Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » TAAL + KERK + KULTUUR (3)....
TAAL + KERK + KULTUUR (3).... [boodskap #7011] |
Fri, 16 August 1996 00:00 |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is uit die gesangeboek van die 3 Afrikaanse kerke:
PSALM 8
--------
Daar is geen land so ver of woes gelee,
geen strand o HEER, of wilde waterwee,
geen hemelsfeer in die oneindigheid -
of orals blink u Naam en majesteit.
-------
Ek haal aan uit die voorwoord van die gesangeboek:
"Met die tweede kragtige oplewing van Afrikaans - die Taalbeweging
wat alle terreine van ons volkslewe deurdring en verower het -
en met gevolglike oorsetting van die Bybel in Afrikaans is die
behoefte en noodsaaklikheid van 'n Psalmboek in Afrikaans deur
kerkmense onder die volk al meer en lewendiger gevoel...."
...
ens. (en dan noem hulle ook die bydrae deur digters)
Groete.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sun Dec 29 23:05:21 UTC 2024
|