrede van die Moslemgemeenskap tov van die spotprente is
heeltemal oorhoops, en het heelwaarskynlik minder onbelangstellendes vir hul
saak gewen as wat hulle sou wou gehad het.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:e4mdnR8wxPzlunHenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Klink vir my of die spul Arabiere net 'n rede soek om te protesteer.
> Duidelik het hulle niks anders om te doen nie?
> "Annette" wrote in message
> news:8cKdnTroScMoMXbeRVn-qQ@is.co.za...
>> Gaan kyk by:
>> http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index
>>
>> Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas
>> mooi
>> in 'n ry.
>> Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie - Waar
>> Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?
>
>>> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108800 is 'n antwoord op boodskap #108792] |
Fri, 10 February 2006 07:44 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Klink vir my of die spul Arabiere net 'n rede soek om te protesteer.
Duidelik het hulle niks anders om te doen nie?
"Annette" skryf in boodskap news:8cKdnTroScMoMXbeRVn-qQ@is.co.za...
> Gaan kyk by:
> http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index
>
> Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas
> mooi
> in 'n ry.
> Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie - Waar
> Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Francois Human" wrote in message
> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?
>> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>
|
|
|
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108801 is 'n antwoord op boodskap #108784] |
Fri, 10 February 2006 08:29 |
Paddy Girl
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>>>> "Francois Human" wrote in message
>>>> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> > sien?
>>>
>>>> > Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
Ja maar met Jezus en de Kristelike kerk mag men spot soveel as men wil
Hier het een muslim een toneel opgevoer,op die affische staan Marie
afgebeeld met kaal borste,Jezus aan die kruis en hy gaap ,die paus word
belaglik gemaak enz.
Ons moet dit almal aanvaar,mag nie protesteer nie,sketse opvoer op die tv en
radio waar met de Kerk gespot word,maar die islam moet ons respecteer en
seker nie proveceer nie,twee mate en twee gewigte!
Wat sê jullie daaroor nou?
|
|
|
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108803 is 'n antwoord op boodskap #108799] |
Fri, 10 February 2006 09:18 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die saak werk mos altyd net na hulle kant toe. Hulle vind dit niks snaaks
om ander lande se vlae te verbrand nie. Ek wonder wat sal gebeur as die
bv. Amerikaners daaroor in opstand kom en begin om Arabiere in die VSA
hieroor te terroriseer, dan sal jy hulle bekke hoor!
"Annette" skryf in boodskap news:7YGdnXCRE7grqXHenZ2dnUVZ_sCdnZ2d@is.co.za...
> Ja man - jy weet mos dood moet 'n oorsaak hê.
> Ek lees net vanoggend dat die spotprente in 'n Arabiese, Islamitiese
> Egiptiese koerant verskyn het - vier maande gelede al - en die
> protesterendes vergeet dit maar el te lekker gerieflikheidshalwe.
>
> In die lig van hoeveel mense al gevra het waar mens dit spotprente te
> siene
> kan kry, het ek 'n vermoede dat 'n bitter klein persentasie van die 10 000
> Moslems wat gister in Kaapstad opgeruk het, dit te sien gekry het. Soos
> gewoonlik verlaat hulle hulle op die menings van ander mense.
>
> Ek dink die hele optrede van die Moslemgemeenskap tov van die spotprente
> is
> heeltemal oorhoops, en het heelwaarskynlik minder onbelangstellendes vir
> hul
> saak gewen as wat hulle sou wou gehad het.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:e4mdnR8wxPzlunHenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
>> Klink vir my of die spul Arabiere net 'n rede soek om te protesteer.
>> Duidelik het hulle niks anders om te doen nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:8cKdnTroScMoMXbeRVn-qQ@is.co.za...
>>> Gaan kyk by:
>>> http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index
>>>
>>> Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas
>>> mooi
>>> in 'n ry.
>>> Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie -
>>> Waar
>>> Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Francois Human" wrote in message
>>> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> sien?
>>
>>>> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108819 is 'n antwoord op boodskap #108801] |
Mon, 13 February 2006 04:03 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Moslems se probleem is dat hulle deel wil wees van 'n moderne
wereld - maar nog steeds hulle tent-waardes wil behou.
Inderwaarheid is die Weste nie hul probleem nie , maar hul onvermoe en
onbereidwilligheid om aan te pas. (Hulle, die bomdraers, het self 'n
persepsie van hul sg. "heiliges" geskep.)
Warom moet waardes soos vryheid van spraak aangepas word by 'n klomp
onopgevoede spul. Hulle erken nie eens die vrou as 'n gelyke, skepping
van God nie.
Mon wrote:
>>>> > "Francois Human" wrote in message
>>>> > news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> >> sien?
>>>>
>>>> >> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
> Ja maar met Jezus en de Kristelike kerk mag men spot soveel as men wil
> Hier het een muslim een toneel opgevoer,op die affische staan Marie
> afgebeeld met kaal borste,Jezus aan die kruis en hy gaap ,die paus word
> belaglik gemaak enz.
> Ons moet dit almal aanvaar,mag nie protesteer nie,sketse opvoer op die tv en
> radio waar met de Kerk gespot word,maar die islam moet ons respecteer en
> seker nie proveceer nie,twee mate en twee gewigte!
> Wat sê jullie daaroor nou?
|
|
|
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108820 is 'n antwoord op boodskap #108819] |
Mon, 13 February 2006 05:25 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het julle gisteraand gehoor in Extreme Makeover home edition hoeveel keer
die deelnemers "Oh my God" gese het, seker stuk of 40 keer , was
omtrent die enigste dialoog.
Wonder wat is m-net se probleem ?
"Jonas" wrote in message
news:1139803401.189798.126370@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
Die Moslems se probleem is dat hulle deel wil wees van 'n moderne
wereld - maar nog steeds hulle tent-waardes wil behou.
Inderwaarheid is die Weste nie hul probleem nie , maar hul onvermoe en
onbereidwilligheid om aan te pas. (Hulle, die bomdraers, het self 'n
persepsie van hul sg. "heiliges" geskep.)
Warom moet waardes soos vryheid van spraak aangepas word by 'n klomp
onopgevoede spul. Hulle erken nie eens die vrou as 'n gelyke, skepping
van God nie.
Mon wrote:
>>>> > "Francois Human" wrote in message
>>>> > news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> >> sien?
>>>>
>>>> >> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
> Ja maar met Jezus en de Kristelike kerk mag men spot soveel as men wil
> Hier het een muslim een toneel opgevoer,op die affische staan Marie
> afgebeeld met kaal borste,Jezus aan die kruis en hy gaap ,die paus word
> belaglik gemaak enz.
> Ons moet dit almal aanvaar,mag nie protesteer nie,sketse opvoer op die tv
> en
> radio waar met de Kerk gespot word,maar die islam moet ons respecteer en
> seker nie proveceer nie,twee mate en twee gewigte!
> Wat sê jullie daaroor nou?
|
|
|