Help my asb [boodskap #108507] |
Fri, 03 February 2006 05:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie vandag tyd nie, so as julle miskien private pos kan stuur aan al
die ander Hollandse deelnemers, soos wat ek vanoggend aan Jeroen en Koen
gestuur het, sal dit help.
Hier is my brief aan hulle persoonlik:
Geagte ....., ek neem aan dat jy nog nie lank op Internet deelneem nie.
Indien jy wel al lank 'n deelnemer is, moet ek aanneem dat jy grondonnosel is.
Mag ek jou vra om asseblief seker te maak dat jy nie kruispos as jy antwoord
op 'n NG -draad nie.
Indien jy nie weet waarvan ek praat nie -
Voordat jy antwoord, kyk in die tweede lyn ( newsgroups) en vee al die ander
groepe uit behalwe die groep waar jy in lees.
Skryf dan jou repliek, en pos vrolik voort.
Dankie by voorbaat.
|
|
|
Re: Help my asb [boodskap #108511 is 'n antwoord op boodskap #108507] |
Fri, 03 February 2006 09:07 |
P & L
Boodskappe: 46 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo Annette,
Self het ek dit reeds in die Nederlandse taal gedoen, echter my landsmense
skyn soos jy se egter dom te wees of hulle gee niet daarom nie.
Dit erger my ook as deze NG oorneem is deur mense wat hier nie hoor en 30
tot 40 berigte hier pos.
Helaas, die hollanders wat jy sal skryf gaan hulle buitensinnig lag as
jy hul pos. Die woord "Grondonnosel" sal hulle begryp maar sal eerder
'n lagsalvo teweeg breng as 'n serieuse reaksie.
En glo ons wag af tot dit virby gaan.
Groete van Nederland,
Patrick
|
|
|
Re: Help my asb [boodskap #108522 is 'n antwoord op boodskap #108511] |
Fri, 03 February 2006 17:51 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - baie dankie vir jou leiding in die verband. Dit is, om die
minste te seg, donners frustrerend.
|
|
|